This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
Q2— Section header —
2.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (2.1.1
2.1.5\in die ANTWOORDBOEK te skryf.
2.1.1
2.1.2Paraffien is die enigste oplosmiddel wat aanbeveel word om afgetakelde komponente skoon te maak.
2.1.3Sodra 'n komponent begin raas sal dit nooit weer behoorlik werk nie en moet dit onmiddellik vervang word.
2.1.4Die werkswinkelvloer moet altyd vry wees van olie en ghries aangesien sulke stowwe die vloer glad maak.
2.1.5
2.2Dui aan watter metode gebruik kan word om komponente wat van asbesmateriaal gemaak is, skoon te maak. (1\
2.3Gee TWEE redes wat kan veroorsaak dat die silinderkop van 'n enjin kan kromtrek.
2.4
2.5Verduidelik die betekenis van elk van die volgende terme wat in die ingenieurswese gebruik word:
2.5.1Strukturele gebreke
2.5.2Ontwerpfoute
2.5.3Wrywing
2.5.4Ondersoeking
2.5.5
2.6Verduidelik wat gedoen moet word indien 'n komponent behoorlik funksioneer maar 'n vreemde geluid maak nadat dit getoets is. (2\
2.7
2.8Gee SEWE redes wa vibrasie tydens werking in 'n montering kan eroorsaak (7 [26]26
Q3— Section header —
3.1Noem VYF algemene veiligheidsbeginsels vir werkswinkels wat 'n masjienoperateur moet navolg wanneer voorbereiding getref word om 'n masjien in werking te stel. (5\
3.2Noem die TWEE verstellings wat aan 'n masjien gedoen kan word om by die materiaal, die afmetings daarvan en die afwerking wat vir 'n bepaalde taak vereis word, gedoen kan word. (2\
3.311
Q4— Section header —
4.1Watter metaalsaag het 'n sirkelvormige lem? (1\
4.2Behalwe die snymetode by
Q4— Section header —
4.3Noem TWEE smeringsmetodes wat tydens werking aan 'n bandsaag gebruik kan word. (2\
4.4Gee SES redes waarom 'n masjienoperateur die korrekte snyvloeistof moet kies wanneer 'n werkstuk in 'n werkswinkel gesny moet word. (6
4.5Verduidelik hoe om snytoerusting voor te berei voordat materiale gesny word. (4\
4.6Verduidelik die funksie van elk van die volgende ko troles aan 'n snymasjien:
4.6.1Taakkieser
4.6.2
4.7Noem VIER algemene riglyne wat 'n operateur moet volg wanneer snymasjiene opgestel word. (4\ [26] 602100426
Q5— Section header —
5.1Wat is die funksie van die ingangsvertoonpaneel ('input display panel'\aan 'n naverwerker ('post processor'\ (2\
5.2Noem VIER voorbeelde van prosesse wat 'n operateur moet oorweeg wanneer die volgorde vir masjineringsprosesse gekies moet word. (4\
5.3Noem die VIER redes waarom dit belangrik is om 'n program op 'n rekenaargesteunde masjien (RGM\ na te boots voordat 'n onderdeel vervaardig word. (4\
5.4Verduidelik die betekenis van die x , y en z as op 'n RGM met 'n vertikale spoel. (3
Q6— Section header —
6.4Verduidelik die belangrikheid daarvan om elk van die volgende te kontroleer om seker te maak dat die werk plek vir die werknemers veilig is:
6.4.1Behoorlike ventilasie
6.4.2Korrekte werking van hystoerusting (2 x 2\ (4\ [15 TOTAAL: 100
6.1
6.2Noem VYF kontroles wat uitgevoer moet word wanneer gelaste materiaal in 'n werkswinkel ondersoek word. (5\
6.3Verduidelik hoe om vir lekplekke aan die slange van 'n oksiasetileenstel te toets. (2