This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Beantwoord die volgende vrae oor die Prang kleurwiel:
1.1.1
1.1.2
1.1.3Perske is 'n tint van ...? (1\
1.1.4
1.1.5
1.2Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1. 2. 1.
2.15\die ANTWOORDBOEK neer.
1.2.1Tapyt is 'n voorbeeld van 'n materiaal
1.2.2Alle materiaal is geweef
1.2.3Wol is 'n geregenereerde vesel.
1.2.4is 'n stapelvesel.
1.2.5Verdikking gare slub yarn gee tekstuur aan materiaal.
1.2.6Keperweefsel is 'n variasie van gewone weef sel
1.2.7Denim is 'n voorbeeld van keper weefsel twill weave
1.2.8Satynweefsel is 'n duursame weef sel en ideaal as 'n stofferings materiaal
1.2.9Materiaal wat in 'n ouetehuis gebruik word, moet vlam verwerend wees
1.2.10Die m eng van natuurlike en sintetiese vesels, lewer 'n minderwaardige vesel
1.2.11Tjekpatroon kan op materiaal gedruk
1.2.13Die vryftelling ( rub count verwys na die duursaamheid van 'n materiaal
1.2.14
1.2.15Blo mpatrone word weer gewild. (15 1\ (15\ 10050324
1.3Bestudeer die illustrasies hier onder en identifiseer die element of beginsel in elke skets deur die vrae te beantwoord. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.10\ die ANTWOORDBOEK neer.
1.3.1Noem die domi nante lyn:
1.3.2Noem die element:
1.3.4l van ...
1.3.5Noem die element:
1.3.6Noem die tipe balans
1.3.7Noem die beginsel Bron www.shepherdstreegame lodge.com
1.3.8Noem die tipe balans 10050324
1.3.9Noem die tipe patroon
1.3.10atmosfeer in die raadsaal. (10 1\ (10\
1.4Beantwoord die volgende vrae
1.4.1Noem TWEE basiese soort lyne. (2\
1.4.2Noem VYF basiese soort vorms (5\
1.4.3Voorsien VIER maniere om beklemtoning te bereik. (4\
1.4.4Voo rsien VIER maniere om harmonie te bereik. (4\ [50] TOTA AFDELING A:50
2.1Bestudeer die illustrasie hier o der en beantwoord die vrae. Bron
2.1.1Hoe oorheers die sirkelvorm die plafonarea van hierdie hotel se voorportaal? (5\
Q2— Section header —
2.1.3
2.1.4Is hierdie meubel rangskikking effektief? Lewer kommentaar oor die gebruik van herhaling, skaal, verhouding en hoe die keuses van versiering bydra tot die gemoedstoestand van die sitplek
2.1.5Bespreek die gebruik van die beginsel van kontras in hierdie voorportaal (5\
2.2.1Watter TWEE skemas word NIE op die Prang kleurwiel gevind n ie? (2\
2.2.2Hoe kan die intensiteit van 'n kleur verlaag word? (3\
2.2.3
2.3.1Hoe word mensgemaakte filament vesels gevorm? (10\
2.3.2Noem TWEE voordele en TW EE nadele van filament vesels. (4\
2.3.3Gee EEN voorbeeld van 'n natuurlike filament vesel. (1\ [50] 1005032450
3.1Definieer patroon. (4\
3.2
3.3Die kopstuk
Q3— Section header —
3.4As die kussings en die kombers throw op die bed ook patrone op het , hoe sal jy verseker dat alle patrone 'n eenheid vorm?
3.5Wat word bedoel met beklem toning in 'n kamer? (4\
3.6Waar moet die fokuspunt in 'n slaapkamer wees en hoekom? 2\
3.7Voorsien VYF maniere waarop klem gevestig kan word. (5\
Q3— Section header —
3.9Watter VIER funksionele materiaal afwerkings moet toegepas word op die bed bedekking van 'n g astehuis? (4\
Q3— Section header —
4.1.1
4.1.2
4.1.3Noem die DRIE tipes reguit lyne en verduidelik watter effek elk van hulle op 'n kamer het (9\
4.1.4
4.1.5Watter tipe balans, kleur en lyn skep 'n klassieke interieur (5\ 10050324
4.2.1Noem TWEE voordele en TWEE nadele van 'n analoog kleurskema (4\
4.2.2Stel 'n kontrolelys op van kriteria wat u sal help om 'n kleurskema vir 'n kamer te beplan (6\
4.3.1Hoekom is dit belangrik om te weet wat die dra peer baarheid, absorpsie en hitte sensitiwiteit van 'n materiaal is voordat die
4.3.2Wat is die dra peer baarheid, absorpsie en hitte sensitiwiteit van linne? (5\ [50] TOTA50