This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Kies 'n term uit KOLOM om by 'n beskrywing in KOLOM B te pas . Skryf slegs die letter (A L\langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.1.10etenskaplike waarneming en ontleding va n alle prosesse in die werkplek oel is om 'n organisasie se doeltreffendheid te verbeter deur
1.2Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs ' aar' of ' nwaar' langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.2.1'n Missieverklaring gee 'n geheelbeeld van wat 'n maatskappy doen en hoekom 'n maatskappy dit doen.
1.2.2'n Groot spanwydte van beheer beteken dat taamlik min ondergeskiktes aan bestuurders rapporteer.
1.2.3Gesag beteken die mag en regte wat 'n organisasie aan 'n werknemer oordra om sekere dinge te doen
1.2.4Keuring en personeelvoorsiening beteken dat gekyk word of nuwe werknemers maklik in hulle poste aanpas.
1.2.5Om werknemers op te lei beteken om hulle liggaamsoefeninge te laat doen.
1.2.6Die verhouding tussen die inset en die uitset het betrekking op produktiwiteit.
1.2.7As werknemers werk doen wat geen uitdaging aan hulle stel nie, kry hulle nie veel werksbevrediging daaruit nie.
1.2.8'n Prosesontleding vorm deel van 'n metodestudie.
1.2.9Ramings of skattings word gebruik om werkmeting te doen.
1.2.10Om na te gaan watter invloed regsbeleide op die indiensnemingsbesluite van 'n organisasie het, is 'n mensehulp bronstrategie. (10 2\ (20\ [40]40
Q2— Section header —
2.1Demitri Kiewiets het die fabrieksmaatskappy Creative Minds in Julie 2003 gestig. Die maatskappy span die kreatiwiteit van jongmense in om denims te vervaardig. Demitri en 'n goeie bestuurspan bestuur die maatskappy. Die bestuurspan
2.1.1Verduidelik aan Demitri wat 'n organisasiest uktuur is. (2\
2.1.2Demitri wil die rapporteerlyne aan alle werknemers verduidelik. Teken organisasiest uktuur van Creative Minds wat Demitri in sy aanbieding kan gebruik. (13\
2.1.3Is die organisasiest uktuur 'n lyn of personeelstruktuur? Staaf jou antwoord. (1 + 2\ (3
2.1.4
2.2Creative Minds se werknemers moet heel produktief wees sodat die organisasie sy teikens bereik.
2.2.1Noem aan die bestuur VYF redes waarom produktiwiteit besig is om te daal. (5 2\ (10\
2.2.2Noem VIER kriteria waarvolgens Creative Minds sy sukses kan bepaal of sy produktiwiteit kan verseker (4 2\ (8\ [40]40
Q3— Section header —
3.1Mensehulpbronbeplanning sorg dat mense met die regte vaardighede in poste aangestel word.
3.1.1Noem aan die bestuurders van Creative Minds VYF redes waarom mensehulpbronbeplanning noodsaaklik is (5 2\ (10\
3.1.2
3.2.1Noem VIER bestuurstake wat Creative Minds se bestuurders moet verrig. (4\
3.2.2Definieer die delegering van gesag as 'n ekstra bestuurstaak. (2\
3.2.3Noem die DRIE pilare waarop ie delegering van gesag berus (3\
3.2.4Noem VYF struikelblokke wat suksesvolle delegering belemmer. (5\
3.3Noem VYF doelstellings van werkmeting. (5 2\ (10\ [40]40
Q4— Section header —
4.1Verduidelik aan die bestuur van Creative Minds wat 'n posbeskrywing is. (2\
4.2Noem VYF brokkies inligting wat in enige posbeskrywing moet staan. (5 2\ (10\
4.3Die bestuurder besluit om iemand aan te stel wat vir vaardigheidsontwikkeling verantwoordelik sal wees. Wat sal die postitel van hierdie persoon wees? (2\
4.4Noem DRIE oogmerke van opleiding. (3\
4.5roepe bepaal of 'n organisasie suksesvol sal wees of nie. Beskryf enige VIER kenmerkende van 'n doeltreffend groep. (4 2\ (8\
4.6Definieer opvolgbeplanning (2\
4.7Noem die VYF stappe van effektiewe opvolgbeplanning. (5 2\ (10\
4.8Noem DRIE oogmerke van 'n MH oudit. (3\ [40]40
Q5— Section header —
5.1Verandering is goed vir 'n organisasie.
5.1.1Verduidelik aan die bestuur van Creative Minds wat organisasieverandering beteken. (2\
5.1.2Noem SES redes waarom mense teen verandering gekant is. (6\
5.2
5.3Noem EEN taak van 'n MH bestuurder. (1\
5.4Definieer die term posontleding in jou eie woorde. (1\
5.5
5.6Noem enige TWEE dinge waarin 'n posontleding gebruik word. (2\ [40]40
Q6— Section header —
6.1Noem en verduidelik enige VIER werkmetingstegnieke. (4 2\ (8\
6.2Noem die VYF stappe van 'n werkmetingsprosedure. (5 2\ (10\
6.3Noem AGT faktore wat l die kultuur van 'n organisasie bepaal (8\
6.4
6.5No em die VYF stappe in mensehulpbronbeplanning. (5 2\ (10\