This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Dui aan of die volgend e stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.13\in die ANTWOORDBOEK neer. Korrigeer die stelling as dit ONWAAR is.
1.1.1Produksiebestuur handel oor die verkryging van die vereiste rou materiaal vir die organisasie se produksieprosesse
1.1.2Bestuur is die proses om dinge deur mense en hulpbronne gedoen te kry.
1.1.3Beheer is die integrasie van doelwitte en take in alle departemente van 'n organisasie om te verseker dat dit as 'n eenheid unksioneer.
1.1.4Keuring verwys na die korrek te plasing van 'n nuwe werknemer in 'n geskikte pos.
1.1.5
1.1.6Eerste vlakbestuur is verantwoordelik vir die taktiese funksies in die restaurant.
1.1.7Dekodering in kommunikasie is om inligting in 'n verstaanbare boodskap te formuleer.
1.1.8Die Wet op Arbeidsverhoudinge maak voorsiening vir die registrasie van vakbonde, werknemersorganisasies en nywerheidsrade.
1.1.9Therbligs simbole word in werksmeting gebruik.
1.1.10'n Werkspesifikasie dui die nodige ervaring en vaardighede vir 'n posisie aan
1.1.11Geldigheid verwys na die mate waarin personeelevaluering die kwaliteite meet wat dit veronderstel is om te meet.
1.1.12Direkte tydstudies word in werksmetingsprosesse gebruik
1.1.13
1.2Beskryf kortliks 'n prestasietoets en gee 'n voorbeeld van een wat in die restaurant uitgevoer word
1.3Bespreek die volgende tipes kommunikasiekanale by die restaurant:
1.3.1Horisontale kommunikasie en DRIE geskikte metodes. (2 + 3\ (5\
1.3.2Opwaartse kommunikasie en VIER geskikte metodes. (3 + 4\ (7\
1.450
Q2— Section header —
2.1Kies 'n beskrywing uit KOLOM B om by 'n item in KOLOM A te pas Skryf slegs die letter (A
2.1.5\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM KOLOM
2.1Personeelbegroting Bemarkingsbegroting Kapitaalbegroting Bedryfsbegroting Meesterbegroting
2.2Mnr Adams het 'n nuwe kombuist oesighouer by die restaurant aangestel wat toesig sal hou oor die kombuisbedrywighede en die personeel
2.3
2.4Bespreek 'n werkstudie onder die volgende opskrifte:
2.4.1Die definisie van 'n werkstudie. (6\
2.4.2Die doel van 'n werkstudie in die restaurant. (4\
2.4.3Noem VIER faktore wat direk 'n werkstudie impakteer. (4\ [50] 40 9057650
Q3— Section header —
3.1
3.2.1Beskryf kritiek e voorvalle met 'n voorbeeld as 'n personeel evalueringstegniek. (6\
3.2.2
3.3Verduidelik kortliks hoe estuur de ur doelwitte (BDD\by die restaurant gebruik kan word. (4\
3.4Die estuurder behoort die restaurant te bemark deur die vier P's van die bemarkingsmengsel te gebruik. Beskryf kortliks die 4'Ps en gee 'n
3.5Noem SES veranderlike wat verband hou met die mikro omgewing van die restaurant (6\
3.6Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woorde langs die vraagnommer (3.6.1
3.6.2\die ANTWOORDBOEK neer te skryf.
3.6.1wisselkoers in.
3.6.250
Q4— Section header —
4.1
4.2
4.3
4.4
4.5Noem VIER tipes koste wat die estuurder van die restaurant moet beheer. (4\
4.650