Management N4 — Exam Paper

November 2018 — N4 — Management

N4 2018 Nated Business
↓ Download PDF Facebook X 📄 205.5 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 3h 📄 6 pages 📝 51 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

51
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Definieer kommunikasie (6\
1.2Gee TWEE redes waarom effektiewe kommunikasiesituasies in die werkplek voordelig is. (2\
1.3Kies n term uit KOLOM B om by n beskrywing in KOLOM A te pas. Skryf slegs die letter (A E\langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.4\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.3.4
1.4Noem die kommunikasiekategorie wat deur elk van die volgende voorbeelde verteenwoordig word:
1.4.1n Klant doen navraag oor die klagtebriewe in link uus
1.4.2By n inligti ngsvergadering van S uper ood lig jy die klante in oor
1.4.3'n Klant sit ingedagte en tik met n liniaal op die tafel tydens vergadering.
1.4.4uper ood publiseer inligting in Flink Nuus oor die beplande pryverhogings asook
1.4.5Jy hou n personeelvergadering in die kantoor om die klagtebriewe te bespreek. (5 1\ (5\
1.5Bespreek terugvoering kortliks as n belangrike element van kommunikasie. (3\ [20]20
Q2— Section header —
2.1Die basis vir goeie interpersoonlike verhoudinge is n goeie selfbeeld. Noem die DRIE elemente waaruit n mens se selfbeeld bestaan. (3\
2.2
2.3Noem die soort steurnis wat verantwoordelik is vir oneffektiewe kommunikasie in elk van die volgende gevalle:
2.3.1n Kragonderbreking in Bellville verhoed dat n gereelde klant van uper ood
2.3.2n Skoonmaker in Super Food sukkel om haar werk te doen omdat die mop se handvatsel los is.
2.3.3Een van die ouer klante van S uper ood vind dit moeilik om sy probleem aan n jong, vroulike assistent te verduidelik.
2.3.4
2.3.5
2.3.6Dit is vir jou moeilik om een van die klante wat Taiwanees en geradbraakte Afrikaans praat, te verstaan. (6 1\ (6\
2.4Verduidelik etnosentrisiteit as n probleemarea in kommunikasie tussen verskillende kultuurgroepe. (3\
2.5Noem TWEE karaktereienskappe van n persoon met n goeie selfbeeld. (2\ [20] 514025420
Q3— Section header —
3.1As die basiese kommunikasieproses ondersoek word, is dit duidelik dat die onderhoud die basiese kommunikasieproses en al sy elemente verteenwoordig. Ilustreer, met behulp van n gepaste model, die onderhoud as
3.2Tydens die onderhoud wat jy moes voer om een van die toesighouers aan te tel, maak jy gebruik van oop vrae. Formuleer DRIE oop vrae wat jy gebruik het om inligting van die kandidate te bekom. (3
3.3Noem TWEE soort vrae wat die applikant aan die onderhoudvoerder behoort te vra. (2 2\ (4\
3.4Noem TWEE persoonlike dokum ente wat die applikant mag saam neem tydens die onderhoud. (2\ [20]20
Q4— Section header —
4.1Die tabel hier onder dui die verskil tussen interpersoonlike kommunikasie en massakommunikasie aan. Teken die TABEL i n die ANTWOORDBOEK oor en vul die ontbrekende inligting in. (4
4.1.1Aantal persone
4.1.2Aard van die medium/kanaal
4.1.3Aard van die terugvoer
4.1.4Verhouding tussen sender en ontvanger (8\ 5140254
4.2As die eienaar van S uper ood plaas jy n kort advertensie in
4.2.1efinieer oorredende reklame (1\
4.2.2Noem DRIE funksies van oorredende reklame (3\
4.2.3Verduidelik hoe jou advertensie in die plaaslike koerant aan die volgende beginsels van die ABBA formule voldoen: (a\ (b\ (c\
Q5— Section header —
5.1Definieer vergadering (5\
5.2Gee EEN woord of frase vir elk van die volgende beskrywings deur slegs die woord of frase langs die vraagnommer (5.2.1
5.2.5\ in die ANTWOORDBOEK neer te skryf
5.2.1Lys van sake wat by n vergadering aandag sal geniet
5.2.2Wysiging tot n mosie
5.2.3osie wat eenparig aanvaar word
5.2.4Algemene ooreenstemming van lede t.o.v. n saak
5.2.5Getekende rekord van al die lede teenwoordig by die vergadering (5 1\ (5\
5.3Wanneer is n vergadering gekonstitueer? (4\
5.4Die sekretaris of sekretaresse speel n sleutelrol tydens n vergadering. Noem SES noodsaaklik

Mark Allocation

Total100 marks
Sections20 + 20 + 20 + 20 + 20 = 100 marks

Paper information

TitleExam Paper
SubjectManagement
LevelN4
Document typeQuestion paper
Year2018
MonthNovember
Pages6
Downloads6

Examination context

Decade2010s
Years ago8y
SeasonSpring (SH)
Start dayThursday
Exam periodNovember 2018
Days since exam2,900

About Management examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size205.5 KB
Pages6
Archived on8 September 2026
File age45d
ContributorFreeMode
Fingerprint62F0CCC9B8CB

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.