This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Watter soort leier sal onderskei tussen besluite wat hyself moet maak en aspekte waaroor sy ondergeskiktes self kan besluit en wat ook
1.2Noem VIER ander eienskappe wat die leier in VRAAG
1.1sal toon (4\
1.3Verstandelike en fisieke pogings word gebruik om natuurlike bronne en materiaal in werklike rykdom te omskep met behulp van gereedskap en masjiene . Tegniese werk word regstreeks
2.1Dui aan of die volgen de stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs die vraagnommer (2.1.1 2.
1.5\in die ANTWOORDBOEK neer.
2.1.1Die hoeveelheid aandag (beplanning en bereikingstyd\ wat aan spesifieke taak gewy word
2.1.2Beplanning verminder die kanse van oorvleueling.
2.1.3Mense is geneig om verandering teen te staan as dit geleidelik plaasvind.
2.1.4Beplanning is n intellektuele aktiwiteit ; dit behel s denkprosesse waardeur die huidige aktiwiteit
2.1.5Maatskappye wat hulle personeel verminder neem langer om hulle posisie in 'n mededingende mark te her vestig wanneer die ekonomie l
2.2Hoe beter die voorspelling ('forecasting'\ is ; hoe beter kan die planne vir organisasie wees om toekomstige tendense te ha nteer. Noem di e VYF stappe wat by voorspelling
3.1Organisering is 'n bestuursfunksie wat die rangskikking van aktiwiteite en hulp bronne hanteer deur pligte, v erantwoordelikhede en gesag aan mense toe te ken en om verhoudings tussen
3.2Die maksimum getal onderges kiktes oor wie 'n toesighouer toesig kan hou en steeds kan beheer kan behou, hang van vier faktore af
3.3Noem TWEE eienskappe van n lynorganisasie (2\ [10] VRAAG 4:10
4.1rek n diagram wat toon hoe d ie gaping tussen werklike prestasie ('performance'\ en doelwitte help om probleme te identifiseer.
4.2.1Wanneer is kommunikasie voltooi? (1\
4.2.2
4.3Mense spandeer baie tyd by die werk; dus is dit belang rik dat poste so ontwerp word dat individue gelukkig is by hulle werk. Dit vereis n toepaslike
5.1Wat word bedoel met die beginsel v an die noodsaaklike enkeles ('critical few'\ (2\
5.2Beskryf die doel van kontrole. (8\ [10] VRAAG 6: OPLEIDING Verduidelik die volgende terme:10
6.1Opvoeding (3\
6.2Opleiding (4\
6.3Kennis (1\
6.410
7.9in d ie ANTWOORDBOEK neer.
7.1Hierdie plan is wesenlik dieselfde as stukwerk met n gewaarborgde minimum met die uitsondering dat die stand aard in tyd in plaas van geld uitgedruk word
7.2Dit behels 'n vasgestelde betaal koers per uur vir n omskrewe ('defined'\ en ooreengekom daaglikse prestasiestandaard
7.3et die in vloed van wetenskaplike bestuur het die bestuur b egin om meer doeltreffende werksmetodes te ondersoek en aan te bied om nie
7.4Indien die werker die vas estelde doelwitte bereik, is hy n gereelde weeklikse loon
7.5aar is ge en aansporing om die voorafvasgestelde diensleweringsvlak te oortref nie. (1\
7.6Sodoende kan die werkers die werk uitrek soos wat die dag vorder of ophou werk wanneer hulle kwo ta vir die dag afgehandel is
7.7n Mens kan dus nie net koers per stuk werk vasstel nie, maar ook aanvaarbare produksiekoers
7.8Werksmeting word gebruik om die tydstandaarde vir elke werk vas te stel. (1\
7.9ierdie aanvaarbare koers word die standa
8.5\die ANTWOORDBOEK neer KOLOM KOLOM
8.5Elke aktiwiteit van n orga nisasie dra by tot die gehalte van sy produkte of diens te Kwaliteit moet in die produk
9.1Noem watter van die volgende oortredings sal beskou word as MINDER ERNSTIGE oortredings ERNSTIGE oortredings, of BAIE ERNSTIGE oortredings is. Skryf slegs.
9.1.5\in die ANTWOORDBOEK neer.
9.1.1Om die voordele van siekteverlof te misbruik
9.1.2
9.1.3m onder die invloed van drank of verdowing smiddels op di maatskappy se terrein te wees
9.1.4Om n ongeluksverslag te vervals
9.1.5
9.2'n Griew prosedure ver onderstel dat die bestuur bereid om te luister na werknemers se griewe te luister.
10.10in die ANTWOORDBOEK eer
10.1Onveilige ver ligting ('lighting'\
10.2Om teen onveil ge spoed te werk
10.3m gereedskap op 'n onveilige wyse gebruik of om ledemate in plaas van
10.4Onveilige konstruksie
10.5Versuim om masj inerie en materia l te beveilig ('secure'\
10.6Om veiligheidstoestelle buite werking te stel
10.7wak fabrieksuitleg met onvoldoende of swak aangeduide paadjies en uitgange
10.8Geks keer, terg en mishandeling van mede werkers
10.9Gebrek a an veiligheid by die masjiene en ander plekke
10.1010