This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.5\ die ANTWOORDBOEK neer.
1.1Dit verbind die stelsellewering in 'n geskikte formaat aan die veldtoestel.
1.2Dit identifiseer al die aspekte en vereistes wat menslike gesondheid en veiligheid in verwerkings aanlegte verseker.
1.3Dit word gebruik om die vloei van inligting tussen komponente te bestuur en om te verseker dat 'n aksie op die korrekte tyd plaasvind.
1.4
1.510
Q2— Section header —
2.5\in die ANTWOORDBOEK neer.
2.1Watter EEN van die volgende is NIE 'n voordeel van gehaltebeheer nie? Vervaardigingsmaatskappye voldoen aan hul eie verwagtings Probleme word reggestel namate dit voorkom Maatskappy se positiewe beeld word gehandhaaf
2.2Wat word deur die volgende simbool in VKS skermskematika DCS Screen schematics
2.3Data op die middellyn central line styg of daal skielik:
2.4Dit fokus op die insameling van data: VKS
2.5Watter EEN van die volgende is NIE 'n doel van VKS skermskematika nie? Om prosesvloei in die aanleg te toon Om die werklike prosestoestand in die
Q3— Section header —
3.5in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
3.5
Q4— Section header —
4.5\in die ANTWOORDBOEK neer.
4.1Abnormale afwyking staan ook as toewysbare afwyking assignable deviation '\ bekend omdat dit natuurlik voorkom.
4.2By terugvoerbeheer word die lewering gemeet en met die stelpunt vergelyk.
4.3Viskositeit is die eienskap van 'n vloeistof wat met die vloeiweerstand daarvan verband hou.
4.4Uitsluitprosedures maak dit vir 'n werker moontlik om met 'n niebeheerde energiebron in kontak te kom.
4.5Wanneer 'n proses buite beheer is, styg of daal een van die veranderlikes buite die beheerperke. (5 2\ [10] TOTAAL AFDELING A: 3510
Q5— Section header —
5.1Gehalte is die deurlopende bevrediging van standaarde wat vir 'n spesifieke produk of diens toepaslik is. In verwerkingsaanlegte is gehalte so belangrik dat dit gemeet moet word.
5.1.1Watter instrument word in 'n verwerkingsaanleg gebruik om gehalte te meet? (1\
5.1.2Vir gehaltebeheer om doeltreffend te wees moet bepaalde toetse akkuraat op verwerkte produkte uitgevoer word. Noem VIER manier waarop hierdie toetse uitgevoer moet word. (4\
5.1.3
5.1.4
5.1.5Noem TWEE voordele van SPB SPC (2\
5.1.6Noem VIER tipes beheer grafieke ( control charts en gee 'n kort verduideliking van elk. (4\
5.2
5.3Verduidelik die volgende redes vir die verwerping van onbevredigende produkte kortliks:
5.3.1Maatskappybeeld
5.3.2Hofsake
5.3.3Klanttevredenheid (3 2\ (6\ [25] (6050414\25
Q6— Section header —
6.1Bereken die gemiddeld (3\
6.2Bereken die variasiewydte. (2\
6.3Bereken die mediaan. (2\
6.4Bereken die modus. (2\
6.5Konstrueer 'n frekwensieverspreidingstabel. (5\
6.6Teken 'n histogram. (6\ [20]20
Q7— Section header —
7.1
7.1.1Noem TWEE funksies van 'n algemene ontleder.
7.1.2Omskryf die term monsterneming
7.1.3Verduidelik hoe in situ ondersoek of monsterneming uitgevoer word. (3 2\
7.2Gee TWEE voordele van direkte ontleders in line analysers
7.3'n Onbekende oplossing het 'n konsentrasie van 0,001 mol/dm
7.3.1Bereken die pH van die oplossing. (3\
7.3.2Is die oplossing suuragtig of basies? (1\ [12] (6050414\ NC2480(A\N19\V Kopiereg voorbehou12
Q8— Section header —
8.1Skets die volgende stroomdiagramsimbole PDF symbols
8.1.1Lugverkoeler
8.1.2Filter
8.1.3Buisbondel tube bundle
8.1.4Suierpomp
8.1.5Hitteruiler met gevinde buise (5 2\ (10\
8.2Gebruik 'n foutopsporingsgids om die tabel hier onder te voltooi. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (8.2.1
8.2.6\in die ANTWOORDBOEK neer. SIMPTOME OORSAAK OPLOSSING Rook
8.2.1ESP onklaar of uitgeklink
8.2.3Vervang beheerklep
8.2.4Rekuperator onklaar
8.2.5Buis vuil (kant van die vuur\
8.2.6(6\
8.3Noem SES stappe van die probleemoplossingmetodologie in volgorde. (6\
8.4'n Dataherwinningsproses kan verskeie vorms aanneem. Noem VIER vorms van dataherwinning. (4\ [26] (6050414\ NC2480(A\N19\V26
Q9— Section header —
9.1Bestudeer die beheerkaarte hier onder en beantwoord die vrae.
9.1.1Wat is die hoofdoel van 'n beheer grafiek (2\
9.1.2Waarvoor staan BB P ( UCL en OB
9.1.3Watter EEN van die twee grafieke verteenwoordig 'n beheerde proses? (1\
9.1.4Verduidelik die neiging van die datapunte in grafiek A. (3\
9.1.5Verduidelik kortliks die neiging van data in grafiek B. (2\
9.1.6Noem VIER moontlike probleme wat met die neiging van die data in grafiek A verband hou. (4\
9.1.7Verduidelik kortliks wat 'n lopie run is en die probleme wat daarmee verband hou. (2\
9.2'n Deel van aanlegbedieners se verantwoordelikheid is om tydens 'n sluiting boodskappe te stuur en ontvang.
9.2.1Noem TWEE redes waarom verwerkingsaanlegte soms moet sluit.
9.2.2Verduidelik kortliks waarom dit belangrik is om tydens 'n sluiting duidelike boodskappe te stuur. (2 2\ (4\ [20] (6050414\20
Q10— Section header —
10.1Gevaarlike situasies wat tot skade aan toerusting mag lei en die veiligheid van personeel in gevaar kan stel, kan te enige tyd in 'n verwerkingsaanleg voorkom.
10.1.1Watter instrument word gebruik om tydens abnormale of onveilige situasies alarm te maak? (1\
10.1.2Op grond van bedryfbeginsels, onderskei tussen 'n lae kieser ( LK lower
10.2Dui aan of die volgende aksies outomatiese, kumulatief cascade of met die hand
10.2.1'n Selfregulerende aanleg waar die bediener se rol is om die waarde van die stelpunte aan te pas.
10.2.2'n Bediener monitor die vlak van 'n tenk met oplosmiddel en verstel die toevoerklep.
10.2.3'n Beheerstelsel met 'n meester en 'n slaaflus waar die lewering van die meesterbeheerder die stelpunt vir die slaafbeheerder is. (3 1\ (3\
10.3Verduidelik die basiese funksie van verhoudingsbeheer ratio control in verwerkingsaanlegte kortliks. (4\