This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
Q1— Section header —
1.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1'n ... word in bouprojekte gebruik om kraakvorming wat de ur interne of eksterne spanning op die struktuur veroorsaak word, uit te skakel of te beperk. Muurbint
1.2Beton wat so pas nabehandel (cured\ is staan as ... beton bekend. skuur
1.3'n ... is steenwerkgereedskap wat gebruik word om tekstuur aan steenwerk en beton te verleen. Spitshamer Dresseerhamer Houthamer
1.4Trumessel (raking\ is die proses waarop dagha tot op 'n diepte van ... mm tussen stene verdig word.
1.5Die sement wat in pleister gebruik word moet aan ... 50197 1 voldoen. (NSB\ VOO
1.6
1.7... bestaan uit twee papiervoerings aan weerskante van 'n kern wat gips, stysel en ander bymiddels bevat. Pleisterbord Skuurpapier Kroonlys
1.8EEN van die basiese bestanddele van voegbry is ... grond. sement. klippe. fyn aggregaat.
1.9
1.10
Q2— Section header —
2.1FIGUUR 1 hier onder toon die oppervlak van die betonblad wat voorberei is deur 'n grofspatlaag aan te wend. FIGUUR 1 (12020524\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
2.1.1Waarom is 'n grofspatlaag op die betonblad hier bo aangewend? (2\
2.1.2Hoe word 'n grofspatlaag op beton aangewend? (4\
2.1.3Waarom word 'n bindmiddel (bonding liquid\y 'n grofspatlaag gevoeg? (1\
2.1.4Indien die bronlaag te droog is moet dit vooraf geweek word. Verduidelik die metode wat gebruik word om die bronlaag te week word voordat dit gepleister word. (7\
2.2Wat is ru beton off shutter concrete
2.3Waarvoor word die volgende pleistergereedskap gebruik?
2.3.1Staalborsel
2.3.2'n Reihout
2.3.3Koolborsel
2.3.4Pleisterbord hand hawk
2.3.5
2.4Omskryf muurgleuf wall chase (4\
2.5Beskryf die prosedure om 'n maat pleisterklei met die hand te meng. (5\ [30]30
Q3— Section header —
3.1
3.2Beskryf die proses wat gevolg word om 'n saktoets uit te voer en gebruik netjiese skets om die toets en die maat van 'n ware sakking te illustreer. (10\
3.3Noem DRIE stappe om die bronlaag vir gidspleister of 'n toplaag voor te berei. (3\
3.4Hoe maak 'n mens die bronlaag skoon voordat gidspleister aangewend word? (2\
3.5Noem VYF stappe in die aanwending van die brylaag slush coa (5\
3.6Hoe verwyder 'n mens ghries van die bronlaag? (2\
3.7Verdigting het 'n strukturele asook 'n voorkomsfunksie. Noem VIER tipes verdigtingstoerusting wat op 'n groot steenwerkterrein gebruik kan word. (4\ [30] (12020524\30
Q4— Section header —
4.1
4.2
4.3Verduidelik die belangrikheid daarvan dat ten minste 80% verf verwyder moet word voordat oppervlakke geverf kan word. (10\
4.4Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woord of woorde in te vul. Skryf slegs die woord of woorde langs die vraagnommer (4.4.1
4.4.4\in die ANTWOORDBOEK neer. Nadat die gidspleister gegiet is, word die oppervlak met ... (4.4.1\bedek om vog vir ... (4.4.2\terug te hou. Na hierdie tydperk, wag nog ... (4.4.3\om te verseker dat die nabehandelingsproses min of meer voltooi is voordat die