This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1 .1
1.1.5 \ die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Die belangrikste aan wyser wat voortdurend gemeet word om die gesondheid van die ekonomie te evalueer
1.1.2Produksiefaktore word deur die ... sektor besit. uishoudelike esigheid
1.1.3Toestand waarin markkragte hulpbronne nie doeltreffend toeken nie
1.1.4Die ... van veranderlike inset (arbeid\is die bykomende produksie eenhede wat
1.1.5Kwessies wat met die arbeidsmark verband hou, sluit ... in. huur lone wins
1.2Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs Waar of Onwaar
2.11.
2.5\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.2.1Produkonderskeiding en advertering speel belangrike rol in nieprysmededinging.
1.2.2
1.2.3
1.2.4
1.2.5Mi ro konomie is pr ysteorie
1.3Voltooi die volgende sin of sinne/paragraaf of paragrawe deur die ontbrekende woord of woorde neer te skryf. Skryf slegs die woord of woorde langs die vraagnommer (1. 3. 1.
3.5\die ANTWOORDBOEK neer.
1.3.1Indien die verbruiker vraag na tee toeneem as gevolg van toename in die prys van koffie
1.3.2Makro ekonomie bestudeer die ekonomiese stelsel as ...
1.3.3Maatstaf wat deur oligopolies gebruik word om hul markaandeel te vergroot, staan as ... onderskeiding bekend.
1.3.4Die konsep van geleentheidskoste kan toegepas word op die analise/ontleding van enige ... proses.
1.3.5Die wet van verminderde ... bepaal dat soos meer en meer veranderlike inset by vaste inset gevoeg word, opbrengs van die veranderlike inset sal afneem. (5
1.4
1.4.1Firma sal slegs ophou bestaan wanneer marginale inkomste (gelyk is /verskil van
1.4.2Geleentheidskoste verwys na die (waarde/hoeveelheid\ van die beste aktiwiteit.
1.4.3
1.4.4
1.4.5Die bykomende koste om een bykomende eenheid te produseer staan bekend as (gemiddelde veranderlike koste/marginale koste\ (5 2\
1.5Kies beskrywing uit KOLOM B om by term in KOLOM A te pas. Skryf slegs die letter (A
5.5\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM KOLOM
1.5.5Ekonomiese groei Mark afromingspryse Gemiddelde inkomste Onverskilligheidskromme Re sessie
2.1Noem VYF faktore wat die hoeveelheid aanvraag bepaal. (5 2\ (10\
2.2
2.3Bespreek oligopol ie onder die volgende opskrifte
2.3.1Defini sie (3\
2.3.2Kenmerke (6\
2.4
2.5Verduidelik enige DRIE kenmerke van volmaakte mededinging. (3 2\ (6\ [50] VRAAG50
3.1Dui aan of die volgende eienskappe van MARK MET VOLMAAKTE MEDEDINGING of MONOPOLIE is. Skryf slegs
3.1.1Wat verkoop of gekoop mag word, word deur goed gedefinieerde eiendomsregte bepaal.
3.1.2Wanneer produkte uitgeruil word, gaan nie kopers of verkopers bykomende kostes aan nie.
3.1.3Prys word deur die verskaffer bepaal om wins te maksimeer.
3.1.4Beide opers en verkopers weet alles wat in die industrie aangaan.
3.1.5Daar is talle hindernisse vir toegang en uitgang. (5 2\ (10\ 22020034
3.2Bestudeer die grafiek hier onder en beantwoord die vrae Onverskilligheidskromme
3.2.1Watter onverskilligheidskromme stel die hoogste vlak van bevrediging voor? (2\
3.2.2yn DE staan bekend as die (2\
3.2.3By watter punt op die grafiek sal die verbruiker sy/haar bevrediging maksimeer? (2\
3.2.4Watter teorie is in hierdie geval van toepassing? (2\
3.2.5Verduidelik of en waarom die verbruiker die kombinasie wat deur punt I voorgestel word sal kies. (4\
3.3Gebruik die inligting in die skedule hier onder om n onverskilligheidskromme te konstrueer. Benoem jou grafiek. KOMBINASIE PRO DUK
3.4Die volgende tabel stel die totale inkomste van firma voor. Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae HOEVEELHEID eenhede
3.4.1Bereken die marginale inkomste van die hoeveelheid van eenhede 15 en 16 (6\
3.4.2Hoeveel is die marginale inkomste vir elke ekstra bykomende produkeenheid wat verkoop is? (2\
3.4.3Verduidelik die term verbruikersbesteding. (2\
3.4.4Noem VIER faktore wat bepaal wat en hoeveel huishoudings kies om te verbruik. (4 2\ (8\ [50] VRAAG50
4.1Verduidelik elk van die volgende terme
4.1.1Ewewigspunt
4.1.2Plaaslike monopol ie
4.1.3Produ ksie
4.1.4Teikenmark
4.1.5kaalverspillings (5 2\ (10\
4.2Noem VYF ekonomiese probleme wat Suid Afrika in die gesig staar. (5 2\ (10\
4.3Noem enige DRIE soorte vraagelastisiteit. (3 2\ (6\
4.4Noem die VYF faktore wat die hoeveelheid produkte wat besigheid gedurende bepaalde tydperk kan verskaf
4.5Verwys na die tabel hier onder en beantwoord die vrae GETAL WERKERS TOTALE PRODUKSIE
4.5.1Bereken die waardes van (a\b\(c\, (d\ en (e\ (10\
4.5.2Wat is die gemiddelde totale produksiekoste om 23 produkte te lewer (4\ [50]50
5.1Verduidelik die volmaak te elastiese vraag met behulp van grafiek. Dui ook aan of die volmaak te elastiese vraag in die regte lewe
5.2
5.3Bespreek die VIER produksiefaktore. (4 3\ (12\
5.4Dui die VIER verskille tussen kapitalisme en sosialisme in tabelvorm aan. (4 4\ (16\
5.5Watter ekonomiese stelsel word in Suid Afrika gebruik? (2\ [50] TOTA AFD50