This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Verskeie opsies word as moon tlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf in die ANTWOORDBOEK s legs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.15\er
1.1.1'n Vervaardiger word in toerisme ook 'n ... genoem. kleinhandelaar toeroperateur opdraggewer of prinsipaal
1.1.2... is 'n voorbeeld van 'n groothande laar. Thompson Tours Flight Centre
1.1.3Die rol van 'n reisagent is om die reisproduk te verskaf as tussenganger op te tree en die reisproduk te verkoop
1.1.4Die beheerliggaam wat Suid Afrika in ander lande bemark, SATSA
1.1.5Die vereniging wat die belange van Suid Afrikaanse reisagente beskerm, heet
1.1.6Die plek waarheen iemand reis, word ... genoem. herkoms bestemming
1.1.7'n Vlug oor 'n aansienlike afstand wat ses uur en langer duur, is 'n uurvlug
1.1.8Die kode vir 'n passasier wat nie na die vliegtuig kan stap en met die trappe op tot in die vliegtuig kan loop nie, is WCHS WCHR
1.1.9
1.1.10Gevaarlike goedere in handbagasie is onder meer 'n randerplank
1.1.12Iemand wat die nasionaliteit van 'n land het, is 'n ... vreemdeling bur ger emigrant
1.1.13Iemand wat sy eie land verlaat om in 'n ander land te gaan woon, is 'n reemdeling
1.1.14Die soort visum wat vereis word as mens op 'n ander vliegtuig oorstap sonder om die lugha wegebou te verlaat, is 'n eertoegangvisum
1.1.15'n Geelkoorssertifikaat is geldig vir ... jaar
1.2.1Watter dokumente word verlang van 'n reisiger wat BTW terugeis (3\
1.2.2itsonderings op normale (2\
1.3Noem die lughawe of stadskode vir elk van die volgende plekke:
1.3.1Phalaborwa
1.3.2Upington
1.3.3Maseru
1.3.4Lanseria
1.3.5
1.4Dekodeer die volgende passasiersverwante kodes
1.4.1AD
1.4.2BLND
1.4.3MEDA
1.4.4UMNR
1.4.540
2.1Wat is die verskil tussen gekontroleerde en ongekontroleerde bagasie (4\
2.2Verduidelik die term gratis toegelate bagasie (2\
2.3Op watter maniere doen reisagente besprekings (4\
2.4Noem die geriewe op 'n internasional e eersteklasvlug (4\
2.5Noem die basiese geriewe vir vertrekkende passasiers by enige lughawe (4\
2.6Verduidelik die term deurgaande transit en gee 'n voorbeeld (2\
2.7Gee die reisterm vir elk van die volgende stellings of de finisies
2.7.1Bagasie wat meer as die toegelate aantal kilogram weeg of uit meer stukke as die toegelate aantal bestaan
2.7.2Plesierreis waarvoor die reisiger self betaal
2.7.3Die plek waar 'n reisiger se reis begin
2.7.4Die insk rywing wat by 'n konsulaat in 'n paspoort gemaak word om iemand te magtig om 'n spesifieke land binne te gaan
2.7.5Iemand wat opgelei is om toeriste rond te lei
2.7.6'n Maaltyd sonder enige diereprodukte hoegenaamd
2.7.7'n Joodse maalty d sonder varkvleis
2.7.8
2.8
2.8.1Skakelkode (1\
2.8.2Hoofstad (1\
2.8.3Best e tyd om te besoek (2\
2.8.4Taal (2\
2.8.5Ad res van die uitreikowerheid (2\
2.8.640
4.1kleuter op ANTWOORBLAD 2
Q3— Section header —
4.2Hoeveel bagasie word op busse toegelaat (1\
4.3Wat word nie op busse toegelaat nie (4\
4.4Noem VYF fasiliteite op die Blou Trein (5\
4.5Gebruik die tariewe in die inligtingstukke in BYLAE A (aangeheg\om die onderstaande tabel in te vul. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (4.5.1
4.5.10\die ANTWOORDBOEK neer VAN NA LAS VERTREK TYD AANKOM STYD
4.5.1BA6224
4.5.3JNB MQP
4.5.411:30 CE
4.5.6MQP CPT
4.5.8CE 804 SE WE CPT DUR 12:00
4.5.9BA
4.5.10ES B737 (10 1\ (10\ [50] VRAAG50
5.1Verduidelik die vol gende verblyfterme
5.1.1ontinental plan
5.1.2Engelse ontbyt
5.1.3Aandete, bed en ontbyt
5.1.4Volle losies se
5.1.5Europe se plan
5.1.6Woekertarief
5.1.7Vertrek (7 x 2\ (14\ (22030134\ 10 N1590(
5.2(8\
5.3Noem die stappe van toerbe planning. (5\
5.4Hoe sal jy (3\ [30] TOTA AFDELING30
4.1Voltooi en sit in ANTWOORDBOEK .\ EKSAMENNOMMER VAN/NA DUR WA
4.1ekstra eksempla ar EKSAMENNOMM ER: VAN/NA DUR