This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
10.1Voer die oplossing uit.
10.2Hou die ALT sleutel ingedruk en druk op die prt sc knoppie (dit sal die aktiewe skerm kopieer\.
10.3Maak MS Word oop en plak die vorm/skerm in 'n nuwe dokument.
10.4Voeg jou EKSAMENNOMMER regs bo op jou bladsy in
10.5
Q1— Section header —
Q2— Section header —
Q3— Section header —
Q4— Section header —
Q4— Section header —
Q1— Section header —
1.1Skep 'n klas genaamd clsQuotation en voeg die volgende programkode by.
1.1.1Skep al die private velde soos in die klasdiagram gelys. (2\
1.1.2Skep die gepaardgaande publieke eienskappe vir die private velde
Q1— Section header —
1.1.3Skep 'n publieke onstru tor om die clsQuotation klasvoorwerp
Q1— Section header —
1.1.4
1.1.5Skep 'n publieke funksie genaamd calTotalPrice (\ om die totale prys vir die groep te bereken minus die afslag wat deur calDiscount (\ afgevoer word (3\
1.2Voeg die volgende programkode by die klikgebeurtenis van die CALCULA TE QUOTATION knoppie in die hoof HikersExplorer vorm.
1.2.1Verklaar al die veranderlikes wat in die berekeninge en verwante datavertonings gebruik moet word en ken die waardes van die toepaslike kontroles toe. (3\
1.2.2Verklaar en instansieer 'n voorwerp van die clsQuotation klas (1\
1.2.3Ken al die toepaslike waardes en eienskappe toe aan die
Q1— Section header —
1.2.4Ken die berekende waardes toe aan die toepaslike byskrif kontroles soos getoon i n die " Quotation panel " op die skerm skote hier
1.3Verander die teks in die titelbalk van die vorm na jou EKSAMENNOMMER. (1\ Begin die program met die onderstaande toetsdata en maak 'n skerm skoot van die resultaat. TYD GROEP GROOTTE DAG
Q2— Section header —
Q2— Section header —
2.1Verklaar 'n 2D skikking met 5 rye en 2 kolomme om die assesseringspunte wat die gebruiker vir die teorie en praktiese komponente sal invoe r, te stoor. Maak seker dat die skikking korrek gedimensioneer is.
2.2Verklaar twee heelgetalveranderlikes om as tellers te gebruik wanneer u deur
Q2— Section header —
2.3Geb ruik 'n geneste FOR .. LOOP om deur die gebruikersinsette te herhaal en dit by die 2D skikking te voeg. (3\
2.4Maak gebruik van die GetUpperBound(\ metode saam met 'n geneste FOR ... LOOP om die elemente uit die 2D skikking te haal en te vertoon in die formaat soos in die skerm
Q3— Section header —
Q3— Section header —
3.1Die klikgebeurtenis van die 'A DD STUDENT' knoppie roep 'n subprosedure genaamd getRegister(\ op Voeg die vereiste programkode by in die
3.1.1Verklaar 'n veranderlike genaamd redate en ken dit die waarde toe vanaf die geselekteerde datum (Datum van registrasie op die skerm skote \tel die formaat as 'n short date
3.1.2Vestig 'n verbinding m et die Admissions databasis (6\ (10041024\
3.1.3Stel die SQL stelling op wat die studentebesonderhede in die databasistabel tblStudent sal invoeg. (4\
3.1.4Definieer en stel die waardes van al die vereiste in sert query parameters in. (8\
3.1.5
3.1.7As geen uitsonderings voorgekom het nie, stel die gebruiker in kennis dat Record was added successfully ". Maak die verbinding met die databa sis toe. (2\
Q4— Section header —
4.1
4.1.1Voeg 'n skakel by die eksterne kaskade stylblad style.css wat die klasstilering vir die verskillende afdelings bevat. (1\
4.1.2Skep die pa gewrapper afdeling. (1\
4.1.3Skep die header afdeling en plaas die logo wat as environ.jpg in die vouer Images gesto
4.1.4Skep die naviga tion afdeling en kodeer die navigasiekieslys soos aangedui in die linkerkantbalk onder die logo. (4\
4.1.5Skep die content afdeling en voeg die bladsytitel, " Environmental Awareness Day! " as 'n h1 HTML element in.
4.1.6Skep 'n vorm en noem dit event Stel die vorm se metode op POST en sy aksie op "mailto:environ@college.edu.za". (2\
4.1.7Skep 'n randlose tabel met vyf rye en twee kolomme. Gebruik hierdie uitleg om die vorminvoer te voltooi soos in FIGUUR 4 vertoon, dws na me surname contact , ens. Die
4.1.8Skep 'n fieldset met die legend Select your t shirt color ' en voltooi
4.1.9Skep 'n randlose tabel met een ry en twee kolomme om onderskeidelik die submit en clear knoppies te bevat. Stel die
4.1.10Skep die footer afdeling en voeg jou EKSAMENNOMMER by as copyright (1\
Q5— Section header —
Q4— Section header —
5.1Skryf die kode wat nodig is om die Validate(\ JavaScript funksie in die index.html dokument te skep.
5.2Verklaar al die vereiste veranderlikes vir die vorminvoervelde en ken die waardes toe soos deur die gebrui ker ingevoer. (5\
5.3Bepaal of die quantity invoerveld 'n numeriese waarde bevat of nie. Indien nie, waarsku die gebruiker met 'n toepaslike boodskap. (2\
5.4Bepaal of die gebruiker 'n kleur vir die hemp gekies het of nie. Indien nie, waarsku die gebruiker met 'n toepaslike boodskap. (3\
5.5Voeg jou EKSAMENNOMMER by as 'n kommentaarlyn bo aan die Index.html bladsy en maak 'n drukstuk van die bronkode, insluitend 'n skermskoot van die webblad wat besoek is.