This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
Q2— Section header —
2.10Onwaar Onwaar Waar Onwaar Waar Onwaar Waar Onwaar Onwaar
Q3— Section header —
3.55
Q4— Section header —
4.55
Q5— Section header —
5.1Oortollige arbeid in die boerderybedryf word vir ander ekonomiese aktiwiteite beskikbaar en het beter lewenstandaarde tot gevolg Verbeterde netto inkomste van boerderye genereer kapitaal vir belegging
Q6— Section header —
6.1.1Dit is meer waarskynlik dat goed omskryfde doelwitte bereik word. Die proses waarvolgens doelwitte geformuleer word moedig akkuraatheid aan en laat deurlopende hersiening toe. Die potensiaal vir konflik is hoog wanneer die doelwitte vir die
6.2
6.3
6.4Insette al die hulpbronne wat die onderneming in die produksieproses gebruik, bv. mensehulpbronne, toerusting, geboue en kapitale beleggings Produksieproses die werklike proses waarin produkte wat verkoop kan
6.5Lynorganisasie (1\ [34]34
Q7— Section header —
7.1Gebruik formele en informele tegnieke. Gebruik verskillende kommunikasiewyses. Verwyder hindernisse wat kommunikasie belemmer Gebruik die terugvoeringstegniek. (6\
7.2Berei werknemers vir die opleiding voor. Gebruik beskrywings en demonstrasies. Laat werknemers aktief aan die opleidingsessie deelneem. (8\
7.3
7.4Bepaal die doelwit voordat enige beplanning, organisasie, implementering en beheer kan plaasvind. Verkry en organiseer al die nodige inligting. Identifiseer die probleem en die oorsaak. Kry 'n oplossing en identifiseer enige ander alternatiewe.
7.534
Q8— Section header —
8.1
8.2
8.3Fisiese risiko Mediumtermyninligting is van toepassing op goedere wat steeds in die produksieproses is en nog nie gereed is om verkoop te word nie. Dit sluit inligting oor produksieneigings, produksiekoste en pryse in.
8.5Ekonomies Polities juridies Sosiaal ekonomies Ekologies
8.6.1Vraagelastisiteit van 'n produk is die sensitiwiteit van 'n bepaalde produk op enige prysveranderings van daardie produk.
8.6.2Die makrobemarkingsbenadering is wanneer die aandag gevestig is op bemarking as 'n sosiale en ekonomiese proses waardeur verbruikers bevredig moet word deur die oordrag van goedere tussen produsente en verbruikers.
Q9— Section header —
9.1
9.2.1Teikenmark verwys na 'n bepaalde groep verbruikers wat soortgelyke behoeftes en eienskappe het en wat dieselfde tipe goedere sal koop.
9.2.2Bemarking is 'n stelsel ekonomiese aktiwiteite wat daarop gerig is om behoeftebevredigende goedere, dienste en idees te beplan, pryse daarvoor te bepaal, te bemark en te versprei ten einde organisatories
9.2.3Bemarkingsdoelwitte is bloot teikens wat boere vir hulself en die boerderyonderneming stel. (6\
9.3Produk word bepaal deur die aard/karakter van die mark. Prys word deur die marktoestande bepaal. Verspreiding/venue/plek/ligging word deur die verbruikers se behoeftes of die kopers se vraag bepaal. (8\
9.4Dit identifiseer sterkpunte, swakpunte, geleenthede en bedreigings. Die sluit die eksterne en die interne omgewing in (beskikbaarheid van kapitaal, entrepreneurskap en vaardigheid om mensehulpbronne en
9.5Maksimum pryse/plafonpryse Absolute pryse (4\
9.6Die spinnerakteorie cobweb theory verskil van die ewewigsteorie omdat die spinnerakteorie vir vertragingstyd tussen produksie en verkope toelaat. (2\ [34] TOTAAL AFDELING B: GROOTTOTAAL:34