Verbruikersgedrag NCV Level 4 — Document

November 2019 — NCV Level 4 — Verbruikersgedrag

NCV Level 4 2019 NCV Business
↓ Download PDF Facebook X 📄 315.7 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 150 marks ⏱️ 3h 📄 9 pages 📝 74 items found 📚 1 topics
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

74
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1
1.1.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Klante se (klagtes/navrae\help die onderneming om sake reg te stel.
1.1.2Die grootste bron van konflik in die verspreidingskanaal is (hoeveelheid/prys\.
1.1.3(Lewenstyl/Persepsie\is die resultaat van die menslike verstand wat stimuli kies, organiseer en integreer in 'n sinvolle en samehangende geheelbeeld.
1.1.4'n (Ware/Valse\beswaar is positief omdat dit toon dat die klant belangstel om te koop mits die probleem opgelos kan word.
1.1.5Om moontlike klante (met 'n verwysing/ sonder 'n verwysing\te nader, staan ook bekend as aanklopwerwing ('cold canvassing'\.
1.1.6
1.1.7(Reklamekuns ('showmanship'\ aarseling\as tegniek is nie bedoel om klante te bedrieg nie, maar om die verkoopspersoon te help om vas te stel wat die klant se behoeftes is.
1.1.8(Afslagwinkels/Supermarkte\werk op 'n selfhelpbasis en bespaar bokoste omdat minder personeel in die ns geneem word.
1.1.9(Verbale/Nieverbale\kommunikasie sluit dit wat klante deur middel van gebare kommunikeer in.
1.1.10
1.2Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer
1.2.10\die ANTWOORDBOEK neer.
1.2.1'n Eienskap wat help om vennootskappe tussen klant e en organisasies te bou: Stiptelikheid
1.2.2In ligting op 'n etiket wat die hoeveelheid en gebruik van 'n produk verskaf
1.2.3Metod at gebruik word om moontlike klante se inligting te bekom
1.2.4Verpakking kan die voorkoms van die produk beskadig as gevolg van die vo lgende: Elegan sie
1.2.5Algemene soorte etikette sluit die volgende in Handelsmerketiket en saamgestelde etiket Handelsmerk
1.2.6Verbruikersgedrag sluit die volgende drie studievelde in Ekonomiese, maatskaplike en kultuurstudie
1.2.7Stadium in die aanvaarding van 'n handelsnaam Verdraagsaamheid teenoor die handelsmerk
1.2.8Veranderende situasies val in die volgende kategorie Welstand van die onderneming
1.2.9As 'n klant een been oor die ander kruis, toon dit hy/sy is Gespanne Selfbeskermend Hardkoppig
1.2.10In 'n onderdanige hand druk word die handpalm so gedraai:
1.3Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (
1.3.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.3.1Die sluiting van 'n transaksie is die einde van die verkoopproses.
1.3.2
1.3.3Dit is onwaarskynlik dat 'n onderneming geen klagtes ontvang nie omdat die onderneming perfek is ; dit is eerder moontlik dat klante glo dit gaan nie help om te kla nie en daarom gaan hulle liewer na 'n ander onderneming.
1.3.4
1.3.5Finansiering geskied d ikwels direk deur voor of met aflewering te betaal op krediet te verkoop en kontantkorting toe te staan.
1.3.6Dit is raadsaam om aannames te maak oor klant e se behoeftes. (3041034\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.3.7
1.3.8As jy nie t evrede is met iets waarvoor jy betaal het nie, het jy die reg om by die verkoper te kla en aan te dring op 'n terugbetaling of
1.3.9Die doel van eksklusiewe verspreiding is om verkope te verminder deur mededingende handelsmerke te skakel.
1.3.10
2.1.1
2.1.2Oor watter TWEE goed kla klante volgens die bostaande kaart die meeste (2\
2.2
2.3Staafk ode
2.3.1Noem VYF voordele wat die gebruik van staafkodes vir kleinhandelaars inhou (5\
2.3.2
2.4Noem VIER verbruikersregte. (4\
2.5Definieer die volgende tegnieke om klante te nader ('prospecting'\
2.5.1Verwysingsverkope ('r eferral sales '\
2.5.2
2.6Noem VIER redes w aarom tussengangers gebruik word (4\ [30] VRAAG30
3.1Kies 'n item uit KOLOM B wat pas by 'n beskrywing in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A G\langs die vraagnommer (3.1.1
3.1.5\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
3.1.5Dit kan ook 'n haal en betaal groothandelaar ('cash and carry'\wees. Katalogusse word aan
3.2Bestudeer die handelsname hier onder en beantwoord die vrae.
3.2.1Watter EEN van die handelsname is beskrywend (1\
3.2.2Definieer die term beskrywende handelsnaam (2\
3.2.3Is McDonald 's en Burger King mededingers Staaf jou antwoord. (2\
3.3Verduidelik VYF maniere om verwysings ('referrals'\ bekend te stel. (5\
3.4Noem TW EE voorbeelde van vervaardigershandelsname. (2\
3.5Noem VYF voorbeelde van algemene klagtes deur klante. (5\
3.6Noem VYF redes waarom verbruikers hul werklike besware verswyg. (5\
3.7Noem DRIE negatie we verbal tekens (3\ [30] VRAAG30
4.1Noem die laaste VYF stappe van die verbruiker se besluitnemingsproses. (5\
4.2Noem VYF wenke vir 'n verkoopspersoon om te weet wanneer om stil te bly en na 'n klant te luister. (5\
4.3
4.4Voltooi die volgende stellings deur die regte funksie of soort verpakking te verskaf . Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (4.4.1
4.4.4.\in die ANTWOORDBOEK neer.
4.4.1Verpakking wat aangepas is om produkte veilig te hou teen die
4.4.2Verpakking wat produkte soos tamaties bymekaarhou sodat dit maklik gedra kan word, word ... genoem.
4.4.3Verpakking wat aan parfuum 'n eksklusiewe beeld gee, word ... genoem. (3041034\ Kopiereg voorbehou
4.4.4
4.5Skryf 'n stelling neer wat wys dat die klante 'herkenning' gebruik 'n teken van aanvaarding van 'n handelsnaam. (2\ [30] VRAAG30
5.1
5.2
5.3Noem DRIE ekonomiese bepalers van verbruikers se koopgedrag. (3\
5.4
5.5Kleinhandelaars word deur verbruikers gekritiseer omdat hulle nie weet hoe om 'n goeie eerste indruk te maak nie. Noem SEWE dinge wat 'n swak indruk maak en verhoed dat klante by sekere kleinhandelaars koop.

Topics Identified

1
Business Environments

Mark Allocation

Total150 marks
Sections30 + 30 + 30 + 30 + 30 = 150 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectVerbruikersgedrag
LevelNCV Level 4
Document typeQuestion paper
Year2019
MonthNovember
Pages9
Downloads2

Examination context

Decade2010s
Years ago7y
SeasonSpring (SH)
Start dayFriday
Exam periodNovember 2019
Days since exam2,535

About Verbruikersgedrag examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size315.7 KB
Pages9
Archived on8 September 2026
File age46d
ContributorFreeMode
Fingerprint42A2321245D2

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.