This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.10\in die ANTWOORDBOEK neer
1.1Kinderbedjies in die baba kamer moet ... uitmekaar wees 600 mm 650 mm
1.2
1.3
1.4Dit is die hoofdoel v ir die beplanning van 'n uit stappie vir kinders
1.5Tempo word beskryf as die ... waarteen geluide mekaar volg ritme
1.6
1.7Voorbeelde van perkussie instrumente is ... kitaar, dromme, skudder. simbale, drieho
1.8Op hierdie ouderdom begin kinders net hardloop sonder om te val: 1 jaar 2 jaar 3 jaar 4 jaar
1.9Die aantal kinders wat op een slag in die fantasie speelplek toeg elaat moet word: 3 tot 4 4 tot 6
1.10
2.1Kinders ontwikkel gewoonlik hul fisies e vaardighede wanneer hul spiere gereed is
2.2Anekdotiese rekords dien as 'n gebeurtenis vertelling deurdat 'n verhaal van begin tot einde vertel word
2.3Sand en water speel is gesl ote spel
2.4arige kind kan op een been balanseer
2.5Die bewoording en kommentaar in 'n verslag moet spontaan geskryf word
2.6Die meeste 3 jarige kinders het nog hulp nodig om hul eie knop ies vas te maak 7080115
2.7Toename in hardheid staan bekend as decrescendo
2.8Enige materiaal kan tydens kreatiewe aktiwiteite aan kinders gebied word
2.9Konsepvorming beweeg van die abstrak na beton
2.10Konsepvorming is afhanklik van perseptuele waarnemings (10 2\ [20] VRAAG Gee EEN woord of 'n term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord20
3.1kep water of sand op met 'n skeplepel
3.2Materiaal van plasti ek of kartondose in 'n piramide bou.
3.3Die interpretasie van inligting wat deur die ore ontvang word en dan na die brein gestuur word
3.4Die unieke eienskappe van klanke wat ons toelaat om tussen hulle te onderskei
3.5Groep mense wat m usiek maak met instrumente (5 2\ [10] TOTA10
4.1Bespreek die aspekte wat in ag geneem moet word by die k ies van meubels en toerusting vir die speelkamer (5 2\ (10\
4.2Noem VYF voordele van kreatiewe kunsaktiwiteite (5\
4.3Noem SES klein toerusting items wat gebruik kan word vir die buite speel area (6\
4.4Gee VYF geskikte morsige speelaktiwiteite vir k leuters (5\
4.5Dui die vaardighede aan wat deur elk van die volgende manipulasie aktiwiteite ontwikkel sal word
4.5.1Speel met legkaarte
4.5.2Bou met blokke
4.5.3Draadkral (3 3\ (9\
4.6
4.6.1Noem hoe musiek die kind intellektueel kan stimuleer (5\
4.6.2Bespreek VYF wiskundige vaardighede wat deur die gebruik van musiek ontwikkel kan word (10\ [50] 708011550
5.2
5.2.1Fisiese ontwikkeling
5.2.2So siale ontwikkeling
5.2.3Emo sionele ontwikkeling (3 3\ (9\
5.3Noem SES tipes storie boeke vir kleuters (6\
5.4Gee die doelwitte van elk van die volgende
5.4.1Inleiding tot 'n storie ring
5.4.2Gevolgtrekking aan 'n storie ring (2 3\ (6\
5.5Noem SEWE punte om in gedagte te hou wanneer geskikte temas vir kleuters gekies word (7\
5.6Nemo se dagsorgsentrum het geen geld om speelgoed vir sandspel te koop nie. Ouers word aangemoedig om nuttige afvalmateriaal vi r sandspel te skenk
5.6.1Noem DRIE items wat ouers vir sandspel kan skenk
5.6.2Verduidelik hoe die kinders die geskenkde items wat in
Q5— Section header —
5.7Gee SES geskikte oppervlaktes vir kleuters om op te verf (6\ [50] 708011550
6.1Nemo se dagsorgsentrum is in 'n saal gevestig as 'n oop plan dagsorgsentrum. Bespreek die nadele van hierdie tipe dagsorgsentrum (5\
6.2Noem VYF konsepte wat wiskundige begrip by kinders bevorder (5\
6.3
6.4Gee VYF voorbeelde van liggaamsperkussie (5\
6.5Beplan 'n kreatiewe les vir 'n groep van 12 kleuters van 3 jaar. Die tema is blomme U lespla n moet die volgende insluit
6.5.1ALGEMENE INLIGTING (6\
6.5.2IN LEIDING ktiwiteit Hulp Appar aat Doel
6.5.3LIGGAAM ktiwiteit Hulp ppar aat Doel
6.5.4GEVOLGTREKKING Aktiwiteit Hulp/Apparaat oel (2\ (2\ (2\ [50]50