Dieselvakteorie N2 — Document

November 2026 — N2 — Dieselvakteorie

N2 2026 Nated Engineering
↓ Download PDF Facebook X 📄 375.4 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 3h 📄 8 pages 📝 51 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

51
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.6\n die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1... rook uit 'n dieselenjin se uitlaatstelsel dui gewoonlik daarop dat te veel brandstof in die enjin ingespuit word. Groen Blou
1.1.2Watte EEN van die volgende dui nie op 'n foutiewe inspuiter nie? Vogtigheid aan die spuitstuk Blou spuitstukhuls
1.1.3Die bandgrootte kom gewoonlik op die ... voor. loopvlak sykante binnekant van 'n band instruksiehandleiding
1.1.4... is wanneer balanseergewigte eweredig en gelyk om die rotasieas op 'n enkele vlak versprei word sodat die wiel in enige posisie tot rus sal kom. Dinamiese balansering
1.1.5Peilsporing verwys na ... belyning van die voorwiele met 'n ander. belyning van die agterwiele met 'n ander. belyning van die rigting van die twee voorwiele in verhouding tot die twee agterwiele.
1.1.6'n ... bevat die dryfratte wat die voertuig aandryf en ondersteun ook die gewig van die voertuig. Dooie as Dryfas
1.2Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.9\in die ANTWOORDBOEK te skryf.
1.2.1Die doel van gloeiproppe in 'n vonkontstekingsenjin is om die werwelbeweging van die inlaatlug te verbeter.
1.2.2Die hoofsilinder sit krag vanaf die voetpedaal na hidrouliese druk in die remstelsel se pype om.
1.2.3Die naspoorhoek en krinkspilhellinghoek help met die rigtingstabiliteit van 'n voertuig.
1.2.4Wielsporing dui op die korrekte verstelling van kleinratdiepte en die ewenaardraerlaers.
1.2.5Siddering wanneer die remme aangewend word, is 'n simptoom daarvan dat die remskyf geslyt is.
1.2.6'n Korrekte kontakpatroon tussen die kleinrattande en die kroonrattande is een in die hartlyn van die rattande.
1.2.7Kruiskoppelings draai teen 'n konstante spoed, dit werk glad met minder vibrasie en terugslag na die stuur.
1.2.8'n Opvoubare spasieerder is 'n toestel wat gebruik word om die kleinratlaer voor lading te stel en kan nie weer gebruik word nie.
1.2.9
1.3Kies 'n term uit KOLOM B wat by 'n beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A I\ngs die vraagnommer (1.3.1
1.3.7\n die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B 1. .1 1. .2
1.3.7Dra by tot 'n egalige rit 'n Onderdeel van 'n remstelsel wat slegs in 'n remskyf voorkom 'n Klein ruimte tussen die krukas en die laer laat toe dat 'n dun lagie olie die oppervlakke smeer Slytasie tussen die naaldklep en die
Q2— Section header —
2.1Verduidelik die werking van 'n ewenaar wanneer 'n voertuig om 'n draai gaan. (4\
2.2Noem DRIE tipes veermeganismes wat aan suspensiestelsels gebruik word. (3\
2.3Noem VIER voordele van 'n vry agteras ( fully floating rear axle (4\
2.4Noem VIER funksies van 'n ratkas. (4\
2.5Noem TWEE tipes ratte wat in 'n handratkas voorkom. (2\
2.6Noem DRIE redes waarom drukwasters in ratkaste gebruik word. (3\ [20] (11040192\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief20
Q3— Section header —
3.1Noem TWEE tipes stuurkaste wat aan swaarvoertuie gebruik word. (2\
3.2Noem VYF basiese wielsporingshoeke. (5\
3.3Verduidelik SEWE voorlopige kontroles wat gedoen moet word voordat wielsporing gedoen of herset kan word. (7\
3.4FIGUUR 1 hier onder toon 'n diagram van 'n tandstang en kleinrat in 'n stuurkoppeling. Benoem die onderdele deur slegs die antwoord langs die letter (A F\ in die ANTWOORDBOEK te skryf. (6\ FIGUUR 1 [20]20
Q4— Section header —
4.1DIAGRAM 1 en DIAGRAM 2 in FIGUUR 2 hier onder toon TWEE tipes brandstofinsp uitingstelsels. Bestudeer albei diagramme en beantwoord die volgende vrae:
4.1.1Benoem die onderdele wat aangedui is deur die antwoord langs die letter (A E\n die ANTWOORDBOEK te skryf. (5\
4.1.2Gee die naam (tipe\brandstofinspuitstelsel in DIAGRAM 1 en DIAGRAM 2. (2\
4.1.3Beskryf die verskil tussen die twee tipes brandstofinspuitingstelsels wat hier onder getoon is. (4\ Diagram FIGUUR 2 (11040192\
4.2Verduidelik VIER vereistes van 'n doeltreffende inspuiter kortliks. (4\
4.3Noem VIER toetse wat aan 'n inspuiterstraalbuis ('injector nozzle'\gedoen moet word. (4\
4.4Dui aan of 'n kompressieontstekingsenjin oktaan of setaanbrandstof gebruik. (1\ [20]20
Q5— Section header —
5.1Verduidelik DRIE voordele van konstantesnelheidkoppelings in vergelyking met Hooke kruiskoppelings. (3\
5.2Gee die funksie en nadeel van 'n handremkompensator. (2\
5.3Noem DRIE funksies van 'n keerklep in 'n hidrouliese remstelsel. (3\
5.4Noem VIER voordele van 'n skyfremmontering bo 'n trommelremmontering. (4\
5.5Noem enige DRIE komponente van elk van die volgende tipes remme.
5.5.1Trommelrem
5.5.218

Mark Allocation

Total100 marks
Sections22 + 20 + 20 + 20 + 18 = 100 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectDieselvakteorie
LevelN2
Document typeQuestion paper
Year2026
MonthNovember
Pages8
Downloads4

Examination context

Decade2020s
Years ago0y
SeasonSpring (SH)
Start daySunday
Exam periodNovember 2026
Days since exam—

About Dieselvakteorie examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size375.4 KB
Pages8
Archived on8 September 2026
File age45d
ContributorFreeMode
Fingerprint4DA6636E8550

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.