Management N6 — Document

June 2021 — N6 — Management

N6 2021 Nated Business
↓ Download PDF Facebook X 📄 708.9 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

⏱️ 3h 📄 9 pages 📝 63 items found 📚 1 topics
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

63
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\in die ANTWOORDBOEK te skryf.
1.1.1Indien werknemers as unieke individue te behandel word , motiveer dit hulle om hard te werk.
1.1.2Geld is altyd die beste motiveerder vir werknemers om in die werksplek beter te presteer.
1.1.3BDD ('MBO'\ moedig doeltreffe nde kommunikasie tussen topbestuurders aan.
1.1.4In 'n beperkte spanwydte van beheer is kommunikasie goed op elke vlak, maar swak tussen die boonste en onderste vlakke werknemers.
1.1.5Horisontale kommunikasie is tussen verskillende departement e en vlakke in 'n organisasie.
1.1.6
1.1.7Groeplede streef na beter doelwitte as individuele lede.
1.1.8Konflik is 'n natuurlike deel van die werksplek en moet vermy word.
1.1.9
1.1.10
1.2Kies 'n term uit KOLOM A wat by 'n beskrywing in KOLOM B pas. Skryf slegs die letter (A J\langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.10\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.2.10Promosie Sosiale fasilitering Aanspreeklikheid Skinder Skikking Agting Begeertes Kohesie
1.3Verskeie opsies word as moo ntlike antwoorde op die volgende vrae verskaf. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.5\n die ANTWOORDBOEK neer.
1.3.1Gedrag wat aandui dat 'n werknemer nie gemotiveerd is nie: Werknemers d oen hulle werk goed Werknemers is vriendelik met hul werkgewers Werknemers kla oor hul werk, kollegas en bestuurders
1.3.2Posontwerp ('job design'\ is noodsaaklik vir werknemers aangesien dit: 'n Meer doeltreffende manier bied om 'n taak te voltooi
1.3.3
1.3.4'n Gedesentraliseerde netwerk is meer doeltr effend wanneer ... groeptake maklik en nie ingewikkeld is nie. take moeilike en nie roetine
1.3.5Die rol van die inisieerder i s om: Al die feite byeen te bring Nuwe idees met deurlopende negatiewe reaksies te ontspoor Nuwe idees te verskaf en aan te dui hoe om daarmee voort te
Q2— Section header —
2.1
2.2Verduidelik enige TWEE maniere buiten posverryking waarop Me Azy die poste by ABC Ondernemings kan ontwerp. (4\
2.3Beskryf posverryking as die waardevolste ontwerpmetode/ benadering wat Me Azy kan gebruik om die werknem ers by ABC Ondernemings te motiveer. (10\
2.4Bespreek posfaktore wat vir suksesvolle posverryking by ABC Ondernemings nodig is. (10\
2.5
2.6Bespreek die implikasies van Milton se motiveringsteorie in die bostaande organisasie. (10\ [40] (4110466\ Kopiereg voorbehou40
Q3— Section header —
3.1Noem TWEE hindernisse vir kommunikasie. (2\
3.2Verduidelik die instrumente wat gebruik kan word om kommunikasie in die Encore Kapitaalgroep te verbeter (6\
3.3espreek die tegnieke wat deur bestuurders gebruik kan word om kommunikasie by die Encore Kapitaalgroep te verbeter. (14\
3.4Evalueer die impak wat die volgende faktore op kommunikasie het:
3.4.1Gender
3.4.2Etnisiteit
3.4.3
3.540
Q4— Section header —
4.1Definieer groepdinamika (2\
4.2Beskryf wat 'n groep in 'n organisasie uitmaak. (2\
4.3Verduidelik die uitwerking van informele groepe op die doeltreffendheid van die organisasie. (8\
4.4
4.5
4.6Bespreek bestuurstegnieke wat gebruik word om groepkonflik op te los. (10\ [40] (4110466\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief40
Q5— Section header —
5.1Definieer die volgende begrippe:
5.1.1Visie
5.1.2
5.2Gee 'n gedetailleerde verduideliking van die volgende:
5.2.1magsposisie ('position of power'\ (4\
5.2.2ersoonlike mag (4\
5.3Gee TIEN eienskappe wat vir 'n leier belangrik is om suksesvol te wees. (10\
5.4
5.5Deur na die figuur hier onder te verwys, bespreek hoedat hierdie dimensies, volgens die Ohio State Leadership Approach gebruik kan word om verskillende leierskapstyle of benaderings
Q6— Section header —
6.1De finieer die term databasis (2\
6.2Onderskei tussen data en inligting (4\
6.3Skets die stappe wat die implementering van mensehulpbroninligtingstelsels ('HRIS'\ behels. (7\
6.4Bespreek die kriteria vir die evaluering van 'n gerekenarisee rde stelsel. (12\
6.5Verduidelik enige DRIE onderskeibare dele van BDD ('MBO'\ (9\
6.640

Topics Identified

1
Leadership

Mark Allocation

Total200 marks
Sections40 + 40 + 40 + 40 + 40 + 40 = 240 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectManagement
LevelN6
Document typeQuestion paper
Year2021
MonthJune
Pages9
Downloads7

Examination context

Decade2020s
Years ago5y
SeasonWinter (SH)
Start dayTuesday
Exam periodJune 2021
Days since exam1,956

About Management examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size708.9 KB
Pages9
Archived on8 September 2026
File age45d
ContributorFreeMode
FingerprintAB20BB1849F3

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.