This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volg ende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\jou ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1... was die Minister van Finansies van Suid Afrika in 2018. Trevor Manuel Prav
1.1.2
1.1.3... vreet weg aan die waarde van geld. Werkloosheid Die i
1.1.4Die M3 geldvoorraad word deur ... saamgestel. M2 + D C + D
1.1.5... word teen n voorgeskrewe persentasie van die waarde van ingevoerde artikel bereken.
1.1.6
1.1.7... het betrekking op n toestand waar in alle ander dinge dieselfde bly.
1.1.8
1.1.9EEN van die volgende wette is NIE op plaaslike ekonomiese ontwikkeli ng van toepassing nie: Wet op Vaardigheidsontwikkeling (
1.1.10Watter van die volgende partye is by die opstelling van kredietbrief betrokke? Applikant, uitreikingsbank, raadgewende bank en betalende
1.2Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwo ord en skryf slegs Waar of
1.2.10\in jou ANTWOORDBOEK neer.
1.2.1Die n ominale BBP word gebruik om burgers se lewenstandaard te meet.
1.2.2Die produsenteprysindeks is een manier om die inflasiekoers te eet.
1.2.3Inkomsteverdeling is een van die doelwitte van die makro ekonomiese beleid in Suid Afrika.
1.2.4Globalisering verskans die oorheersing van welvarende lande oor arm lande.
1.2.5Belasting is n inspuiting in die kringloop aanges ien dit finansies voorsien aan die owerheid wat hy aan die ekonomie kan bestee. (3011024\
1.2.6
1.2.7Transitorisikodekking beskerm die uitvoerder teen politieke risiko in die land waarnatoe die goedere uitgevoer word.
1.2.8n Promesse is n getekende onderneming om n vasgestelde bedrag aan n gespesifiseerde persoon teen
1.2.9Die vooruitvalutakontrak help om die uitvoerder teen die moontlikheid van die verswakking van die plaaslike geldeenheid te beskerm.
1.2.10
1.3Kies n term uit KOLOM B wat by n beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A L\langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.10\ in jou ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B (10\
1.3.10Word gebruik om die inflasiekoers te bereken Die persentasie verandering in die hoeveelheid gevra bo die persentasie verandering in die prys van die produk n Versekering waarvolgens n uitvoerder
Q2— Section header —
2.1Identifiseer die ewewigspr en die ewewigshoeveelheid in die tabel. (2\
2.2As die hoeveelheid aangebied op elke pryspeil met 10% toeneem, bereken die nuwe hoeveelhede aangebied vir elke pryspeil. (5\
2.3Gee die formule vir die pryselastisiteit van aanbod. (2\
2.4Dui EEN bepaler van aanbod aan. (1\ [10] TOTAAL VIR AFDELING A: 40 (3011024\10
Q3— Section header —
3.1Lees die volgende ui ttreksel en beantwoord die vrae: SA WERKLOOSHEIDSKOERS BESTENDIG TEEN 26,7% Die land se werkloosheidskoers het oor die eerste kwartaal van 2018 bestendig gebly, vergeleke met die vierde kwartaal van 2017, volgens die
3.1.1Omskryf die term werkloosheid volled ig. (3\
3.1.2Noem VIER oorsake van werkloosheid. (4\
3.1.3
3.2
3.3Dui VYF makro ekonomiese doelstellings van die fiskale beleid aan. (5\
3.4Omskryf bruto nasionale inkomste. (4\
3.5Noem en verduidelik DRIE maatstawwe van geldvoorraad in die ekonomie. (6\ 3. Diffe ren sieer tussen die
Q4— Section header —
4.1Omskryf die volgende terme wat op internasionale handel van toepassing is:
4.1.1Dumping
4.1.2Ad valorem tarief
4.1.3
4.2Die wisselkoers van die rand teenoor die VS dollar is R13,84 (dws $1 = R13, 84\
4.2.1Bereken die wisselkoers voordat die rand met 0,85% tot sy huidige waarde geappresieer het. Toon AL jou berekeninge.
4.2.2
4.3
4.4
4.540
Q5— Section header —
5.1
5.2Omskryf die term mark (3\
5.3Noem DRIE soorte verbruikersgoedere en gee EEN voorbeeld van elkeen. (6\
5.4Noem en verduidelik kortliks VYF partye wat by die kredietbrief b etrokke is. (5 2\ (10\
5.5Watter uitdagings staar volhoubare ontwikkeling in South Africa in die gesig volgens die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsplan ( UNDP (5 2\
5.640
Q6— Section header —
6.1Gee VYF sleutelbegrippe wat die kern van plaaslike ekonomiese ontwikkeling uitmaak. (5 2\ (10\
6.2Noem DRIE stukke wetgewing wat op plaaslike ekonomiese ontwikkeling van toepassing i s. (6\
6.3Globalisering bring geleenthede en bedreigings vir plaaslike ekonomiese ontwikkeling mee.
6.3.1Watter geleenthede bied globalisering vir Suid Afrika se plaaslike ekonomiese ontwikkeling? (4 2\ (8\
6.3.2
6.4In watter rekening van die betalingsbalans word portefeuljebeleggings van oorsee af geboekstaaf? (1\
6.5Gee VYF sleutelbeginsels van plaaslike eko nomiese ontwikkeling. (5 2\ (10\
6.6Van watter sektor, wat regtens geregistreer is, word verwag om belasting te betaal? (1\ [40] TOTAAL VIR AFDELING B: 160 GROOTTOTA AL: 20040