This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae verskaf. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\n die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Die beheereenheid beheer NIE die ... nie. invoer en afvoertoestelle laai en berging van data na en van die geheue vloei van inligting tussen die hoofgeheue en die rekenlogika
1.1.2Die ... is NIE sleutelbordkomponente nie. tikmasjiene funksiesleutels Windows
1.1.3Die ... poort is 'n koppelvlak op die rekenaar wat asinchrone oordrag van datakaraters een bis op 'n slag toelaat.
1.1.4... is NIE komponente van hardeskywe nie. Koparms Naalde ('spines'\ Plate ('platters'\
1.1.5... is NIE 'n voordeel van 'n grafiese gebruikerskoppelvlak nie. Konsekwentheid Multitaakverrigting Duursaamheid Aanpasbaarheid
1.1.6... is NIE 'n voorbeeld van teenvirussagteware nie. Norton Durban Dr Solomon
1.1.7Wanneer 'n rekenaargebruiker korrekte ergonomiese beginsels nakom ... word beserings, foute en kostes verminder. word minder werk gedoen. word meer
1.1.8IDV ('IS '\ is 'n akroniem vir ... verskaffer
1.1.9Die korrekte beskrywing wanneer daar na LAG ('ROM'\ verwys word: Data wat verander kan word
1.1.10'n KS LAG ('CD ROM'\ is 'n tipe multimedia omdat teks, beelde en
1.2Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.10\in die ANTWOORDBOEK te skryf.
1.2.1
1.2.2Een nadeel van 'n opskortende verkoopsooreenkoms is dat maandelikse betalings van belasbare inkomste afgetrek mag word.
1.2.3'n Blog is 'n webtuiste met gereelde inskrywings van kommentaar, grafika of video's.
1.2.4'n Grafiese gebruikerkoppelvlak vertoon vensters, aftuimelkieslyste en ikone.
1.2.5Ctrl is een voorbeeld van 'n modifiseerdersleutel.
1.2.6Defragmentering veroorsaak dat die rekenaar baie stadig werk. (4090476\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.2.7Die regtermuisknoppie word in Windows toepassings gebruik om kortpadkielyste te toon.
1.2.8'n Dubbelklik op 'n werkskermikoon veroorsaak nie dat die item wat dit verteenwoordig begin of oopmaak nie.
1.2.9Deelprogrammatuur is 'n program met kopiereg, maar die eienaar bied dit aan enigiemand aan om dit te kopieer en uit te toets.
1.2.10
1.3Verduidelik die volgende drukkereienskappe wat by die koop van 'n drukker oorweeg moet word:
1.3.1Spoed
1.3.2Papierhantering
1.3.3
1.3.4
1.4Stippers/plotters produseer grafiese afvoer soos grafieke en argitekstekeninge. Verduidelik hoe die volgende tipes stippers werk:
1.4.1Platstipper
1.4.2
1.5Definieer die volgende begrippe:
1.5.1Stem oor internetprotokol
1.5.2Intranet
1.5.3Ekstranet
1.5.4Werklik eenvoudige sindikasie ('Really Simple Syndication'\
1.5.5Matriks
1.5.6Wagwoord
1.5.7
1.6Skryf die volgende akronieme voluit:
1.6.1ISDN
1.6.2ADSL
1.6.3SVGA
1.6.4
Q2— Section header —
2.1Vertoon die volgende venster wat gebruik word wanneer 'n inhoudsopgawe in 'n dokument ingevoeg word. Maak 'n skermdruk en plak dit in 'n nuwe Word
Q2— Section header —
2.2Vertoon die volgende venster om die tyd, datum, taal, ens. te formateer. Maak 'n skermdruk en plak dit in 'n nuwe Word
Q2— Section header —
Q3— Section header —
3.1Skep die volgende sigblad in 'n Excel dokument. Gebruik die presiese selverwysings wat aangedui is. Jy sal gepenaliseer word indien jy die verkeerde selverwysings gebruik.
3.1.1
3.1.2
Q3— Section header —
Q3— Section header —
3.1.5Druk die dokument in A4 landskapformaat sonder ry en kolomopskrifte en roosterlyne. FIGUUR 1 (5\
Q3— Section header —
Q3— Section header —
3.2.1Bring die volgende veranderinge aan die hoofopskrif 'GEWASPRODUKSIE', aan: Dubbelonderstreep dit. Verander die lettergrootte na 16 pt en die lettertipe na Cooper Black. Voeg die selle saam en sentreer die hoofopskrif oor die wydte
3.2.2Verander die subopskrif 'VERKOPE' na vetdruk en kursief. (2\
3.2.3Voeg 'n ry tussen ry 1 en ry 2 in en voeg nog 'n ry tussen ry 2 en ry 3 in. (2\
3.2.4Sentreer die kolomopskrifte in ry 5 (horisontaal en vertikaal\ en verander dit na vetdruk. Teksomvouing moet gebruik word soos aangedui. (3\
3.2Bereken die antwoorde waar die letters A H in FIGUUR 2 verskyn. Gebruik die korrekte selverwysings in elke formule. A. Toeslag ('markup'\ = Gebruik die VLOOKUP funksie om elke
3.2Sorteer die data in stygende volgorde volgens die Ton verkoop kolom. (1\
3.2Voeg horisontale en vertikale lyne in deur die metode te gebruik wat aan jou bekend is. (2\
3.2Vertoon all syfers wat geld verteenwoordig met die R teken en 2 desimale plekke. Alle ander syfers moet as heelgetalle vertoon word. (3\
3.2Reg belyn al die antwoorde wat in A H bereken is en maak dit vetdruk. (2\
3.210 Maak 'n drukstuk van die sigblad in landskapformaat sonder ry en kolomopskrifte of roosterlyne. Die sigblad moet op een bladsy inpas. OPMERKING: Moenie die fit sheet
3.3Herwin die
Q3— Section header —
Q3— Section header —
3.3.2Vertoon die formules. (8
3.3.3Verstel die kolomwydtes sodat al die formules sigbaar is. (1\
3.3.4Stoor en druk die dokument in landskapformaat met die ry en kolomopskrifte maar sonder roosterlyne. Die dokument moet op een A4 bladsy inpas. (3\
Q3— Section header —
Q3— Section header —
3.4.1Skep 'n gekombineerde grafiek om Produksiekoste/ton en Verkoopprys/ton te vergelyk. Die Produksiekoste/ton moet deur 'n kolomgrafiek clustered verteenwoordig word en die Verkoopprys/ton moet deur 'n lyngrafiek (met merkers\
3.4.2Voeg die volgende inligting as opskrif van die grafiek i GEWASPRODUKSIEBESIGHEID EKSAMENNOMMER
Q3— Section header —
3.4.3Die legende moet aan die regterkant van die grafiek verskyn. (1\
3.4.4Data etikette (data labels\ moet in alle kolomme wat Produksiekoste/ton verteenwoordig, voorkom. (1\
3.4.5Die volgende moet as titel vir die X en Y as gebruik word: as: GEWASTIPE
3.4.6Skuif die grafiek na 'n nuwe blad. (1\
3.4.7Druk die grafiek in landskapformaat op EEN bladsy. (2\ [68] (4090476\ 13 Kopiereg voorbehou68
Q4— Section header —
4.1Maak die dokument, 'WORD DOKUMENT' oop.
4.2Stoor dit onmiddellik as
Q4— Section header —
4.3Bring die volgende veranderinge in die dokument aan:
4.3.1Verander die opskrif, 'Agronomiese Gewasse' na bokas, vetdruk en onderstreep. Verander die lettertipe na Alg rian en lettergrootte na 16 pt. (5\
4.3.2Verander die linkerkantruimte van die hele dokument na (1\
4.3.4Verander die teks soos volg na twee kolomme: Die eerste kolom moet die opskrif en die eerste paragraaf vanaf 'Agronomiese Gewasse ...' tot ' ... gewasse word ook gekweek.' bevat. Die tweede kolom moet die subopskrif en tweede paragraaf,
4.3.5Voeg 'n bladsyoorgang in na die sin, 'Sommige word ook vir veevoer verwerk.'
4.3.7Voeg kolpunte van jou keuse by die volgende paragrawe is. Sommige van hierdie gewasse is graangewasse ... Groente soos boontjies, kool, aartappels ... Voergewasse soos sekere grasse ... Veselgewasse soos katoen en vlas ...
4.3.8Sleutel die volgende inligting aan die einde van die dokument in presies soos hier onder aangedui. Gebruik Arial grootte 12. Maak die kolomopskrifte vetdruk. GEWAS KULTIVARS Mielies
4.3.9Voeg 'n bladsynommer onder aan die regterkant van al die bladsye in, behalwe die eerste bladsy. (2\
4.4Sleutel jou EKSAMENNOMMER links en
Q4— Section header —
4.5Stoor die dokument en maak 'n drukstuk. [23] (4090476\ 15 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief23
Q5— Section header —
5.1Skep die volgende velde: VELD INLIGTING NR. Outo matiese nommer (auto number\ GROENTE 20 karakters PLANTDATUM
Q5— Section header —
5.2Sleutel die volgende rekords in en stoor die tabel as 'GROEN'. Maak 'n drukstuk van die tabel in A4 landskapformaat. (10\
5.3Maak 'n drukstuk van die struktuur van die tabel hier bo. Die drukstuk moet in portretformaat wees. (5\
5.4Skep 'n verslag met die volgende opskrifte: PLANTDATUM GROENTENAAM PRYS (1\
5.5.1
5.5.2Sorteer die data in dalende volgorde volgens die plantdatum. (2\ (4090476\ 16 Kopiereg voorbehou
5.5.3Die titel van die verslag moet JOU E
Q5— Section header —
5.5.4Die berekende GEMIDDELE PRYS moet onder die laaste prys verskyn en die woord, GEMIDDELD, moet onder die laaste groente verskyn. (4\
5.5.5Maak 'n drukstuk van die verslag op 'n A4 portretbladsy. (1\ [26]26
Q6— Section header —
Q6— Section header —