This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
9.1Loop die oplossing. .2 Hou die ALT sleutel in en druk die Print screen
Q1— Section header —
Q2— Section header —
Q3— Section header —
Q3— Section header —
Q1— Section header —
Q1— Section header —
1.1Voeg die volgende programkode in die fuelcalculator klas in.
1.1.1Skep die klas met al die private velde.
1.1.2
1.2Skep 'n public funksie, calPrice(\ , om die brandstofprys per liter te bereken. (3\ litre
1.3Skep 'n public funksie, calTotalcost (\, om die totale koste te bereken wat
1.4Voeg die volgende programkode by die klikgebeure van die Calculate knoppie op die FuelCalculator vorm in.
1.4.1Skryf die programkode om 'n voorwerp van die FuelCalculator klas, te inisieer. (2\
1.4.2Ken die waarde uit die tekshokkies aan die toepaslike eienskappe toe. (2\
1.4.3Skryf die programkode om die brondstoftipe, prys en totale koste, soos hier bo aangedui, te vertoon. (3\
1.4.4Sit die calPrice(\ metode van die FuelCalculator klas aan die gang om die berekende waarde in die toepaslike kontrole te vertoon. (3\
1.4.5Sit die calTotalcost(\ metode van die salarisklas aan die gang. Die totale koste behoort in die toepaslike kontrole bereken en vertoon te word. (2\ Voeg jou EKSAMENNOMMER in die programkode van die FuelCalculator
1.5Verander die teks in die titelbalk van die vorm na jou EKSAMENNOMMER. Loop die program en sleutel die toetsdata hier onder in. Bereken die resultaat en maak 'n DRUKSTUK van die vorm. Fuel Lit re Unleaded
Q2— Section header —
Q2— Section header —
2.1Skep 'n een tot baie relasie tussen die twee tabelle, Employee en
Q2— Section header —
2.2Voeg jou EKSAMENNOMMER as kommentaar in die program in. Skryf die programkode om 'n koppeling met die databasis te vestig om 'n werknemer se verlofrekord in te voeg. (3\
2.3Skryf 'n SQL stelling vir die volgende:
2.3.1Bepaal watter verloftipe geselekteer is en stuur die tipe verlof terug. (5\
2.3.2Om verlofrekords vir werknemers in die databasistabel, LeaveRegister , in te voer. (12\ (10041024\
2.4Loop die program en voer die volgende toetsdata in: Maak 'n DRUKSTUK van die lopende program. IdentityNumber leavedate returndate type 7505010660082 2017/02/06 2017/02/14
Q3— Section header —
3.1Maak die eksterne stylblad, style.css , oop. Voeg jou EKSAMENNOMMER as kommentaar in die stylblad in.
3.1.1
3.1.2
3.2Maak 'n nuwe teksdokument in die program van jou keuse oop en stoor dit as index.html . Skep al die afdelings divisions in die houer container
3.2.1Voeg 'n skakel in na die kaskadestylblad, style.css (1\
3.2.2Skep die opskrifafdeling. Voeg die opskrif in: My House My Home Gebruik heading 1 element. (2\
3.2.3Skep die navigasie deel . Voeg die hiperskakels in: Home.html, Gallary.html, Properties.html en Contact Us.html (2\
3.2.4Skep die sybalkdeel side bar division . Voeg die beeld, House.jpg wat in die images
3.2.5In die hoofdeel van die webbladsye, skep 'n tabel element sonder rande met 5 rye en 2 kolomme. (2\
3.2.6Skep 'n nuwe vormelement en noem dit registration (1\
3.2.7Voeg in: die teks Affordable Accommodation as 'n H2 opskrifelement en 'n horisontale streep. (3\
3.2.8Voeg 'n teksveld vir die e posadres in. (2\
3.2.9Voeg 'n aftuimelkielys in met die keuse soos in die skermdruk hier onder getoon: (3\ (10041024\ 11 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
3.2.10Skep 'n radioknoppiegroep om die opsies soos in die skermdruk hier onder, te toon. (2\
3.2.11Skep 'n keuseblokkiegroep met die opsies Garden, Swimming pool en Entertainment , soos in die skermdruk hier onder. (2\
3.2.12Voeg die Reque st knoppie in met 'n gebeurehanteerder, check(\ om die inhoud van die e
3.2.13Voeg die Clear Text knoppie in om die velde vir data invoer skoon te maak. (1\ [30]30
Q4— Section header —
Q3— Section header —
4.1Voeg 'n skrip element script element in die webbladsy in en dui aan dat JavaScript gebruik sal word.
4.1.1Skep 'n JavaScript funksie wat check(\ genoem word.
4.1.2Verklaar 'n veranderlike in die check(\ funksie en ken die waarde van die e posteksveld daaraan toe.
4.1.3Gebruik 'n AS stelling om te bepaal watter karakter in die e posadres teenwoordig is. Vertoon toepaslike boodskappe soos hier onder getoon. Bevestig die e posinhoud in die teksveld as geldig of nie
4.2Bepaal of die e posinhoud geldig is en vertoon die boodskap hier onder. (4\ Maak 'n DRUKSTUK van die bronkode. Maak 'n DRUKSTUK van die geblaaide ( browsed \ebbladsy.