This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs waar of onwaar
1.1.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Julian Rotter het die teorie van maturasie maturation \twikkel.
1.1.2Sosiale leer kan slegs plaasvind binne die gemeenskap waarin die kind lewe.
1.1.3Self refleksie is die handeling om oor jou eie gedagtes en gedrag na te dink.
1.1.4Volgens Howard Gardner is daar vyf meervoudige intelligensies.
1.1.5Om te volhard beteken om te op te hou wanneer dinge moeilik raak.
1.1.6Legkaarte, speletjies en raaisels is goeie maniere om kreatiwiteit te stimuleer.
1.1.7
1.1.8Selfagting is die mening wat jy oor ander mense het.
1.1.9Negatiewe versterking is om iets aangenaams weg te neem in reaksie op n gewenste gedrag.
1.1.10
1.2oem, en verduidelik kortliks, die SES stadiums in die probleemoplossingsproses. (6 2\ (12\
1.3Identifiseer watter EEN van die probleemoplossingstappe by elk van die stellings hier onder betrokke is. Gee n rede vir jou antwoord.
1.3.1Thandi ontvang n toelae van R150 per maand. Sy spandeer alles, en het teen die einde van die maand geen geld vir taxi nie.
1.3.2Thandi het twee opsies y werk aan haar begroting vir die maand,
1.3.3Thandi besluit dat sy R20 aan lugtyd sal spandeer en R70 aan vermaak; sy sal dan genoeg geld vir taxi h
1.3.4Thandi bly by haar begrotingsbesluit, en gebruik die balans van haar toelae vir taxigeld.
1.3.5Thandi dink hieroor na ( reflects en ontdek dat nadat sy minder geld aan lugtyd en vermaak bestee het, sy nou genoeg taxigeld het tot die einde van die maand.
1.3.640
2.1Gee EEN woord of n term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord of term langs die vraagnommer (2.1.1
2.1.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
2.1.1Die spesifieke kennis en vaardighede wat jy nodig het om n sekere werk te kan doen.
2.1.2n Kort brief wat jou besonderhede bevat, en die rede hoekom jy ander dokumente, soos n CV, stuur.
2.1.3
2.1.4
2.1.5n Geskrewe opsomming van jou persoonlike besonderhede, opvoedkundige kwalifikasies en werkservaring.
2.1.6
2.1.7Die nodige vaardigheid om binne jou pos inligting te versamel, jou werk deeglik te doen, en vooruit te dink.
2.1.8Die roete wat geneem word wanneer n individu deur middel van verskillende pos vlakke opbeweeg na meer senior poste.
2.1.9n Spesifieke vorm wat ingevul moet word wanneer daar om vakante pos aansoek gedoen word.
2.1.10
2.2Verduidelik die term valensie , uit die verwagtingsteorie. (3\
2.3Gee VYF faktore wat probleemoplossing be nvloed, en wat as n versperring kan dien wanneer probleme opgelos word. (5\ (5050114\
2.4
2.4.1Bron www.blogs.gcu.edu.com
2.4.2Bron www.livestrong.com
2.4.3Bron www.linkedin.com (5050114\
2.4.4Bron www.guide monte escalier.net
2.4.5
2.5Ons sosio kulturele ervaring be nvloed hoe ons leer sowel as wat ons leer.
2.5.1Is die stelling hierbo waar of onwaar? (2\
Q2— Section header —
2.6oem EEN aktiwiteit vir elk van die volgende meervoudige intelligensies:
2.6.1Logies matematies ( Logical mathematical
2.6.2Visueel ruimtelik ( Visual spatial
2.6.340
3.1Kies n beskry ing uit KOLOM om by n term in KOLOM
3.1.10\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM KOLOM
3.1.10Enaktiewe leer nactive learning Waarnemingsleer
3.2Verduidelik die ekologiese teorie van leer (2\ (5050114\
3.3Die volgende scenarios is voorbeelde van die teorie van maturasie maturation Identif iseer die benaderde ouderdom van die kind in elke scenario. Skryf
3.3.4\in die ANTWOORDBOEK neer.
3.3.1Thabo het onlangs begin om beheer te kry oor sy bene en voete, en het begin praat.
3.3.2Lizzy het sterk motoriese beheer oor haar groot spiere en hou daarvan om te huppel en te spring.
3.3.3Shamela het onlangs woedebuie ( temper tantrums \begin kry en probeer om haar omgewing te manipuleer.
3.3.4
3.4In die afbeelding hier onder het vier sosialeleer stappe ( social learning steps (volgends Bandura\plaasgevind.
3.5
3.640
4.1Kies die korrekte woord of woorde uit di wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs die woord of woorde langs die vraagnommer (
4.1.10\in the ANTWOORDBOEK neer.
4.1.1Die kognitiewe teorie is voorgestel deur (Jean Piaget/Urie Bronfenbrenner\.
4.1.2Die (senso motoriese /pre opera sionele stadium
4.1.3Kreatiewe denke is (divergent /line re \pro
4.1.4Volgens Maslow se behoefteteorie is mense geneig om eerste in hulle (laer/ho r\ behoeftevlakke te voorsien.
4.1.5Die verwagtingsteorie is eerste deur (Albert Bandura/Victor Vroom\ voorgestel
4.1.6Volgens die (matura sie gedrags teorie hang die manier waarop
4.1.7Kinders het volop (versperrings/geleenthede\nodig vir kreatiewe spel en kreatiewe denke.
4.1.8Negatiewe versterkers word gebruik in n poging om ongewenste gedrag te laat toeneem afneem
4.1.9By die keuse van n loopbaan is dit belangrik dat die loopbaan by jou (persoonlikheid/omgewing\ pas.
4.1.10
4.2Lees die scenario hier onder en beantwoord die vrae. ev. Mdluli is n Graad 4 onderwyseres. Sy gee die afgelope 10 jaar onderwys by die
4.2.1
4.3Verwys na die curriculum vitae wat as n BYLAE aangeheg is. Identif iseer AGT foute wat gemaak is in die urriculum
4.440
5.1Verduidelik die volgende terme
5.1.1Kognitiewe proses
5.1.2Horisontale loopbaanpad
5.1.3Mi krostelsel
5.1.4Bevoegdheid ( Competence
5.1.5Selfverwesenliking ( Self actuali ation
5.1.6Dinkskrum ( rainstorming (6 2\
5.2SWOT analise word gebruik vir strategiese beplanning. Dit help die organisasie om sy goeie aspekte sowel as sy swak aspekte te analiseer.
5.2.1Skryf die volgende akroniem voluit: (4\
5.2.2Die akroniem SMART word gebruik om doelwitte te stel Gee EEN relevante woord vir enige twee van die letters:
5.3n Kind in die G raad klas kry woedebuie temper tantrums
5.3.1Watter soort gedragsmodifikasie kan met hierdie kind gebruik word? (2\
5.3.2Gee TWEE praktiese voorbeelde van die gedragsmodifikasie wat
Q5— Section header —
5.4Die prente hier onder toon Pavlov se klassieke kondisioneringsteorie. Kyk na die prente en herrangskik hulle in die regte volgorde. Skryf slegs die letters (A D\ in die korrekte volgorde in die ANTWOORDBOEK neer.
5.5Vuvu wil aansoek doen om werk as kinderoppasser gedurende die Desembervakansie, sodat sy n bietjie sakgeld het wanneer sy volgende jaar universiteit toe gaan.
4.3CURRICULUM VITAE PERSO ONLIKE BESONDERHEDE AM: LAUREL WILLIAM ook bekend as