Ingenieursprosesse NCV Level 4 — Document P1

November 2018 — NCV Level 4 — Ingenieursprosesse

NCV Level 4 2018 NCV Engineering
↓ Download PDF Facebook X 📄 252.3 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks 📄 7 pages 📝 44 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

44
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Noem SES veiligheidsfaktore in die werkplek wat in ag ge neem moet word voordat jy aan jou ISAT begin werk. (6\
1.2Verduidelik die volgende verbindingsmetodes wat jy in jo u werkswinkel gebruik.
1.2.1Bout en moer
1.2.2Sweiswerk
1.2.3Klinkwerk
1.2.4Sweissoldeerwerk
1.2.5Soldeerwerk (5 2\ (10\
1.3Verduidel ik die volgende prosesse:
1.3.1Die temperingproses.
1.3.2Die proses om metaaleienskappe in te giet (2 2\ (4\ [20]20
Q2— Section header —
2.1'n Mens moet sekere stappe volg as jy onderdele demonteer en skoonmaak. Noem in die korrekte volgorde VIER stappe wat in die werkplek gebruik word. (4\
2.2As mens onderdele demonteer, moet jy nagaan of daar tekens van slytasie of skade is. Stel 'n kontrolelys op van VIER soorte slytasie waarop 'n mens moet let voordat jy onderdele terugsit. (4 (6021004\
2.3Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat pas by 'n term in KOLOM A. Skryf in die ANTWOORDBOEK slegs die letter (A H\ langs die vraagnommer (2.3.1
2.3.7\neer. KOLOM A KOLOM B
2.3.7
2.4Noem TWEE belangrike redes waarom aantekeninge gehou word wanneer onderdele vervang word (2\
2.5As mens onderdele vervang, moet sekere stappe gevolg word om foute en probleme uit te skakel. Noem DRIE stappe wat 'n mens tydens die inmekaarsitproses moet volg. (3\ [20 (6021004\
Q3— Section header —
3.1Verskeie soorte snygereedskap word vir verskillende soorte werk gebruik.
3.1.1Noem enige VYF soorte snygereedskap wat in die werksw inkel gebruik word.
3.1.2Verduidelik die gebruik van elk va n die stukke snygereedskap wat jy
Q3— Section header —
3.2Onderskei tussen die funksies van die volgende:
3.2.1Kloukop in 'n draaibank (' Chuck in a lathe'\
3.2.2Kloukop in 'n freesmasjien (' milling machine'\ (2 2\ (4\
3.3Verskeie soorte masjienbewerkingsprosesse word in die werkswinkel uitgevoer. Verduidelik elk van die volgende masjienbewerkingsprosesse: 3. .1 Freeswerk
3.3.2Draaiwerk 3. .3 Saagwerk (3 2\ (6\
Q4— Section header —
4.1Jy ontvang opdrag om 'n werkstuk in die werkswinkel te sny.
4.1.1Noem VIER aspekte waarmee rekening ge hou moet sodat jy die regte snytoerusting kies. (4\
4.1.2Voordat 'n mens begi n sny, moet jy die snytoerusting op die korrekte snyspoed instel. (a\ Definieer die term snyspoed (2\ (b\
4.1.3Nadat mens op 'n kragsnybeitel besluit het, moet jy die snyvloeistof vo lgens die vervaardiger se spesifikasies kies. Verduidelik waarom dit so belangrik is om die korrekte snyvloeistof te kies. (4\ (6021004\
4.2FIGUUR 1 hier onder toon die voorpaneel van 'n bandsaagmasjien. FIGUUR 1
4.2.1Benoem die onderd ele (A D\ in die ANTWOORDBOEK. (4\
4.2.2Noem die funksie van D in die voorpaneel van die bandsaagmasjien hier bo. (1\
4.3Onderskei tussen die volgende verslae.
4.3.1Nievoldoeningsverslag
4.3.2Beroepsgesondheid en veiligheidversl ag (2 2\
Q5— Section header —
5.2Snyvloeis tof kan op verskillende maniere aangewend word afhangende van die toerusting wat vir smering beskikbaar is. Noem enige TWEE metodes wat in die bedryf gebruik word. (2\
5.3Sodra die program in die numeriesbeheerde masjien (NBM\ingevoer is, kan dit nageboots word om seker te ma ak dat daar geen foute is nie. Verduidelik DRIE aspekte waarmee daar tydens die nabootsing rekening
5.4Jy ontvang 'n tekening van 'n werkstuk wat met 'n kragsaag gesny moet word. Verduidelik st ap vir stap hoe 'n mens die kragsaag moet opstel om die werkstuk akkuraat volgens die afmetings op die tekening te sny.

Mark Allocation

Total100 marks
Sections20 + 20 + 20 = 60 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectIngenieursprosesse
LevelNCV Level 4
Document typeQuestion paper
Year2018
MonthNovember
Pages7
Downloads4

Examination context

Decade2010s
Years ago8y
SeasonSpring (SH)
Start dayThursday
Exam periodNovember 2018
Days since exam2,900

About Ingenieursprosesse examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size252.3 KB
Pages7
Archived on8 September 2026
File age45d
ContributorFreeMode
FingerprintCB88BD447168

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.