This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verduidelik die kommunikasieproses in SES kort sinne. (6\
1.2Noem TWEE redes waarom effektiewe kommunikasie tussen jou en jou deeltydse personeel altyd belangrik is. (2\
1.3Kies 'n term uit KOLOM B om by 'n beskrywing in KOLOM A te pas. Skryf slegs die letter (A
1.3.4\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B 1. .1 1. .2
1.3.4Kursusgangers raak oormoeg in 'n klein, beknopte oefenlokaal sonder lugre ling ielkundige glimlag opgewek
1.4Elk van die volgende voorbeelde verteenwoordig 'n kommunikasiekategorie. Skry f slegs die kategorie langs die vraagnommer (1.4.1
1.4.5in die ANTWOORDBOEK neer
1.4.1Die oefeninstrukteur verduidelik n spesifieke oefening aan een van die kursusgangers
1.4.2Tydens 'n aanbieding deur d ie sielkundige krap een van die kursusgangers onophoudelik met 'n potlood op 'n stukkie papier.
1.4.3Die dieet kundige spreek die enkele nuwe kursusgangers toe oor die voordele van die korrekte dieet
1.4.4Jy plaas 'n advertensie oor jou kon sessie eef waliteit
1.4.5
1.5Bespreek kortliks die begrip terugvoering as 'n belangrike element in die kommunikasieproses. (3\ [20]20
Q2— Section header —
2.1Definieer die begrip selfbeeld (4\
2.2
2.3Noem die tipe steurnis wat vir oneffektiewe kommunikasie verantwoordelik is in VYF van die volgende gevalle:
2.3.1In die gimnasium vind die oefeninstrukteur dit moeilik om die hindernisprogram te demonstreer aangesien twee van die apparate gebreek is.
2.3.2Een van die ouer kursusgangers vind dit moeilik om aan die jong, manlike oefeninstrukteur te verduidelik waarom sy nie in staat is om ekere strekoefeninge te do en nie.
2.3.3
2.3.4Een van die kursusgangers verduidelik aan die sielkundige dat sy hulle nie op 'n uitstappie in die bui telug kan vergesel nie as gevolg van haar vrees vir spinnekoppe (arachnofobie\
2.3.5Die dieet kundige raak maklik ongeduldig en kan nie verstaan dat die kursusgangers so baie besware ten opsigte van 'n indi iduele dieet
2.3.6
2.4Verduidelik etnosentrisiteit as 'n probleemarea in kommunikasie tussen verskillende kultuurgro epe. (3\
2.5Noem TWEE karaktereienskappe van 'n persoon met 'n goeie selfbeeld. (2\ [20]20
Q3— Section header —
3.1Die onderhoud verteenwoordig die basiese kommunikasieproses in al sy elemente. Verduidelik die ko mmunikasieproses in AGT kort sinne met die onderhoud as
3.2Tydens die onderhoud wat jy moes voer om nog 'n sielkundige aan te stel, maak jy gebruik van gevallestudies om die kandidaat se reaksie in soortgely ke werksomstandighede te toets. Formuleer EE N voorbeeld (maksimum DRIE sinne\wat jy gebruik het om die
3.3Eerste indrukke is deurslaggewend tydens die werksonderh oud Noem kortliks SES riglyne ten opsigte van die kandidaat se oorkoms tydens
Q4— Section header —
4.1Dui die verskil tussen interpersoonlike kommunikasie en massakommunikasie in VIER kort sinne aan. (4
4.2.1Noem VIER verskille tussen interpersoonlike en massa kommunikasie
4.2.2Noem VIER funksie van oorredende reklame
4.2.3Met die opstel van jou advertens ie maak jy gebruik van die ABBA formule. Gee EEN voorbeeld van elk van die ABBA beginsels om dit te
Q5— Section header —
5.1Noem VYF funksies van die voorsitter tydens 'n vergadering. (5\
5.2Skryf die definisies van elk van die volgende vergaderingsterme neer. kryf slegs die antwoord (sonder die terme neer.
5.2.1Agenda
5.2.2Amendement
5.2.3Algemene ondersteuning
5.2.4Eenparig
5.2.5
5.3Jy wil 'n hoc vergadering in jou kantoor hou. Die doel is om 'n opedag by