This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1Maak altyd seker dat jy kinders alleen laat in die isolasie area.
1.2Veiligheid is baie belangrik, aangesien 'n driejarige kind nie gevaar kan voorsien nie.
1.3Peuters is egosentries en sien dinge uit ander mense s e perspektief.
1.4Buitenshuise speelareas moet naby aan die dagsorgsentrum se binnenshuise area wees.
1.5Peuters moet stil gehou word wanneer hulle buite speel.
1.6Noodhulpvoorrade moet eenkeer 'n maand vervang word.
1.7Kinders voel a ltyd onveilig in 'n georganiseerde omgewing.
1.8'n Konstante harde lawaai verbeter 'n peuter se konsentrasie.
1.9Sintetiese bedekkings is die mees geskikte vloerbedekkings vir 'n dagsorgsentrum.
1.10Warm en helder kleure moet in die stil ar eas van die speelkamer gebruik word. (10 1\ [10] 708011510
2.10\n die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM KOLOM .1 .2
2.10'n Groep musikante wat saam op 'n verskeidenheid instrumente speel Tr mpet, hor ing , trombo on 'n Kind loop rond terwyl jy musiek op 'n
3.10\ die ANTWOORDBOEK neer.
3.1Kinders van dieselfde ouderdomsgroep
3.2Slaap , eet en toiletareas
3.3Die uit klank van woorde en lettergrepe
3.4Die waardering van skoonheid 7080115 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
3.5Identifisering o f saamgroepering van voorwerpe van 'n spesifieke groep
3.6'n Sentrale onderwerp waaromheen aktiwiteite beplan word
3.7Die gebruik van mens se verbeelding om iets te maak
3.8Verstandelike aktiwiteite en vaardighede vir die uitvoering van ta ke so os redenasie en begrip
3.9Wanneer 'n kind ver killende klanke kan identifiseer
3.10Die tipe spel waarin kinders speelgoed soos blokkies en voorwerpe gebruik om strukture te bou (10 2\ [20] TOTA20
4.1Noem DRIE vereistes vir die slaaparea. (3\
4.2Verduidelik die waarde van morsige spel/brouspel vir 'n kind. (5 2\ (10\
4.3Bespre ek die algemene vereistes vir die opstel van 'n ontdekkingstafel. (10\
4.4Noem VYF geskik te hulpmiddele/apparate wat peuters kan gebruik om met die ontwikkeling van hul groot motoriese vaardighede te help. (5\
4.5Verduidelik hoe mens seker kan maak dat die deure in die dagsorgsentrum veilig is. (5\
4.6Die aktiwiteitareas maak d it vir kinders moontlik om veilige materiale wat spesiaal vir hulle ontwerp is te ontdek/ondersoek en om daarmee te speel.
4.6.1Noem VYF aktiw teitareas wat in 'n dagsorgsentrum voorkom. (5\
4.6.2Bespreek hoe hierdie areas tot voordeel van di e kind kan strek. (5 2\ (10\
4.7Defin ieer fantasiespel (2\ [50] 708011550
5.1Noem die voordele van skriftelike beplanning. (10\
5.2Verd uidelik die belangrikheid daarvan om vir peuters liedjies en rympies te leer. (5\
5.3
5.4Verduidelik die rol en pligte van educare werkers in 'n oopplansituasie waarin groepe van kamer tot kamer roteer en hoe dit beheer/bestuur moet word. (5
5.5Stel 'n kontrolelys op met TIEN vereistes vir die kies van stories vir peuters. (10\
5.6Bespreek die kriteria vir die keuse van geskikte temas vir peuters. (10\ [50] VR AAG50
6.1Noem VYF mediums wat gebruik kan word om plakkate te maak. (5\
6.2'n Kreatiewe/skeppende les kan oor 'n week, van Maandag tot Vrydag, strek. Skryf die hoofaktiwiteite neer wat peuters oor 'n week kan doen vir 'n kreatiewe les oor die tem blomme (5
6.3Noem VYF slaginstrumente wat peuters kan gebruik. (5\
6.4Gee DRIE redes hoekom 'n kind nie aan 'n musiekaktiwiteit mag wil deelneem nie. (3 2\ (6\ 70 80115
6.5Jy doen jou praktiese opleiding by die Klein Beertjies Dagsorgsentrum in Durban. Die educare werker vra jou om 'n morsige speletjie/brou aktiwiteit vir die peuters in haar klas aan te bied.