Inleidende Bedieningstegnieke Prakties N4 — Document

June 2019 — N4 — Inleidende Bedieningstegnieke Prakties

N4 2019 Nated Hospitality
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 200 marks ⏱️ 3h 📄 8 pages 📝 76 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

76
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs Waar of Onwaar
1.1.14\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Poppadams kan gebruik word om kerries en slaaie te garneer.
1.1.2Tamatierose staan ook bekend as tamatielelies.
1.1.3Kappertjies ( nasturtiums \etbare blomme.
1.1.4Visvorms word tradisioneel met vlampiesang gegarneer.
1.2.5Kaas en songedroogde tamaties kan nie gebruik word om die voorkoms van brood te verbeter nie.
1.1.6Sop kan met snoepfrikkadelle gegarneer word.
1.1.7Gekarameliseerde perskes behoort nie by vrugteslaai gevoeg te word nie.
1.1.8Knoffelbottersous word tradisioneel met kouevleis bedien.
1.1.9Engelkruid (' Angelic '\ is n krui wat gebruik word om die smaak en voorkoms van visvorms te verbeter.
1.1.10Melbaroosterbrood is soetgoed wat met patees en doopsouse bedien word.
1.1.11
1.1.12n Bedieningsdoek beskerm die kelner teen hitte en laat opdienskottel toe om makliker op vleisbord te draai.
1.1.13Individueel verdeelde nageregborde word van links af voor die gas geplaas.
1.1.14
1.2Die volgende apparate word gebruik vir die bereiding en bediening van voedsel. Noem elke apparaat en gee EEN gebruik van elkeen. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.10\ in die ANTWOORDBOEK neer.
1.2.10
1.3Kies n woord of woorde uit die volgende lys wat pas by elke beskrywing hier onder. Skryf slegs die woord(e\langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.10\in die ANTWOORDBOEK neer. Sjef; voorsnytafel; hors d oeuvres; styselhoudend; ontvangs; mise en
1.3.1Franse term vir voorgereg
1.3.2Voorbereiding voor diens
1.3.3Die persoon in beheer van n kombuis of n afdeling van n kombuis
1.3.4n Groot vleissnit, gewoonlik gebraai en voor gaste gesny
1.3.5Tipe suurdeegrolletjie vir ontbyt
1.3.6Die naam wat vir n bord en servet gebruik word
1.3.7Die area in n restaurant waar die gaste verwelkom word
1.3.8Die naam van die tee wat om 16:00 bedien word
1.3.9Pasta en rysdisse soos ravioli en pilaf
1.3.10
1.4Kies TWEE voorbeelde van n tipe kaas uit KOLOM B wat pas by kaasgroep in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A F\ langs die vraagnommer (1.4.1
1.4.3\ die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.4.3Skerp, pikant of sterk Mollig/sappig Sag en delikaat
Q2— Section header —
2.1
2.2Noem SES in situ dienste. (6\
2.3Onderskei tussen kontinentale en Engelse ontbyt. (2
2.4Die volgende is n boaansig van 'n individuele gedekte plek vir n formele funksie. Identifiseer elke item deur die antwoord langs die nommer (1
2.5Noem die faktore wat die tafeldek vir n funksie bepaal. (4\
2.6Jy is die voedsel en drankbestuurder van die Haven Hotel. Verduidelik aan jou restauranttoesighouer hoe om n tafeldoek tydens bediening te vervang.
2.7Noem belangrike punte om in gedagte te hou wanneer tafeldoeke vir 'n informele funksie gekies word. (3\ [50] 1007033450
Q3— Section header —
3.1Sjefs gebruik gewoonlik groot apparate om voedsel tydens 'n bediening warm te hou. Gee tipiese eienskappe of gebruike van die volgende apparate:
3.1.1Hors d oeuvre dienwaentjie
3.1.2Bain marie
3.1.3Warmplaat
3.1.4Warmkas
3.1.5
3.2Noem VIER funksies van garnering. (4\
3.3Wat is die doel daarvan om voedsel vir n buffet te garneer? (2\
3.4Kies die geskikste garnering uit die volgende lys vir elke tipe sop wat hier onder genoem word: gekapte, gebraaide spek; pietersielie en room
3.4.1
3.4.2Kerriesop
3.4.3Groentesop
3.4.4Dik groentesop
3.4.5
3.5Aarbeie kan gebruik word om n ver skeidenheid geregte te garneer. Gee VYF voorbeelde van maniere waarop aarbeie berei kan word. (5\
3.6Gee TWEE voorbeelde van neute wat in slaaie gebruik kan word. (2\
3.7Noem SEWE geskikte opdienskottels vir southappies. (7\
3.8Noem VIER maniere waarop southappies op opdienskottels gerangskik kan word. (4\
3.9Gee riglyne oor hoe om n kaasbord te berei.
3.10Verduidelik hoe om n verskeidenheid toebroodjies op n opdienbord te rangskik. (4\ [50]50
Q4— Section header —
4.1Beskryf hoe vis of vleis van n plat opdienbord bedien word. (9\
4.2Sop kan as individuele porsies bedien word. Bespreek die korrekte prosedure waarop sop in borde bedien word. (4\
4.3Porsiebeheer is n uiters belangrike aspek in die gasvryheidsbedryf.
4.3.1Beskryf die term porsiebeheer (3\
4.3.2Verduidelik die doel van porsiebeheer. (2\
4.3.3Noem hoe porsiebeheer uitgevoer word. (2\
4.4
4.5Skryf die stappe neer wat gevolg moet word wanneer n kelner die beursie van n gereelde gas onder n stoel in die restaurant aantref. (10\
4.6Noem DRIE verskillende tipes buffette. (3\
4.7Omskryf die term toonbankdiens. (2\
4.850

Mark Allocation

Total200 marks
Sections50 + 50 + 50 + 50 = 200 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectInleidende Bedieningstegnieke Prakties
LevelN4
Document typeQuestion paper
Year2019
MonthJune
Pages8
Downloads7

Examination context

Decade2010s
Years ago7y
SeasonWinter (SH)
Start daySaturday
Exam periodJune 2019
Days since exam2,687

About Inleidende Bedieningstegnieke Prakties examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size245.7 KB
Pages8
Archived on8 September 2026
File age45d
ContributorFreeMode
FingerprintC7210615CE38

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.