This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1Die noodhulpkas moet goed toegerus wees met ks tern
1.2neer kinders voorwerpe manipule er gebruik hulle
1.3'n liggaamsperkussie aktiwiteit Mar
1.4Vir moet die kind naby 'n waterbron wees. roble
1.5Observa sie moet wees. bevooroordeeld veroordelend
1.6Die omponent e van 'n les plan sluit in.
1.7... w anneer jy die kind se vordering met die ouer bespreek
1.8... moet o bserva sies gedoen word
1.9'n Eienskap van 'n rympie is dat dit 'n betekenislose einde het. elke woord onvervangbaar is dit 'n
1.10on epbo bevat
2.10\n die ANTWOORDBOEK neer te skryf.
2.1Elektriese beligting is voordeliger as natuurlike beligting.
2.2Hoe meer tekstuur kinders ervaar, hoe minder leer hul le perseptue
2.3Liggroen verf teen die mure skep 'n koel atmosfeer in 'n kamer.
2.4Kleuters is egosentries en daarom deel hulle hul speelgoed met mekaar.
2.5Die soort fantasiegebied wat jy skep, sal die kinders se fantasiespel bepaal.
2.6Kleuters moet alleen in die isolasie kamer gelaat word
2.7Vergrootglas kan vir ontdekking gebruik word.
2.8Vertroulike verslae moet altyd op die tafel gelaat word
2.9Die geplaveide area moet vir speelgoed met wiel gebruik word
2.10Groot geluide ver beter die kleuter se konsentrasie. (10 2\ [20] VRAAG20
3.1Fantas iespel
3.2Ontdekkingspel
3.3Tem
3.4Melodiese instrument
3.5Oop spel (5 2\ [10] TOTAAL AFDELING A: 5010
4.1Verduidelik die aspekte wat in ag geneem moet word by die aankoop van vloer bedekking vir die dagsorgsentrum. (5 2\ (10\
4.2Noem VYF vereistes vir die voedselbereidingsarea. (5\
4.3Jy het die opdrag gekry om die fantasie area op te stel. Jou tema vir die week is
4.4Verduidelik hoe die bou van 'n legkaart kan help met die kind se ontwikkeling (5\
4.5ev. Buthelezi maak haar nuwe dagsorgsentrum oop Verduidelik die veiligheidsvereistes wat mev. Buthelezi moet in ag neem by die oprig
4.6Noem VYF geskikte hulpmiddels wat vir waterspel gebruik kan word. (5\
4.7Bespreek metodes wat gebruik kan word om ouers op hoogte te hou van die aktiwiteite in die dagsorgsentrum. (10\ [50] VRAAG50
5.1ev. Khan het pas by jou dagsorgsentrum begin werk Verduidelik die belangrikheid van skriftelike beplanning vir haar. (10\
5.2Noem VIER werktuie wat vir waarneming gebruik kan word. (4\
5.3Stel 'n kontrolelys op met die vereistes vir die keuse van storieboeke vir kleuters. (10\
5.4Bespreek hoe stories die kind help om kognitief te ontwikkel. (5 2\ (10\
5.5Die tema vir die week is DIE TUIN. Noem VYF aktiwiteite wat die kinders tydens die kreatiewe les kan doen (5 2\ (10\
5.6Noem SES faktore wat die educarer moet in ag neem om te verseker dat 'n oopplan aanbieding suksesvol is. (6\
6.1Noem VIER konsepte wat wiskundige begrip by kinders bevorder (4\
6.2
6.3Defin ieer die volgende
6.3.1Ouditiewe bewustheid
6.3.2Ouditiewe diskriminasie
6.3.3Ouditiewe geheue (3 2\ (6\
6.4Om 'n musiekinstrument te leer bespeel, hou talle voordele in. Noem AGT redes vir die bekendstelling van musiekinstrumente aan kinders (8\
6.5Jy is 'n educarer by Simba Da gsorgsentrum