This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.10\in die ANTWOORDBOEK.
1.1Watter van die volgende VB.NET stellings sal 'n mat rys ( array \wat intArrResults genoem word korrek tot 'n bogrens van 20 herskaleer?
1.2'n ... kan slegs voorkom wanneer die Option Strict skakelaar na Off gestel is
1.3Die ... soektog is 'n soekalgoritme wat in 'n gesorteerde matrys ( sorted array gebruik word om 'n element se posisie te bepaal deur die soekinterval herhaaldelik in die helfte te verdeel.
1.4Watter kombinasie van die volgende stellings (i iv\ oor die Visual Basic stelling Dim strArrBuildings(10, 20\
1.5Watter kombinasie van die volgende opsies is voorbeelde van gebeurtenisprosedures van 'n VB.NET ComboBox control ii iii iv Klik
1.6Watter EEN van die volgende VB.Net datatipes gebruik 16 grepe geheue? Heelgetal Kort
1.7Math.Ceiling(24.4\ sal ... as antwoord lewer.
24.524 .3
1.8In GNT ( SQL \ word die GROUP BY stelling gebruik om identiese data in groepe te verdeel.
1.9Die VB.NET klas, ... word gebruik om data uit 'n stringbuffer te lees. Buffered Stream
1.10
Q2— Section header —
2.10\n die ANTWOORDBOEK te skryf
2.1Die default access modifier vir 'n Sub prodesure is Public
2.2Die VB.Net String funksie Substring(\ stuur 'n nuwe string terug waarin alle voorkomste van 'n spesifieke karakter of string in die huidige string vervang word met 'n ander gespesifiseerde karakter of string.
2.3Die SQL COUNT( funksie stuur die aantal rye terug wat by 'n gespesifiseerde kriterium pas.
2.4
2.5'n Ringlus word ook 'n oneindige lus genoem.
2.6'n Geneste lus is waar een lus in 'n ander lus geplaas word.
2.7'n Toevoermasker input mask stel 'n mens in staat om die toevoer na 'n databasis te ontsmet.
2.8Die VB.NET stelling, Delete , sal 'n opstelling skrap.
2.9Die Integer.TryParse( funksie stuur 'n heelgetalwaarde terug.
2.10Die VB.NET MOD operator stuur die res terug wanneer een getal deur 'n ander gedeel word. (10 1\ [10] (10041023\10
Q3— Section header —
3.5\n die ANTWOORDBOEK.
3.1... is die voorkoms van een of ander toestand wat die normale vloei van programuitvoerings verander.
3.2'n Taal wat spesifiek ontwikkel is vir navraag en manipulering van data in databasisstelsels, word ... genoem.
3.3... programmering is 'n benadering waarin kode geskryf is om op gebeure te reageer.
3.4
3.55
Q4— Section header —
4.5\n die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
4.5'n VB.NET program sal nie opstel indien hierdie tipe fout waargeneem word nie Die metode vir die bestuur van gelyktydige bewerking in 'n databasis 'n
Q5— Section header —
5.1
5.1.1
5.1.2
5.2Bestudeer die diagram in FIGUUR 2 hier onder en beantwoord die vrae: FIGUUR 2 LOGIKA DIAGRAMSIMBOOL (10041023\
5.2.1Identifiseer die aantal ingange in die logikahek in FIGUUR 2. (1\
5.2.2Sit die logikadiagram in FIGUUR 2 na 'n Boole uitdrukking om. (3\ [10]10
Q6— Section header —
6.1Lees die volgende sin en beantwoord die vrae wat volg. 'n Veranderlike is 'n waarde wat kan verander, afhangende van die toestande of inligting wat na 'n program oorgaan.
6.1.1Verduidelik die term, konstante (2\
6.1.2Die tabel hier onder toon die naam van die datatipe, veranderlike prefiks en 'n voorbeeld van die data wat met verskeie datatipes in VB.net gestoor kan word. Voltooi die volgende tabel in jou ANTWOORDBOEK deur slegs die
6.1.2c\in die ANTWOORDBOEK te skryf. Datatipe Prefiks Voorbeeld van data String
6.1.2(a\
6.1.2(b\ Chr Boole Bln
6.1.2(c\ TABEL 1 VB.NET DATATIPES (3\
6.1.3Noem VIER verskillende numeriese datatipes wat in VB.Net gebruik word. (4\ (10041023\
6.2Bestudeer die diagramme in FIGUUR 3, FIGUUR 4 en FIGUUR 5 hier onder en beantwoord die vrae. FIGUUR 3 VLOEIDIAGRAM 1 FIGUUR 4
6.2.1Definieer die term, lus (2\
6.2.2Identifiseer ELKE tipe lus wat FIGUUR 3, 4 en 5 onderskeidelik verteenwoordig word. (3\
6.2.3Identifiseer EEN ander tipe lus wat nie in die diagramme hier bo verteenwoordig word nie. (1\
6.2.4Onderskei tussen die lus wat onderskeidelik in FIGUUR 4 en FIGUUR 5 verteenwoordig word. (2 2\ (4\ (10041023\
6.3Bestudeer die diagram in FIGUUR 6 en beantwoord die vrae. FIGUUR 6 KYSHOKKIEBEHEER LET WEL: Aanvaar dat die naam van die l yshokkiebeheer ListBox control
6.3.1Gee die prefiks wat gebruik sal word wanneer 'n lyshokkiebeheer benoem word. (1\
6.3.2Verskaf die VB.NET kode wat die teks wat deur A aangedui word, sal INVOEG (insert\. (2\
6.3.3Verskaf die VB.NET kode wat die teks wat deur B aangedui word, sal VERWYDER (REMOVE\ (2\
6.3.4Noem TWEE verskille tussen 'n kombi hokkiebeheer en 'n lyshokkiebeheer (2
6.3.5Identifiseer 'n gebeurtenisprosedure in VB.NET wat gebruik kan word om te bepaal wanneer die gekose item in die lyshokkie verander word. (2\ [30] (10041023\ 1230
Q7— Section header —
7.1Bestudeer die scenario hier onder en beantwoord die vrae. Die lektor vir 'Beginsels van Rekenaarprogrammering' by die Mzansi TBOO kollege het die volgende VB.Net program ontwikkel. Die gebruikerkoppelvlak
7.1.1Die gebruikerkoppelvlak (FIGUUR 9\verskaf 'n sorteringsfunksie vir die data wat deur B aangedui word. Identifiseer enige TWEE sorteeralgoritmes. (2\
7.1.2
7.1.3
7.2Bestudeer die volgende brokkie kode en beantwoord die vrae.
7.2.1Identifiseer die TIPE van 'n enkeldimensionele matrys ( single dimensional array \at in lyn 13 verklaar word. (1\
7.2.2Verduidelik die doel van die StreamReader sleutelwoord in lyn 3. (2\
7.2.3Gee die doel van die VB.NET sleutelwoord in lyn 7. (1\ [10]10
Q8— Section header —
8.1Bestudeer die diagram in FIGUUR 10 en beantwoord die vrae. FIGUUR 10 DATABASISTABEL (10041023\ 15 Kopiereg voorbehou
8.1.1Verduidelik die doel van 'n databasistabel. (2\
8.1.2
8.1.3
8.1.4Identifiseer die naam van die DATATABEL in FIGUUR 10. (1\
8.1.5Identifiseer die name van ENIGE TWEE eienskappe wat in FIGUUR 10 getoon word. (2\
8.1.6Watter maksimum perk kan jy as programmeerder vir die grootte van die veldnaam, Marks , stel? (1\
Q8— Section header —
8.1.8Veronderstel dat jy 'n nuwe ry in die databasistabel (FIGUUR 10\ wil invoeg. Verskaf die GNT stelling ( SQL \at die volgende rekord sal byvoeg. 22
8.2Oorweeg die volgende stelling: Een verskaffer kan meer as een produk verskaf, maar een produk kan slegs deur een verskaffer verskaf word.
8.2.1Watter tipe databasisverwantskap bestaan tussen die verskaffer en die produk?
8.2.2Verduidelik die doel van databasisverwantskappe. (2 2\ (4\ [20] TOTAAL AFDELING B: 70 GROOTTOTAAL:20