Kledingkonstruksie N5 — Document

June 2021 — N5 — Kledingkonstruksie

N5 2021 Nated Clothing Production
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 200 marks ⏱️ 3h 📄 10 pages 📝 94 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

94
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.10\in die ANTWOORDBOEK.
1.1... moue het pylnate op die skouers. Dolman Raglan Cap Twee
1.2Horisontale knoopsgate word gewoonlik op ... gemaak. mouboordjies omboorde openinge ('bound openings'\ knoopsgatstroke
1.3Die laag materiaal tussen die boonste en onderste kraagdele is die ... binnevoering. tussenvoering. ondervoering ('underlining'\ voering.
1.4Inneem ('easing in'\ van volheid word gedoen wanneer 'n reguit soom ingesit word. 'n mouboordjie aangesit word. 'n ingesitte mou ingesit word
1.5'n Knoop met 'n skag word vir kledingstukke aanbeveel wat van ... gemaak is. organza dik, swaar materiaal pluisnylon
1.6
1.7... verskaf 'n professionele voorkoms aangesien dit gelyktydig sny, stik en afwerk. Gevoude en gestikte rand Gestikte en getande rand Sigsagrand
1.8Die mees geskikte vasmaker aan die band van 'n mansbroek. Drukknopie Nylonband
1.9Die stiksel aan 'n broekband om dit in posisie te hou. Terugstiksel Stutstiksel Skadustiksel
1.10... is 'n gerieflike afronding vir moue van gebreide of geweefde materiaal vir sportdrag wat rek en weer terugtrek om die mouwydte gemaklik te beheer. Gebreide band Mouboordjie Voering ('casing'\
Q2— Section header —
2.1'n Chinese kraag is 'n voorbeeld van 'n staankraag.
2.2Die ondervoering in 'n snyersbaadjie word voor die tussenvoering, binnevoering en voering ingesit
2.3Die tussenvoering in 'n snyersbaadjie word voor die ondervoering, tussenvoering en voering ingesit.
2.4Die vasmaaksluiting vir damesklere is regs oor links.
2.5'n Styfgeweefde liggewigmateriaal wat aan die binnekant van sakke gebruik word, is sakstof.
2.6'n Snyersoom word gebruik om die onderste rand van 'n snyerskledingstuk af te werk. (10010505\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
2.7Omboorde knoopsgate is geskik vir deurskynende weefstowwe.
2.8'n Onderkraag ('under collar'\van 'n snyersbaadjie het 'n naat in die middel agter.
2.9'n Knoop met 'n skag ('stand'\ word vir kledingstukke van dik, swaar materiaal aanbeveel.
2.1010
Q3— Section header —
3.10\n die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
3.10Insnyding ('clipping'\ wanneer kepies in die soomtoelatings van ... gesny word. Versterking wat by vervormingspunte gebruik word Opgestikte sak sonder dat enige bostikwerk aan die regte kant van die uitrusting sigbaar
Q4— Section header —
4.10\n die ANTWOORDBOEK te skryf.
4.1Stikselwerk wat as versiering op die regte kant van die materiaal gedoen word.
4.2Dun materiaal wat gebruik word om die opening van 'n omsoomde sak te versterk.
4.3'n Opening agter in die middel van 'n romp.
4.4'n Geskikte sluiter vir 'n mansbroek.
4.5'n Instrument wat geskik is om some los te torring.
4.6Die mees geskikte vasmaker op die broekband van 'n mansbroek.
4.7
4.8'n Strook breiwerk wat gebruik word om die halslyn van 'n sweetpak af te rond.
4.9Die tipe sak wat aan die binnekant van 'n kledingstuk los hang, terwyl slegs die sakopening aan die buitekant van die kledingstuk sigbaar is.
4.1010
Q5— Section header —
5.1Wat is die doel van die stikwerk op die skouerstuk van die baadjie? (2\
5.2Noe VIER gehaltestandaarde vir mouboordjies. (8\
5.3Benoem die tipe knoopsgate wat op die baadjie gebruik word. (1\
5.4Noem DRIE gehaltestandaarde van omsoomde knoopsgate. (6\
5.5Gee die doel van die volgende aan 'n snyersbaadjie:
5.5.1Voering
5.5.2Binnevoering
5.5.3Ondervoering
5.5.4Opgestopte stiksel
5.5.5
5.6'n Twee stuk ingesitte mou word vir 'n snyersjas gebruik. Noem TWEE ander moue wat vir jasse geskik is. (2\
5.7Noem DRIE noodsaaklike tipes toerusting wat vir die doeltreffende parsing by kleremakery gebruik word. (3\
5.8Definieer die volgende begrippe:
5.8.1Voering ('casing'\
5.8.2
5.8.3Franse pylnaat
5.8.4Gulp opening
5.8.5Ribwerk
5.8.6Skuinsstrook
5.8.7
5.9Gradering ('grading'\ en inkeping ('notching'\ is belangrik om die pofferigheid in 'n kraag te verminder.
5.9.1Verduidelik die graderingsproses ('grading process'\.
5.9.250
Q6— Section header —
6.1Identifiseer die kraag aan die baadjie. (1\
6.2Identifiseer die styllyn op die baadjie. (1\
6.3Identifiseer die detail op die skouer van die baadjie. (2\
6.4
6.5Wat is die verskil tussen 'n binnevoering ('interlining'\ en 'n ondervoering 'underlining'
6.6Definieer skouerkussings (2\
6.7Wat is die doel van skouerkussings in 'n snyersbaadjie?
6.8Bespreek egte leer onder die volgende opskrifte:
6.8.1Oorsprong van leer (2\
6.8.2Aankoop van leer (2\
6.8.3Stikwerk van nate in leer
6.8.4Some in leer (2\
6.9Verduidelik die term skadustikwerk ('shadow stitching'\ (2\
6.10Gee 'n ander naam vir skadustikwerk. (1\
6.11Bestudeer die skets hier onder en beantwoord die vrae wat volg:
6.11.1Beskryf die middel lyf afwerking van 'n bo stuk
6.11.2Beskryf die doel van die bostiksels wat op die skouerstuk gebruik is.
6.11.3Noem geskikte hegting ('fastening'\ wat in hierdie kledingstuk gebruik kan word.
6.11.4
6.12
6.13Beskryf inslagbreistof ('weft knit'\ (2\
6.14Beskryf skeringbreistof ('warp knit'\. (2\
6.15Noem TWEE masjienstiksels wat vir breistof geskik is. (2\ [50]50
Q7— Section header —
7.1
7.2
7.3
7.4
7.5Aan watter twee kledingstukke kan 'n mandarynkraag gebruik word? (2\
7.6Noem TWEE komponente van 'n snyerskraag. (2\
7.750

Mark Allocation

Total200 marks
Sections20 + 10 + 10 + 10 + 50 + 50 + 50 = 200 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectKledingkonstruksie
LevelN5
Document typeQuestion paper
Year2021
MonthJune
Pages10
Downloads4

Examination context

Decade2020s
Years ago5y
SeasonWinter (SH)
Start dayTuesday
Exam periodJune 2021
Days since exam1,957

About Kledingkonstruksie examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size1.32 MB
Pages10
Archived on8 September 2026
File age45d
ContributorFreeMode
FingerprintC12F95DA431A

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.