This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Bespreek die beplanning en keuse van 'n behoorlike werkswinkel, met spesifieke verwysing van die volgende:
1.1.1Windrigting
1.1.2Wasvakfasiliteite
1.1.3Veiligheid (3 3\ (9\
1.2Ki es 'n beskrywing uit KOLOM B om by 'n prent in KOLOM A te pas. Skryf slegs die letter (A N\ langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.10\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.2.10ord gebruik om 'n ontlaaide battery te herlaai
1.3Jy moet 'n nuwe slypwiel aan die bankslypmasjien installeer. Daar is net een wiel beskikbaar, maar dit lyk asof dit gekraak is. Noem die toets wat gedoen word om te bepaal of 'n slypwiel gekraak is of nie.
Q2— Section header —
2.1Maak 'n netjiese, ten volle benoemde skets van die kompressieslag van 'n vierslagpetrolenjin en verduidelik die kompressieslag van die enjin. (10\
2.2Noem enige VYF onderdele/toerusting in vloeistofverkoelingstelsels. (5\
2.3Identifiseer die onderdeel in FIGUUR 1 en verduidelik die doel daarvan. FIGUUR 1 (2\
2.4Bestudeer FIGUUR 2 en benoem die verskillende komponente wat met die alfabetletters aangedui is. Skryf die antwoord langs die letter (A G\in die ANTWOORDBOEK neer. FIGUUR 2 (7\
2.5Terwyl jy 'n motor bestuur, kom jy agter dat die koppelaar gly. Noem EEN moontlike oorsaak van die probleem. (1\ [25] (4090524\ Kopiereg voorbehou25
Q3— Section header —
3.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (3.1.1
3.1.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
3.1.1Daar word nie van werkgewers verwag om alleen vir die gesondheid en veiligheid van werkers verantwoordelikheid te neem nie.
3.1.2Gevare in die werksplek moet met kommunikasie tussen werkgewer en werkers hanteer word.
3.1.3'n Mens mag suurstof en asetileenhouers saam stoor, solank almal leeg is.
3.1.4Ongeveer 10% van veldbrande ontstaan as gevolg van menslike nalatigheid.
3.1.5Onbehoorlike of 'n gebrek aan onderhoud aan voertui en implemente kan nie tot ongelukke lei nie.
3.1.6Veiligheidskerms hoef nie in posisie te wees wanneer masjinerie bedryf word nie, tensy dit 'n bedreiging inhou.
3.1.7Dit is noodsaaklik om 'n stelsel te ontwikkel om te verseker dat bedryfsprosedures en goeie huishouding vir alle prosesse wat afval genereer, ontwikkel word.
3.1.8
3.1.9PBT is die Noodhulpwet wat gesondheid en veiligheid in die werksplek beheer.
3.1.1010
Q4— Section header —
4.1Maak 'n netjiese, benoemde tekening wat die 4G kode sweisposisie toon. (2\
4.2Verduidelik die aftakeling en stoor van sweistoerusting nadat AMBS (SMAW\ gedoen is. (8\
4.3Skryf die akroniem AMBS (SMAW\ voluit. (2\
4.4Verduidelik die voorbereiding van 'n werkstuk voordat sweiswerk plaasvind. (3\ [15] (4090524\ Kopiereg voorbehou15
Q5— Section header —
5.1Bereken die kragverbruik in kW indien 'n elektriese motor van 380 V 'n stroomsterkte van 22 A trek. (4\
5.2Gee die bedryfsbeginsel waarop transformators werk. (1\
5.3Maak netjiese tekeninge om die volgende elektriese simbole te toon:
5.3.1Stroomsterktemeter
5.3.2Spanningsmeter (2 1\ (2\
5.4Voltooi die volgende sinne deur slegs die ontbrekende woord of woorde langs die vraagnommer (5.4.1
5.4.3\ die ANTWOORDBOEK neer te skryf.
5.4.1Stroom wat deur 'n geleier vloei moet gedurigdeur weerstand oorkom wat 'n spannings... veroorsaak.
5.4.2'n Voltmeter se interne weerstand is baie ..., daarom word dit in parallel in 'n kring gekoppel.
5.4.3serie in 'n kring gekoppel. (3 1\ (3\ [10]10
Q6— Section header —
6.1
6.2Noem DRIE eienskappe van 'n goeie baks teen. (3\
6.3Noem VIER terreinbeperkings wat by die beplanning van 'n nuwe struktuur vermy moet word. (4\
6.4Verduidelik die doel van lateie by die installasie van vensters. (2\
Q6— Section header —
6.6Verduidelik waarom vloere van 'n nuwe gebou eers in die finale stadium van bouwerk met 'n gidspleisterlaag van 100 mm bedek word. (1\
6.7Noem TWEE funk ies van fassieplanke. (2\ [20] TOTAAL: 10020