This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1.1
1.1.2
1.1.3
1.1.4
1.2.1
1.2.2
1.2.3Kompleksiteit van die onderneming Die heterogeniteit van arbeid Struktuur van die onderneming Hulle moet weet wat die grieweprosedure behels en dit aanvaar. Die toesighouer moet verseker dat die grieweprosedure
1.3.1
1.3.3Prosessuele billikheid het te make met of die prosedure wat tydens die proses gevolg is, regverdig en billik was, terwyl substantiewe billikheid behels of die oortreding die straf wat aan die oortreder
Q2— Section header —
2.1.1
2.1.2
2.1.3
2.1.4
2.3.1
2.3.2Tydtariewe Stukwerktariewe (1\
2.3.3Stawing vir tydtariewe Dit is eenvoudig om te bereken. Tydtariewe kan op alle take en in alle situasies toegepas word. Dit is voorspelbaar, wat dit moontlik maak om die koste van arbeid te bepaal en daarvoor te begroot.
2.4.1Om die vordering van werk te vertraag Om die werk wat onderneem word te versteur dwing om tot seker e voorwaardes in te stem (4\
2.4.2sonder dat hulle vooraf die prosedures met die werkgewer en bedingingsraad gevolg het. (4\
2.4.3
2.5Om voorvalle by die werksplek aan te meld en dit op te teken. Om lede aan te moedig om vakbondvergaderings by te woon en by die vergaderings as voorsitter op te tree. Om lede te help om hul begrafnispolisse te eis en om beurse aansoek te
2.6
Q3— Section header —
3.1.1Om werkers te verseker teen periodes van werkloosheid. (2\
3.1.2
3.1.3Aansoeker moet in staat wees om te bewys dat hy/sy nie in staat is om geskikte werk te bekom nie. Aansoeker moes vir die minimum gespesifiseerde periode tot die fonds bygedra het. (3\
3.1.4
3.2
3.4.1
3.4.2Die doel van hierdie Wet is om plaasarbeiders teen die nadele van beserings en infeksies te beskerm wat in die werksplek opgedoen word. Plaasarbeiders word betaal na gelang van die omvang van die beserings
3.5
Q4— Section header —
4.1
4.2
4.3Personeeladministrasie mens hulpbronpraktisyns is betrokke by die administrasie van werknemerregisters/ rekords/ dokumentasie vanaf die tyd wa hulle aansluit totdat hulle die organisasie verlaat.
4.4Daar is binnenshuise en buitenshuise werk. Werk varieer volgens seisoen. Werkverrigting kan gewoonlik gemeet word. Goeie gesinslewe Goeie niekontant byvoordele (Aanvaar enige VIER toepaslike antwoorde\
4.5Werknemer of personeelomset is die persentasie of aantal werknemers wat die organisasie verlaat en deur nuwe werknemers verva ng word. (4\
4.6.1
4.6.2
4.6.3
4.7.1
4.7.2
4.7.3
4.8.1Werkers stel slegs in geld belang. Werkers wil nie verantwoordelikheid aanvaar nie. Werkers is nie in staat om hul eie probleme by die werk op te los nie. (4\
4.8.2Die boer leer meer oor die werknemer se agtergrond en kultuur. Die boer vertel voortdurend aan die werknemers hoe belangrik hulle is. Die boer moedig sosiale aktiwiteite aan en bevorder dit. Die boer hou die werknemers voortdurend op die hoogte van
4.8.3Dit hang af watter teorie die boer op lang termyn pas en die minste moeite verg. Die teorie oor die benutting van mens hulpbronne bevat beter idees in vergelyking met die ander twee. (Aanvaar enige TWEE toepaslike antwoorde\