This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.10\n die ANTWOORDBOEK neer te skryf.
1.1Optekening met die hand behels dat inligting in 'n optekenboek neergeskryf word.
1.2'n Afstandveldinstrument is 'n toestel waarmee 'n fisiese parameter, soos druk of temperatuur, op 'n afstand met behulp van elektroniese seine waargeneem word.
1.3'n Pneumatiese aandrywer het geen lugtoevoer nodig om te werk nie.
1.4'n Kykglasmeter is 'n standmeetinstrument wat bestaan uit 'n deurskynende buis en 'n meter wat aan 'n houer vasgeheg is, sodat 'n bediener kan sien wat die ooreenstemmende stand van 'n vloeistof is.
1.5'n Grendel beskerm toerusting teen skade en personeel teen beserings deurdat dit verhoed dat toerusting aansit as 'n voorafgestelde voorwaarde nie nagekom word nie.
1.6'n Prosesvloeidiagram (PVD\ is 'n vereenvoudigde tekening waarin instrumente en houers met simbole aangedui word, en die vloeipad deur 'n eenheid beskryf word.
1.7'n Klink is 'n veiligheidstoestel wat die risiko van ongewenste gebeurtenisse verminder deur die kragtoevoer na die proses of toestel wat moontlik 'n gevaar inhou, af te sny.
1.8
1.9
1.1010
Q2— Section header —
2.1Beskryf die belangrikheid van en die redes vir 'n gestandaardiseerde stelsel van eenhede. (7\
2.2Verduidelik die volgende seinoorsendmetodes ten opsigte van hulle industriestandaarde wat in prosesbeheertoepassings gebruik word.
2.2.1Pneumatiese seinoorsendmetodes (4\
2.2.2Elektriese seinoorsendmetodes (6\
2.2.3Radioseinoorsendmetodes (2\ (6050403\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
2.3Herlei die volgende:
2.3.1
2.3.224
Q3— Section header —
3.1Onderskei tussen 'n direkte peilmeting en 'n indirekte peilmeting (4\
3.2
3.2.1Noem DRIE soorte positiewe verplasingvloeimeters. (3\
3.2.2Teken 'n benoemde diagram van 'n Pitot buis (5\
3.3Temperatuur is die graad of intensiteit van warmte wat op 'n definitiewe skaal gemeet word.
3.3.1Die Seebeck en die Peltier effek is verskynsels wat die gedrag van 'n termokoppel beheer.
3.3.223
Q4— Section header —
4.1Talle faalvrye stelsels en konfigurasies word in beheerstelsels gebruik.
4.1.1Definieer die konsep van 'n faalvrye stelsel (3\
4.1.2Wat is 'n grendel (2\
4.2
4.2.1FCE
4.2.2PT
4.2.3TIR (6050403\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4.2.4PIC
4.2.5LIC
4.2.6
4.3'n Alarm vestig personeel se aandag op veranderlikes wat van die normale werking afwyk
4.3.1Wat is alarmbestuur (2\
4.3.2
4.4Noem VIER dinge wat kan veroorsaak dat 'n hinderlike alarm in 'n verwerkingsaanleg gesien of gehoor word. (4\ [21]21
Q5— Section header —
5.1Bestudeer hier onder die diagram van 'n verhitproses waarin 'n faalgeslote stoomkontroleklep gebruik word, en beantwoord die vrae wat volg. (6050403\ Kopiereg voorbehou
5.1.1Watter soor beheerlus word in hier die diagram gebruik? (2\
5.1.2Teken 'n volledig benoemde blokdiagram van die beheerlus in hier die diagram. (6\
5.2Verduidelik die logika van die volgende standbeheerstelsels wat in die watertrommel van 'n ketel gebruik word.
5.2.1Eenelementtoevoerwatertrom (5\
5.2.2Twee elementtoevoerwatertrom (4\
5.3Noem VYF subeenhede van 'n skeiertrom. (5\ [22] TOTAAL: 10022