Beginsels Van Rekenaarprogrammering NCV Level 3 — Exam Paper

November 2019 — NCV Level 3 — Beginsels Van Rekenaarprogrammering

NCV Level 3 2019 NCV IT
↓ Download PDF Facebook X 📄 287.5 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 2h 📄 9 pages 📝 72 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

72
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1Die desimale ekwivalent van is ... 20 19
1.2In Visual Basic, watter een van die volgende verteenwoordig 'n eksplisiete omsetting
1.3
1.4Die Agile sagtewaremetodiek wat gebruik word om die tyd te verminder wat dit duur om sagteware te ontwikkel, staan bekend as ...
1.5In Visual Basic sal die stelling Dim Fruit(0 As String 'n skikking skep wat ... elemente kan stoor.
1.6Die doeltreffendheid van ' n relasionele databasisstelsel hang af van die tipe verhoudings tussen die onderling verbandhoudende datatabelle. Een sodanige verhouding wa vermy behoort te word, is die ...
1.7Kompileerderfoutboodskappe word dikwels deur programmeerders gebruik om die bronkode te ontfout. atter een van die volgende foute sal NIE ' kompileerderfoutboodskap voortbring nie?
1.8'n ... is 'n voorbeeld van 'n ongestruktureerde datatipe.
1.9'n ... is 'n voorbeeld van 'n natoets lusstruktuur.
1.10
Q2— Section header —
2.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
2.1'n Heelget al is 'n voorbeeld van ' n stringdatatipe.
2.2Multivibrators is opeenvolgende logikabane wat deurlopend tussen twee duidelike toestande van hoog en laag werksaam is.
2.3Een van die nadele van 'n skikking is dat die aantal elemente wat dit gaan sto or vooraf bekend moet wees.
2.4
2.5
2.6Datavalidasie is die proses waarvolgens gekontroleer word dat jou program geen sintaksisfoute bevat nie.
2.7Om tweekomplement te bereken, moet jy die getal deur deel.
2.8
2.9Toevoermaske rs (' input masks \word gebruik om te beperk hoe en watter data die gebruiker invoer.
2.1010
Q3— Section header —
3.5\die ANTWOORDBOEK neer.
3.1'n ... is ' n stapsgewyse benadering om probleme op te los.
3.2'n ... getal is ' n basis getal.
3.3
3.4Dim intNumber(4,5\Heelgetal 'n ... skikkingsverklaring.
3.55
Q4— Section header —
4.1Vind tweekomplement van 10011011. oon ALLE stappe. (4\
4.2Teken ' n logikadiagram van die volge nde: A en B OF C en NIE D nie. (4\
4.3Teken die simbool vir ' n stabiele multivibrator. (2\ [10]10
Q5— Section header —
5.1As A = 2, B = 10, C = 3, D = WAAR en E = ONWAAR, eva lueer die volgende uitdrukking: A < 5 en B = 10 of NIE D nie en C > A of NIE E ni e.
5.2Definieer elk van die volgende begrippe:
5.2.1Konstant
5.2.2Veranderlike
5.2.3
5.2.4Gebeurtenisgedrewe programmering
5.2.510
Q6— Section header —
6.1Skryf GNT navrae vir die dataversoeke hier onder.
6.1.1Wys AL die kolomme vir studente van Limpopo. (3\
6.1.2Wys AL die kolomme, insluitend die TOTALE punt wat elke student behaal het. (5
6.2Verduidelik die funksie van elk van die volgende aggregaatfunksies:
6.2.1Totaal
6.2.2Min
6.2.311
Q7— Section header —
7.1
7.2Bestudeer die volgende data en beantwoo rd die vrae. 25 50 77 90 41 21
7.2.1Gee die stappe, in die korrekte volgorde, wat ' n SELEKSIE SORTERING sal volg om die items in stygende volgorde te sorteer. (4\
7.2.2Noem TWEE soekalgoritmes wat gebruik word om ' n datastruktuu te deursoek. (2\ [12]12
Q8— Section header —
8.1Noem DRIE moontlike oorsake van toevoerfoute. (3\
8.2Verduidelik die gebruik van kontrolesom in foutspeuring. (2\
8.3Bestudeer elk van die volgende stellings en identifiseer die tipe fout:
8.3.1Die program loop korrek, maar die afvoer is foutief.
8.3.2Die kompileerder dui aan dat die veranderlike nie verklaar is nie.
8.3.311
9.1On tleed die programprosesse deur 'n IPU grafiek te ontwikkel. (5\ (10041023\
9.2Bestudeer die volgende VB.Net kode brokkie en beantwoord die vrae. Vir i As Heelgetal = 10 Tot 1 Stap 1 Volgende
9.2.1Wat sal die afvoer van hierdie kodegedeelte wees?
9.2.2Wat, indien enigiets, is verkeerd met hierdie kodegedeelte?
9.2.311
Q10— Section header —
10.1.1Definieer wat bedoel word met 'n onbedagsame gebruiker (2\
10.1.2Noem VYF defensiewe programmeringstegnieke wat jy in jou program sa l toepas om die handelinge van 'n ' on bedagsame gebruiker te ontduik of te omseil. (5\
10.2Noem DRIE datavalidasiemetodes wat jy in jou kode kan ge bruik om die handelinge van 'n 'onbedagsame gebruiker' te omseil. (3\ [10] TOTAAL AFDELING B: GROOTTOTAAL:10

Mark Allocation

Total75 marks
Sections10 + 10 + 5 + 10 + 10 + 11 + 12 + 11 + 11 + 10 = 100 marks

Paper information

TitleExam Paper
SubjectBeginsels Van Rekenaarprogrammering
LevelNCV Level 3
Document typeQuestion paper
Year2019
MonthNovember
Pages9
Downloads3

Examination context

Decade2010s
Years ago7y
SeasonSpring (SH)
Start dayFriday
Exam periodNovember 2019
Days since exam2,535

About Beginsels Van Rekenaarprogrammering examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size287.5 KB
Pages9
Archived on8 September 2026
File age46d
ContributorFreeMode
Fingerprint83CD68DBA016

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.