Steenwerk NCV Level 3 — Document

November 2022 — NCV Level 3 — Steenwerk

NCV Level 3 2022 NCV Engineering
↓ Download PDF Facebook X 📄 207.2 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 3h 📄 7 pages 📝 49 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

49
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Toon aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.7\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Snymure kruis of sny ander mure en word ook kruismure genoem.
1.1.2'n Formeel is 'n tydelike raam wat 'n boog in aanbou stut sodat dit in die regte vorm gebou word.
1.1.3Syfergate veroorsaak dat vog in 'n holte versamel.
1.1.4'n Latei is 'n vertikale struktuurblok wat die ruimte of opening tussen twee vertikale steune oorbrug.
1.1.5
1.1.6'n Ringbalk is van beton gemaak en word in die omtrek bo op 'n muur gebou.
1.1.7
1.2Definieer die volgende siviele terme wat in Steenwerk vlak 3 gebruik word.
1.2.1Hol steeneenhede
1.2.2In situ beton
1.2.3Vooraf gegiete beton
1.2.4Dakanker
1.2.5'n Hol muur
1.2.6
1.3Kies 'n woord/item uit KOLOM B wat pas by 'n beskrywing in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A H\ langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.6\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.3.6'n Waterdigte materiaal wat keer dat water indring Verbind die buiteblad en die binneblad van 'n holmuur Word bo oor alle opening
Q2— Section header —
2.1Verduidelik die installering van 'n staalvensterkosyn, voglaag inkluis. (9\
2.2
2.3Muurbinte verbind die binneblad en buiteblad van 'n hol muur. Noem VIER soorte muurbinte wat in 'n hol muur gebruik kan word. (4\
2.4Afvaldagha en puin val gewoonlik tydens die bou van 'n hol muur in die holte af. Verduidelik maniere om afvaldagha en puin te verwyder. (4\ [27] 90 mm 110 mm 90 mm27
Q3— Section header —
3.1Herrangskik die volgende lys aktiwiteite waarvolgens fondamentvoetlae gemeet en verbeter word in die logiese en regte volgorde. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (3.1.1
3.1.6\in die ANTWOORDBOEK neer.
3.1.1Totdat die lugbel in die middel van die waterpas se buisie is.
3.1.2Plaas die reihout op twee steeneenhede met die dieselfde afmetings.
3.1.3As die afstand groter as 6 mm is, moet die fondamente waterpas gemaak word. As die afstand minder as 6 mm is, kan ons kontroles voltooi word.
3.1.4Plaas 'n lang lugbelwaterpas of ander reihout bo op die reihout.
3.1.5Verstel die reihout opwaarts of afwaarts.
3.1.6
3.2Lang en kort voegstrykers is afwerkgereedskap waarmee siersteenmure tydens konstruksie afgewerk word.
3.2.1Noem die voeg waarvoor 'n lang voegstryker gebruik word. (1\
3.2.2Noem die voeg waarvoor 'n kort voegstryker gebruik word. (1\
3.2.3
3.2.4
3.3Voltooi die volgende tabel van hol eenhede se groottes deur die ontbrekende naam of afmetings in te vul. Skryf slegs die woord(e\of afmetings langs die vraagnommer (3.3.1
3.3.5
3.4Verduidelik die voorgeskrewe variansie wat volgens SANS 2001 CM1 Tabel 13 in die dikte van 'n daghabed toelaatbaar is. (5\ [24] 1202035324
Q4— Section header —
4.1Aan die einde van elke dag moet steeneenhede skoongemaak word sonder om hulle te krap.
4.1.1Noem TWEE soorte messelsteeneenhede. (2\
4.1.2Verduidelik hoe rousteenwerk skoongemaak word sonder om stene te krap. (4\
4.1.3Verduidelik hoe betonsteenwerk skoongemaak word sonder om stene te krap. (4\
4.2
4.3Maak 'n netjiese tekening van 'n halfronde boog en toon die volgende dele aan: Boogstene Sluitsteen Buitewelwing Binnewelwing Boogstuiter Boogstuiterlyn Soffiet

Mark Allocation

Total100 marks
Sections25 + 27 + 24 + 24 = 100 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectSteenwerk
LevelNCV Level 3
Document typeQuestion paper
Year2022
MonthNovember
Pages7
Downloads5

Examination context

Decade2020s
Years ago4y
SeasonSpring (SH)
Start dayTuesday
Exam periodNovember 2022
Days since exam1,440

About Steenwerk examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size207.2 KB
Pages7
Archived on8 September 2026
File age46d
ContributorFreeMode
FingerprintFE09D3AA619F

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.