Verbruikersgedrag NCV Level 2 — Document

November 2018 — NCV Level 2 — Verbruikersgedrag

NCV Level 2 2018 NCV Business
↓ Download PDF Facebook X 📄 243 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 150 marks ⏱️ 3h 📄 8 pages 📝 67 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

67
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (
1.1.10die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Kos wat geredelik beskikbaar is, soos hamburgers en roomys
1.1.2Sleng woorde ( lang word \vir kos met
1.1.3n Grafiese voorstelling van n gesonde dieet
1.1.4n Geskrewe stel vrae wat aan mense gegee word om inligting bymekaar te maak
1.1.5Gehalte word be vorder deur voldoening aan spesifikasies
1.1.6Vertel jou dat iets met jou produk of diens verkeerd is
1.1.7n Informele onderneming waar mense goedere en dienste verkoop
1.1.8Dienste wat goeie verhoudings skep tussen n organisasie en sy verbruikers 1. .9 Die bedrag geld wat
1.2Kies n beskrywing uit KOLOM om by n item/woord in KOLOM te pas
2.10\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM KOLOM
1.2.10Markontleding Segment ering Geografiese volgorde Geraas ( Noise
1.3Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'W aar of 'O nwaar
1.3.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.3.1Die i nligting oor hoeveel geld mense verdien en wat hulle graag koop, word demografie genoem.
1.3.2Wasmasjiene, yskaste en motors is voorbeelde van nie duursame produkte.
1.3.3Mense wat hulle tyd in die buitelug bestee deur aan sport deel te neem, fiets te ry of te draf is n voorbeeld van n buitelug lewenstyl.
1.3.4Roetine aankope word gedoen wanneer die produk by die toonbank gesien word.
1.3.5Onderhoud verseker dat toerusting wat gebruik word om produkte te vervaardig, in n goeie werkende toestand is. (3041032\
1.3.6Geslote vrae moedig verbruikers aan om te praat.
1.3.7Die gebruik van te veel tegniese woorde of taal tydens voorlegging kan die boodskap versteur.
1.3.8Die aard van produkte be nvloed verbruikers se lewenstyle.
1.3.9Maatskappye liasseer slegs beleidsdokumente en finansi le verslae.
1.3.1030
2.1Verbruikers se houding teenoor lewensgehalte/gesondheid en fiksheid word binne uitges oekte kommersi le omgewing,
2.1.1Watter maaltydplan tussen tiener A en tiener B is die gesonde keuse? (2\
2.1.2Motiveer jou antwoord in VRAAG
2.1.1deur die twee maaltydplanne te vergelyk. (4\
2.1.3Identifiseer minstens VIER voedselafsetplekke in jou gemeenskap waar kitskos verkoop word. (4\
2.2Noem VIER produkte wat die tieners kan koop en gebruik om gesond te bly. (4\ (3041032\ NC630 (A\ (N22\
2.3Die ouma het besluit om by hierdie twee tienermeisies te kom bly.
2.3.1Gee TWEE voorbeelde van kos wat jy sou aanbeveel vir die ouma se dieet. (2\
2.3.2Verduidelik die verskil tussen produk en diens
2.3.3Gee VIER vo orbeelde van diensondernemings. (4 2\ (8\
2.3.4Watter advies sou jy aan verbruikers gee om te verseker dat hulle gesonde kos eet? (2\ [30] VRAAG30
3.1Verduidelik die konsep verbruiker in jou eie woorde. (2\
3.2Ondernemings gebruik verskillende klassifikasies om hulle dokumente te liasseer. Verduidelik die volgende klassifikasiemetodes:
3.2.1Numeriese klassifikasie
3.2.2
3.3Identifiseer die sosiale klas wat verkies om die volgende produkte te koop:
3.3.1Duur juweliersware
3.3.2Woolworths kruideniersware
3.3.3Mercedes Benz
3.3.4Om te gaan fliek
3.3.5Kampstoele
3.3.6
3.4Beskryf TWEE gedrag patrone wat tipies is van n ideale verbruiker. (4\
3.5Identifiseer SES nuwe tegnologie wat verbruikers se lewenstyl kan be nvloed. (6\
3.6Gee VIER maniere waarop n klant se emosies beoordeel kan ord. (4\ (3041032\
3.7Noem VIER elemente van die promosie mengsel ( promotional mix \wat ondernemings help met die aanbieding van inligting oor produkte en dienste
4.1Gee TWEE kenmerke van n ope vraag ( open ended question
4.2Verduidelik die volgende met betrekking tot kommunikasie:
4.2.1Stemtoon
4.2.2
4.3
4.4Noem VIER soorte inligting wat jy sal bekom uit klante se klagtes. (4\
4.5
4.6Wat is die doel daarvan om rofweg aantekeninge te maak terwyl die klant besig is om te kla, of navraag te doen oor n produk
5.1.1Gee VIER maniere waarop inligting van verbruikers verkry kan word. (4\
5.1.2Verduidelik DRIE maniere waarop jy seker kan maak dat inligting wat van n klant bekom word, korrek is. (6\
5.2Onderskei tussen die volgende soorte afsetplekke ( outlets
5.2.1Kleinhandelaars
5.2.2
5.3Soms word le rs en dokumente verl of is die kruisverwysings nie behoorlik gedoen nie.
5.3.1Wat is die VIER probleme wat kan ontstaan wanneer dokumente verkeerd geliasseer word (4 2\ (8\
5.3.2Noem GT stappe wat jy sal volg om le rs wat verke erd geliasseer is, op te spoor. (8

Mark Allocation

Total150 marks
Sections30 + 30 + 30 + 30 + 30 = 150 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectVerbruikersgedrag
LevelNCV Level 2
Document typeQuestion paper
Year2018
MonthNovember
Pages8
Downloads2

Examination context

Decade2010s
Years ago8y
SeasonSpring (SH)
Start dayThursday
Exam periodNovember 2018
Days since exam2,902

About Verbruikersgedrag examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size243 KB
Pages8
Archived on8 September 2026
File age47d
ContributorFreeMode
FingerprintA8AB8243D6E6

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.