This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1.5(5 (10\
1.2.1Onwaar
1.2.2Waar
1.2.3Waar
1.2.4Onwaar
1.2.5Waar (5 (10\
1.3.5(5 (10\
1.4.1Meting van hoe goed alle hulpbronne by die insetstadium gekombineer en gebruik word om die nodige resultate te bereik verhouding van inset tot uitset
1.4.2Ong ereguleerde sektor aangesien inligting oor mense wat sake in hierdie sektor doen nie by die toepaslike owerhede aangeteken word nie
1.4.3Rangskikking w at slegs stoele bevat en ten opsigte van die gebruik van ruimte doeltreffend is
1.4.4'n Mondelinge of geskrewe weergawe van 'n gebeurtenis, insident of situasie met die doel om krities denke te ontwikkel
1.4.5Help leerders wat probleme met lees, spelling en selfs basies probleme met wiskunde ervaar (5 (10\ [40] TOTAAL AFDELING A:40
Q2— Section header —
2.1.1
2.1.2Lone word nie verhoog nie, en dit lei tot stakings Dit lei dan weer tot laer produktiwiteit Maatskappy wend hulle dan tot heringenieuring wat tot werkloosheid en maatskaplike probleme lei Opleiding en ontwikkeling moet dit aan almal duidelik maak dat
2.2
2.3.1Relatief goedkoop Veroorsaak dat vaardigheid onmiddellik gebruik word Selfvertroue word onmiddellik gebou wanneer 'n persoon in staat is om 'n taak te verrig Kan in tegniese en nietegniese opleiding gebruik word
Q3— Section header —
3.1Gebruik meer as een sintuig Demonstrasie is moontlik Daar moet nie afleidings in die opleidingsgebied wees nie Ruimte vir 'n lessenaar of tafel moet beskikbaar wees Meubels moet geskuif kan word om vir groepwerk voorsiening te maak
3.5Stel die instrukteur in staat om te bepaal wat die deelnemers reeds weet Ontwikkel belangstelling en wek nuuskierigheid Beklemtoon en versterk inligting Help leerders om kreatief te dink Leerders deurdink die probleem deur die vraag te ontleed
Q4— Section header —
4.1.5(5 (10\
4.2Kies, ontwikkel en plaas individue in bestuursposisies Word vir behoefteontleding gebruik Onderrig besluitnemingsvaardighede Boots die realiteit na Sommige aktiwiteite vereis baie ruimte en die aktiwiteit kan nie gestaak
4.4.1Help leerders met emosionele probleme, spanning en probleme met gespanne situasies.
4.4.2Help leerders wat probleme met uitspraak, spraak of gehoorgebreke, ensovoorts, ervaar.
4.4.3Behandel leerders wat probleme met die senustelsel en die brein ervaar.
4.4.4Assesseer intelligensie en gee raad oor beroepskeuses.
4.4.5Help leerders om te konsentreer en inligting in te neem. Manipulasie en oefening maak deel van terapie uit.
4.4.6Help leerders wat probleme met lees, spelling en selfs basiese probleme met wiskunde ervaar (6 (12\ [40]40
Q5— Section header —
5.1.1Sektorale Onderwys en Opleidingsowerheid
5.1.2Suid Afrikaanse Kwalifikasie owerheid
5.1.3Nasionale Opleiding raad
5.1.4Nasionale Vaardigheidsowerheid
5.1.5Nasionale Vaardigheidsfonds (5 (10\
5.2Bemagtig individuele deelnemers in die samelewing as geheel Stel individue in staat om vaardighede in wiskunde te ontwikkel Stel individue in staat om gevorm en ontwikkel te word Stel individue in staat om 'n kritiese begrip van hul samelewing te vorm
5.3.2Om selfvertroue te bevorder Om empatie met ander se probleme te ervaar Om met toekomstige probleemoplossing te help Om vorige gedrag te ondersoek Om nuwe optrede te probeer Om met moontlik nuttige gedrag te eksperimenteer
Q6— Section header —
6.1Elke leerder kan teen sy of haar eie pas leer Leerders leer teen eie tempo So doeltreffend soos klaskameronderrig Bespaar koste Buigsaam en kan te enige tyd plaasvind Beginsel van individualisme kan toegepas word
6.2
6.3Speletjies is duur
6.4.1Onderwys en opleiding moet deel van 'n versoenende benadering uitmaak.
6.4.2Onderwys en opleiding moet voorsiening maak vir verskeie maniere waarop dieselfde leer en sertifisering bereik kan word.
6.4.3
6.4.4Onderwys en opleiding moet leerders in staat stel om krediete of kwalifikasies van een leersentrum of werkgewer na 'n ander oor te dra.
6.4.540