This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1.10Waar Waar Onwaar Waar Waar Waar Onwaar Waar Onwaar
1.2.1Verstedeliking
1.2.2Andragogi
1.2.3Tegniese vaardighede
1.2.4Demonstrasies
1.2.5
1.3.540
2.1.1Help leerders wat problem het met lees, skryf en rekenkunde.
2.1.2Onvermelde sektor omdat inligting nie by bestuur aangeteken is nie.
2.1.3Verwys na die metode waar meer arbeid gebruik word in verhouding tot tegnologie.
2.1.4Die mate waarin alle hulpbronne by die insetstadium gekombineer en gebruik word om die gewenste resultate te behaal verhouding tussen uitset ten opsigte van inset.
2.1.5Dit verwys na mense wat sonder die verlangde vaardighede is wat noodsaaklik is vir die werk wat beskikbaar is.
2.1.6Formele klaskameronderrig/ opleiding van kinders en volwassenes verkryging van kennis. (6 (12\
2.2Sommige aktiwiteite vereis 'n g root fisiese ruimte en die aktiw iteit moet nie gestop word wanneer dit eers begin nie. Die veiligheid van deelnemers moet in gedagte gehou word. Die aktiwiteit moet nuttig wees en inskakel met die doel van die opleiding.
2.3
3.1.1Tree op as 'n kommunikasiespesialis deur die groep te help met besprekings, evaluering en besluite wat gemaak word om groep kohesie te bevorder.
3.1.2Skryf opleidingsdoelwitte, kies inhoud, aktiwiteite en materiaal en implementeer leergeleenthede, gebruik opleidingsbehoeftes om opleidingsprogramme te ontwikkel.
3.1.3Stel behoeftes vas, instrumente wat behoeftes bepaal; kies die instrumente wat vaardighede en kennis te toets
3.1.4Identifiseer teenstrydighede ten opsigte van behoeftes, kennis en houdings, identifiseer en ondersoek opleidingsbehoeftes wat op probleme wat ondervind is gebaseer word.
3.1.5Beplan en monitor die begroting, stel standaarde, beleide en prosedures op.
3.1.6
3.2Affektiewe vaardighede Waarnemingsvaardighede Laat geen ruimte vir persoonlike leerspoed nie Relatief duur Benodig elektriese krag Word slegs vir klein gehore gebruik Opleier moet in staat wees om toerusting te gebruik
4.1Oorhoofs /indire Dire Onbetrokke retoriek Heraddresseer Ontwikkelend Opsomming Parafrasering
4.4Inhoud Hierdie soort leer het 'n invloed op die besluit Leerlingfaktore aandag span, groepgrootte en gestremdhede het 'n invloed op die metode wat gekies word Faktore rakende die opleier is die opleier gemaklik met mediagebruik
5.1Liggaam Ontwikkelingsfase Voorbereiding vereis tyd, kennis en vaardighede Vereis 'n bestendige kragvoorsiening Kan maklik wegraak of bederf Rugsteun ( ack ups \ noodsaaklik
5.3Om die infrastruktuur wat vir die menslike hulpbronne nodig is te beplan In verband met opleiding en ontwikkeling Om die kwaliteit van bestaande bronne deur opleiding en ontwikkeling te verbeter Om die potensiaal van elke werknemer te ontwikkel
5.4Om individue te kies, te ontwikkel en in bestuur , verkoops en tegniese posisies te plaas. Word vir behoefte analise gebruik [40] VRAAG40
6.1Redelik goedkoop Laat toe dat 'n vaardigheid dadelik gebruik word Om 'n Taak dadelik uit te voer bou selfvertroue op Kan in tegniese en nietegniese opleiding gebruik word 'n Eenvoudige en praktiese opstel van toerusting kan die oordrag van leer
6.3.4Opleier betrek sy/haar hele persoonlikheid en bekwaamhede in die opleidingsituasie Leer vind plaas deur van alle sintuie gebruik te maak. Persepsie vind plaas deur van alle sintuie gebruik te maak Opleier moet leer
6.4.1Terugvoer oor korrekte sowel as foutiewe resultate moet aan die leerders gegee word.
6.4.2Leerders oet aktief aan die leerproses deelneem deur besprekings, uiting van eie standpunt, voorbeelde en ondervinding.
6.4.3Leerders word toegelaat om foute te maak, omdat hulle van hulle foute kan leer. (2 (6\ [40] TOTA AFDELING GROOT TOT40