This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Teken die onderstaande tabel in jou ANTWOORDBOEK oor en rangskik die volgende onveilige situasies in die korrekte kolomme:
1.1.4Swak fabrieksuitleg en swak/ontoereikend gemerkte deurgang Om n masjien onbewaak te laat loop Om
1.2Noem minstens TWEE belangrike redes vir die gebr uik van kleurkodering in die werkswinkel. (2\
1.3Watter kleur sal gebruik word om die volgende in die werkswinkel aan te dui?
1.3.2Brandbestrydingstoerusting Olietoerusting (2 1\ (2\
1.4Verduidelik die funksionering van grend elskutte, soos dit in masjiene in werkswinkel gebruik word. (2\
1.5Noem EEN veiligheidsmaatre l vir elk van die volgende masjiene:
1.5.1Huck out /klinkbout (huckbolt\
1.5.2Pons (2 1\ (2\ [10] (11022182\10
Q2— Section header —
2.1Verduidelik die funksie van n hamer en aambeeld wanneer hierdie masjien gebruik word. (2\
2.2Teken en verduidelik kortliks die basiese beginsel van drie piramiedrollers/silinders tydens silinde rwalsing. (4\
2.3Binnestraal Hiel Flens (4\ [10]10
Q3— Section header —
3.1Verduidelik waarom dit belangrik is om staalprofiele te voeg/ verbind. (2\
3.2maat (assembly jig\ (2\
3.3Verduidelik die term permanente las (2\
3.4monteersetmaat en houapparaat (2 x 2\ (4\ [10]10
Q4— Section header —
4.1Noem EEN gebruik van elk van die volgende:
4.1.1
4.1.2Pypkontoermaker
4.1.3Pypverloopstuk
4.1.4
4.2Die FIGUUR hier onder toon drie pype wat verbind is. FIGUUR 1
4.2.1Vervroeging
4.2.210
Q5— Section header —
5.1Verduidelik kortliks die volgende terme:
5.1.1Stut
5.1.2
5.2Wat is die gemiddelde hoek van n dakspar se helling met dakkapdata van 4 mm onder pylhoogte en n hellingdiepte van 5 mm? (2\
5.310
Q6— Section header —
6.1Verduidelik kortliks profielvorm en gee EEN voorbeeld. (3\
6.2Noem TWEE gebruike van n profielvorm. (2\
6.3Noem watter tip e materiaal gebruik word om n profielvorm vir selfbewegende verpakking te maak en gee n rede. (3\
6.4Verduidelik hoe profielvorms beskadig kan word. (2\ [10]10
Q7— Section header —
7.1
7.2Verduidelik kortliks elk van die volgende metaaleienskappe:
7.2.1Smeebaarheid
7.2.2
Q8— Section header —
8.1Noem TWEE gasse wat in oksiasetileensnywerk gebruik word. (2\
8.2Wat is die funksie van elk van die volgende toerusting?
8.2.2Suurstofspuit Silinder klep (2 1\ (2
8.3Wanneer die snybrander aangesteek word, watter gas word eerste oopgemaak en waarom? (2\
8.4Wat sal die verhouding van suurstof tot asetileen vir n neutrale vlam w ees? (2\
8.5Verduidelik die term afbrandingspuitstuk (2\ [10]10
Q9— Section header —
9.1Omskryf die volgende sweiswerkterme:
9.1.1Versterking
9.1.2Hellingdiepte (2 2\ (4\
9.2Teken n sweiswerksimbool vir regom hoeksweislas (' all around fillet weld'\
9.3Verduidelik die funksie van die vloedbedekking van sweiswerk elektrode. (2\ [10] (11022182\10
Q10— Section header —
10.1FIGUUR 2 hier onder toon n plat staaf in n reghoekige vorm met vier ronde hoeke. Bestudeer die figuur noukeurig en bereken die totale lengte van die staaf. (WENK: Oorweeg die dikte van die staaf vir die gemiddelde deursnee.\