This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Sakeondernemings bedryf hul aktiwiteite binne die ... omgewi ng. fisiese makro
1.1.2'n ... van die rand teen die dollar word deur 'n verlaging van die rand getoon. epressie
1.1.3Die ouderdomsgroep 16 64 staan as die ... groep bekend. ekonomies aktiewe hoogs geskoolde
1.1.4Wanneer invoere meer is as uitvoere lei dit tot 'n ... betalingsbalans. horisontale positiewe negatiewe
1.1.5Britse ponde in die Suid Afrikaanse Reserwebank sal as ... gekategoriseer word. inflasiekoers
1.1.6Watter EEN van die volgende sal tot die verbetering van 'n land se produkte lei? Bevolkingsgroei Kultuur Tegnologie
1.1.7
1.1.8Andrew betaal 25% inkomstebelasting op sy salaris van R32 000, wat beteken dat hy 'n bedrag van ... aan die Suid Afrikaanse Inkomstediens betaal.
1.1.9... waarde word geskep wanneer goedere vir latere gebruik opgeberg word. Vorm
1.1.10Wat is die ekonomieterm vir 'n land wat sekere goedere en dienste beter as 'n ander lander produseer? Geleentheidskoste Vryhandelskoste
1.2Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n term in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A K\langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.10\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.2.10Platinum Betalingsbalans Ewewigstoestand Binnelands handel Resessie Inflasie Informele sektor
1.3Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.3.1
1.310 \in die ANTWOORDBOEK te skryf.
1.3.1'n Onderneming kan ten volle in beheer wees van die aktiwiteite in die markomgewing.
1.3.2Die SARB het die alleenreg om note en munte uit te reik om ekonomiese aktiwiteite te vergemaklik.
1.3.3
1.3.4MIV/VIGS verhoog afhanklikheid van die regering.
1.3.5Die taxibedryf is die belangrikste bron van inkomste vir die regering. (3011022\ Kopiereg voorbehou
1.3.6Depresiasie van die rand verhoog die prys van invoere.
1.3.7Voedsel is 'n voorbeeld van duursame goedere.
1.3.8Indien die inflasiekoers 5% is, beteken dit dat 'n mandjie goedere 5% meer kos as voorheen.
1.3.9
1.3.1030
Q2— Section header —
2.1Tango Chickens is 'n informele onderneming wat braaikuikens by die taxistaanplek verkoop. Gebruik die gegewe inligting om die vrae te beantwoord. PRYS (R\ VRAAG (AANTAL KUIKENS\ AANBOD (AANTAL KUIKENS\
2.1.1Verduidelik die term wet van vraag (2\
2.1.2Identifiseer die ekwilibriumprys en ekwilibriumhoeveelheid in die gegewe tabel. (2\
2.1.3Dui aan of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (2.1.3\in die ANTWOORDBOEK neer te skryf. Die wet van aanbod bepaal dat indien die prys van 'n produk
2.1.4
2.2Gee TWEE voorbeelde van gemeenskapsaktiwiteite wat deur sakeondernemings geborg word. (2\
2.3Wat is die voordele van 'n sosiale verantwoordelikheidsprogram vir 'n sakeonderneming? (2 2\ (4\ (3011022\
2.4Onderskei tussen strukturele veranderinge en sikliese veranderinge in die ekonomie. (2 + 2\ (4\
2.5
2.6Gee VIER redes vir internasionale handel. (4 2\ (8\ [30]30
Q3— Section header —
3.1Noem TWEE tipe inflasie. (2\
3.2'n Denkbeeldige mandjie goedere het in 2018 R800 gekos. Inflasie het in 2019 met 5% toegeneem. Bereken hoeveel dieselfde mandjie goedere in 2019 sal kos. (4\
3.3Watter invloed het verhoogde inflasie op die ekonomie van 'n land? (4 2\ (8\
3.4Wat is die naam van Suid Afrika se sentrale bank en die goewerneur daarvan? (2\
3.5Gee VIER voordele van uitvoere in die Suid Afrikaanse ekonomie. (4 2\ (8\
3.6Gee TWEE voorbeelde van drank waarvan die pryse die potensiaal het om die inflasiekoers te verhoog. (2\
3.7
Q4— Section header —
4.1Verduidelik die term, indiensnemingskontrak (2\
4.2
4.3
4.4Noem DRIE geleenthede wat deur verstedeliking veroorsaak is. (3 2\ (6\
4.5Alle werknemers wil goedere en dienste koop met geld wat hulle verdien om sommige van hul behoeftes te bevredig.
4.5.1Noem VIER eienskappe van behoeftes en begeertes. (4\
4.5.2Verduidelik die term, kapitaalgoedere (2\
4.6Tabelleer die verskil tussen die uitbreidingsfase en die resessiefase van die handelsiklus. (4 + 4\ (8\ [30]30
Q5— Section header —
5.1Verduidelik die term, infrastruktuur (2\
5.2Gee VIER voorbeelde van infrastruktuur wat die ekonomie kan bevoordeel. (4\ (3011022\ Kopiereg voorbehou
5.3Verduidelik kortliks VIER uitdagings wat vertraging van treine vir pendelaars en sakeondernemings kan veroorsaak. (4 2\ (8\
5.4Noem VIER regeringsbeskermingsdienste vir die beperking van misdaad. (4\
5.5Skryf elk van die volgende akronieme voluit:
5.5.1VPI ('CPI'\
5.5.2
5.6Op watter VIER maniere kan ekonomiese waarde tydens die produksieproses toegevoeg word? (4\
5.7Onderskei tussen invoere en uitvoere (3 + 3