This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.10(10 [10] VRAAG10
2.15(15 [30] VRAAG30
3.10Waar Waar Waar Onwaar Waar Onwaar Waar Onwaar Onwaar
Q4— Section header —
4.1.1Hierdie mening word dikwels sonder enige feitlike bewyse van die korrektheid van die standpunt geopper.
4.1.2Om n oordeel oor n persoon te vel voordat jy die persoon ken
4.1.3n Vaste idee oor n groep mense of n persoon wat bepaalde eienskappe vertoon (3 (6\
4.2In bakplate of vlak houers In n modderemmer of modderbad n Permanente modderplek Houers van verskillende groottes Blompotte Materiaal uit die natuur soos klippies, saadjies, peule
4.5Hulle help die kinders om ontvanklike en uitdrukkingsvolle taal te ontwikkel deur vrae met n oop einde te vra ten einde gesprek aan te moedig sodoende geleenthede te skep die kinders se denkprosesse verbreed.
4.6Teken en skryf om resultate en ontdekkings te boekstaaf. Praat oor dit wat die kinders sien, voel, proe, hoor, ruik en ontdek. Neem veranderin e waar: Die kinders kry geleentheid om hul waarnemingsvaardighede te ontwikkel en veranderinge en verskille te
4.7Jy kan ook n weeropspoorstasie oprig en weerinligting druk of uit die koerant van die vorige dag knip sodat die kinders dit op n weerkaart kan invul. Die kinders kan die temperatuur en vogtigheidsvlakke van elke dag
Q5— Section header —
5.1Elke kind kan n stetoskoop maak. Verfaktiwiteit Verf die mense wat by die kliniek werk, byvoorbeeld verpleegster. (3 (6\
5.2Die kinders wat op uitstappies gaan, kan ooropgewonde raak en dikwels graag op hul eie verken. Vestig n proses waarvolgens al die kinders en personeel gereeld getel word, periodiek en wanneer die aktiwiteite verander (soos net voordat daar met die terugkeer
5.3Het hulle dit geniet om aan die aktiwiteite deel te neem? Was die kinders aktief betrokke, kreatief en kritiese denkers? Hoe goed kon hulle die aktiwiteite selfstandig regkry? Was bepaalde groepe (of individue\ se vordering beter of
5.4
5.5Dans met linte wat aan ringe vas is. Beweeg soos seedier Sing saam en beweeg op maat van aksieliedjies (bv Eendjies, Eendjies Beweeg op die maat van prettige musiek en laat die kinders op die maat daarvan
5.6
5.7
Q6— Section header —
6.1Verpleegster Polisiebeampte Wildlife Outreach Centre Diereskuilings, die DBV of enige ander dierebeskermingsgroep, om die kinders oor die versorging van troeteldiere te leer (5\
6.2Maak polisie kentekens met behulp van aluminiumfoelie. Maak n polisiemotor met behulp van materiaal wat in die bouhoekie beskikbaar is. (3 (6\
6.3Eierskudders ols en enkelklokkies Driehoekie Marak Tromme
6.4Gooi Marakkas kan gemaak word van papiersakkies wat met saadjies, macaroni, krale, boontjies, ertjies, rys of ander klein voorwerp gevul word en dan met gare vasgebind word. Snaarinstrumente kan van tou of rekkies en skoen
6.6
6.7Wees n voorbeeld van iemand wat in musiek belangstel. Sluit musiek by die daaglikse program in. Wees bereid om die ki nders se lewe met musiek te verryk en poog om jou eie musiekvaardighede te verbeter.