This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Dui aan of die volgende stellings WAAR OF ONWAAR is. Kies die antwo ord en skryf slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.1 .1 1. 1. 9\in die ANTWOORDBOEK neer. Korrigeer die stelling indien dit ONWAAR is.
1.1.1Massakommunikasie is wanneer 'n toespraak by konferensie ge lewer word
1.1.2Interpersoonli ke kommunikasie is wanneer media soos koerante gebruik word.
1.1.3Intrapersoonlike kommunikasie is om met jou beste vriend te praat.
1.1.4personal \kommunikasie is om met jou kat te praat.
1.1.5Verbale kommunik asie is om liggaamstaal te gebruik om 'n boodskap oor te dra.
1.1.6Niev erbale kommunikasie is wanneer 'n brief aan die pers ge skryf word
1.1.7Kommunikasiehindernisse kom in 'n klaskamer voor.
1.1.8Terugvoering is wanneer die sender 'n b oodskap aan die ontvanger stuur.
1.1.9Die kommunikasieproses is wanneer iemand in die kombuis met hom/haarself praat. (9 2\ (18\
1.2Die artikel, Die man wat geluk verkoop BYLAE (aangeheg\ , bevat SES voorbeelde van kommuni kasie kons
Q2— Section header —
2.1Skryf die volgende sinne in die indirekte rede oor:
2.1.1
2.1.2'Soos sove l ander mense, het ek die trop gevolg het hy verduidelik. (2
2.2Die funksie van leestekens en hoofletters is om ons te help lees en skryf . Dit is die basiese samestelling van taal en verseker dat die boodskap nie verkeerd vertolk word nie
2.3Verduidelik die betekenis van elk van die volgende woorde soos dit in hierdie artikel vers kyn
2.3.1uits
2.3.2uteur
2.3.3assievol
2.3.4uru
2.3.5redits (5 2\ (10\
2.4Proeflees die paragraaf hier onder. In die ANTWOORDBOEK, h erskryf die sinne en onderstreep die verbeteringe wat jy aangebring het. at i jou sleutel tot sukes ? D
Q3— Section header —
3.1Ontwerp 'n verto onadvertensie vir jou instel ling om die werkswinkel wat Mnr Robin Sharma volgende Saterdag om 14:0 0 gaan aanbied te adverteer. Hy gaan die studente toespreek oor hoe om in jou eie omgewing gelukkig te
3.2Rig name s die Studenteraad van jou instelling 'n uitnodiging aan nr Sharma. Mnr Sharma woon in
3.3Rig namens die Studenteraad van jou instelling 'n brief aan die pers waarin die publiek oor nr Sharma se besoek
4.1Lees die gedig hier onder en beantwoord die vrae. Hoe troos ek nou Toe jy klein was, was dit maklik om jou traantjies en jou hartseer weg te soen Want 'n drukkie en 'n pleister kon so baie a an jou baba seerkry doen
4.1.1Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die antwoord langs die letter (A D\ in die ANTWOORDBOEK neer.
4.1.2Hoe het die mamma die baba getroos? (3\
4.1.3Wat is die betekenis van die w ord "jongkweesdrome" in die konteks van die gedig? (2\
4.1.4Toon die duidelike ontwikkeling slyn/groei in die gedig deur midd van 'n skematiese voorstelling aan. (4 2\
4.1.5Noem die vraagwoorde wat in die gedig herhaal word. (2\
4.1.6Wat is die funksie van repetisie/herhaling in die gedig? (1\
4.2In jou eie woorde, beskryf in 'n kort paragraaf van VYF sinne waaroor die gedig handel. (5 2\ (10\ [30]30
Q5— Section header —
5.1Jy moet 'n kinderverhaal vir kinders van 5 tot 6 jaar oud skryf. Watter TIEN elemente moet jy oorweeg voordat jy probeer om die verhaal te skryf? (10\
5.2Noem enige TIEN negatiewe woorde of idees wat nooit in 'n kinderverhaal gebruik moet word nie. (10\ [20]20
Q6— Section header —
6.1Lees die artikel in die BYLAE (aangeheg\ weereens deur. Skep 'n breinkaart van die artikel en gebruik Robin Sharma as belangrikste sleutelwoord. (20\
6.2Aan die einde van die werkswinkel sal die gehoor geleentheid kry om vrae t vra. Gebruik die BYLAE (aangeheg\ vir agtergrondinligting en f ormuleer TIEN