Kledingskonstruksie N4 — Document

June 2019 — N4 — Kledingskonstruksie

N4 2019 Nated Clothing Production
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 200 marks ⏱️ 3h 📄 2 pages 📝 83 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

83
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat pas by 'n beskrywing in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A \langs die vraagnommer (1. .1 1. .10\in die
1.1.10
1.2Gee EEN term vir elkeen van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.10\die ANTWOORDBOEK neer.
1.2.1Voulyne word in een rigting geplaas met een voulyn en een plasingslyn ('placement line'\
1.2.2Enige tegniek wat gebruik word om 'n soom netjieser te laat lyk en om te voorkom dat dit uitrafel
1.2.3Stroke skuinsband wat gebruik vir versiering en afwerking op byna enigiets, soos dames en kinderdrag
1.2.4Nadat dit aan die kledingstukkant aangeheg is, word dit na die binnekant van die kledingstuk gevou
1.2.5'n Mou wat aan die kledingstuk geheg word met 'n styllyn ('style line'\ wat diagonaal van die neklyn voor na die onderarm, en op na die neklyn agter loop
1.2.6'n Oop spasie in 'n soom of styllyn ('style line'\ van die kledingstuk wat meestal in rompe en rokke gebruik word om die been te wys
1.2.7'n Patroonstuk wat oor die skouers pas en hoofsaaklik vir versiering gebruik word en om rygplooitjies in posisie te hou
1.2.8'n Fyn randafwerking wat onsigbaar is aan die regte kant en gebruik word op deurskynende materiaal en op sirkelrompe of aandklere
1.2.9'n Skouerspons wat in 'n spesifieke vorm gevorm word na gelang van die styl van die kledingstuk
1.2.10
1.3Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf net 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.3.1Ramie kan kan gedroogskoonmaak of gewas word, na gelang van die versorgingsinstruksies.
1.3.2Wolvesel word gemaak van die vag van mak skape en is warm en is elasties/veerkragtig ('resilient'\
1.3.3Akrielvesel is baie donserig en absorberend, hou liggaamshitte en is kreukelweerstandig.
1.3.4Sjantoeng is 'n keperbinding ('twill weave'\, gladde materiaal wat van wol of wolmengsels gemaak word. 10010474
1.3.5Tartan is 'n kantoemateriaal met luspole aan een of beide kante
1.3.6Linne word gemaak van die vlasplant en is baie sterk en absorberend, kreukel tensy dit behandel word, en is baie gemaklik in warm weer.
1.3.7Netsy/Tulle is 'n sterk gewee de of gebreide basismateriaal wat bedek is met polivinielchloried.
1.3.8
1.3.9Tweed is 'n geweefde materiaal met 'n harige oppervlakte gekenmerk deur gekleurde bultgaring.
1.3.10
1.4Noem die volgende konstruksieprosesse of dele van die kledingstuk wat aangedui word in FIGUUR 1 op die sketse hier onder. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.4.1
1.4.10
1.4.1010010474 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief FIGURE 2B
1.5Bestudeer die volgende kledingstukke in FIGUUR 2 en beantwoord die vrae (1.5.1
1.5.9\ die ANTWOORDBOEK.
1.5.1Watter tipe lyfband is gebruik om die middellyn in FIGUUR 2A hier bo af te werk? (1\
1.5.2Speelruimte word gewoonlik by lyfbande gevoeg om maklike toegang tot die opening te verseker. Noem die TWEE belangrike afwerkings wat nodig is op die lyfband om voorsiening te maak vir 'n kledingstuk wat gemaklik pas.
1.5.3Noem die sak wat in FIGUUR 2A hier bo getoon word. (1\
1.5.4Hoe is die rand van hierdie sak afgewerk? (1\
1.5.5Noem enige metode om die wydte van die onderste gedeelte van die romp te vermeerder. (1\
1.5.6Die soomlyn van die kledingstuk is afgewerk deur 'n blinde steek as afwerking te gebruik. Hoe wyd moet die soomspeling/ toelating in sentimeter wees? (1\
1.5.7Noem die tipe afwerking wat op die lyfband van die romp in FIGUUR 2B gebruik is. (1\
1.5.8Hoeveel some sal jy vir die romp in FIGUUR 2B aanbeveel? (1\
1.5.9Watter metode sal jy gebruik om die soomlyn van die romp in FIGUUR 2B af te werk (1\ [50] TOTAAL AFDELING A: 5050
1.5.9IGUUR 2A IGUUR 2B 10010474
Q2— Section header —
2.1Bestudeer die skets van die damesromp in FIGUUR 3A en beantwoord die vrae. FIGUUR 3A
2.1.1Die neklyn en die voorste opening van die rok hier bo kan afgewerk word deur 'n verlengde belegsel te gebruik. Bestudeer die konstruksieproses in FIGUUR 3B hier onder en verduidelik uitvoerig hoe die verlengde belegsel aan die nek en voorste
2.1.2By d amesrokke, baadjies en bloes ies word volheid uitsluitend verminder
2.1.3Die soomlyn van die rok in FIGUUR 3A vernou van onder na die heuplyn. Dit sal die beweeglikheid beperk van die persoon wat die rok dra en 'n spleetopening is die voor die hand liggende keuse om aan die onderrand aan te bring.
2.1.4Rygplooie kan ook in kledingstukke gebruik word om volheid te verminder. Watter gehaltestandaarde is belangrik wanneer mens rygplooie aanbring? kledingstukke (8\
2.2Bestudeer die skets van die damesromp in FIGUUR 4 hier onder en beantwoord die vrae. FIGUUR 4 10010474
2.2.1Die reguit lyfband word algemeen vir damesrompe en broeke gebruik en voeg gehalte afwerking by die lyfband van rompe en broeke. Bestudeer die sketse in FIGUUR 5 hier onder en verduidelik hoe die reguit lyfband aangebring word
2.2.2Noem enige TWEE plekke op die romp waar die ritsopening aangebring kan word. (2\
2.2.3Watter TWEE tipe sakke sal geskik wees om by die ontwerp van die romp aan te bring? (2\
2.2.4Watter ander tipe vermindering van volheid kan by die ontwerp van die rom in FIGUUR 4 hier bo ingesluit word? (1\ [50]50
Q3— Section header —
3.1Noem die tipe lyfband wat gebruik is in die ontwerp van die langbroek in FIGUUR 6 hier bo. (1\
Q3— Section header —
3.3Wanneer mens openinge aan kledingstukke aanbring, in watter rigting moet die oorslag ('overlap'\ op die volgende wees?
3.3.1Manslangbroeke
3.3.2
3.4Die gehalte van openinge en die tipe openinge wat gebruik word in kledingstukontwerpe sal bepaal wat die uiteindelike standaard van die voltooide kledingstuk is. Bestudeer die sketse in FIGUUR 7 en noem elkeen
3.5Ritse is nie altyd beskikbaar in die spesifieke groottes wat benodig word nie. Verduidelik hoe jy 'n rits sal aanpas by die grootte wat nodig is vir 'n spesifieke kledingstuk. Bestudeer die skets hier onder voor jy die vraag
3.6tandaarde en gehalte is belangrik wanneer mens tooisels/versiersels ('trimmings'\ aanbring aan kledingstukke. Verduidelik enige drie gehaltestandaarde wat belangrik is wanneer mens ritse
3.7Detail op kledingstukke kan die gebruik van sakke insluit, en sakke kan aan bykans enige deel van 'n kledingstuk aangebring word. Raadpleeg die skets in FIGUUR 6 hier bo en beantwoord die volgende vrae oor sakke.
3.7.1Noem die sak wat aangetoon word agterop die langbroek in FIGUUR 6. (1\
3.7.2Noem die tegnieke wat op die hoeke van opgestikte sakke gebruik kan word om seker te maak dat die hoeke versterk word. (6\
3.7.3Waar kan sakke in die nate van 'n langbroek aangebring word? (2\
3.7.4Watter DRIE metodes kan gebruik word om 'n sak in 'n naat aan 'n kledingstuk aan te bring? (3\
3.7.5Beskryf die verlengstuksak in 'n soom ('extension in seam pocket'\ (4\
3.7.6Verduidelik hoe 'n aangewerkte sak met geronde hoeke met die hand en met 'n masjien aan 'n kledingstuk aangebring moet word. Bestudeer FIGUUR 8 hier onder wanneer jy hierdie vraag beantwoord. FIGUUR 8
3.7.7Noem TWEE tipe soomrandafwerkings. (2\ [50]50
Q4— Section header —
4.1Noem die volgende konstruksieprosesse of dele van die kledingstukke wat aangedui word in FIGUUR 9 hier onder. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (4.1.1
4.1.10\die ANTWOORDBOEK neer. FIGUUR 9 (10 1\ (10\
4.2Hoe sal jy die detail afwerking in 4.1.1 in die skets van die baadjie hier bo beskryf? (4\
4.1.1010010474 12 Kopiereg voorbehou
4.3Wat is die doel van die detailafwerking in 4.1.1? (4
4.4FIGUUR 10 'n Afsonderlike klap ('flap'\ is 'n gewilde detail wat op kledingstukke gebruik word om die algehele ontwerp en koste van die kledingstuk te ver hoog Bestudeer die sketse hierbo in FIGUUR 10 en verduidelik die konstruksie van
4.5
4.5.1Watter faktore bepaal die gebruik van skouerstukke op kledingstukke? (3\
4.5.2
4.5.3
4.5.4Noem enige TWEE tipe skouerstukke wat beskikbaar is om in kledingstukke te gebruik. (2\
4.5.5Beskryf hoe jy skouerstukke aan 'n kledingstuk se skouernaats sal stik. (5\ [50] TOTAAL AFDELING B: 150 GROOTTOTAAL 20050

Mark Allocation

Total200 marks
Sections50 + 50 + 50 + 50 = 200 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectKledingskonstruksie
LevelN4
Document typeQuestion paper
Year2019
MonthJune
Pages12
Downloads5

Examination context

Decade2010s
Years ago7y
SeasonWinter (SH)
Start daySaturday
Exam periodJune 2019
Days since exam2,688

About Kledingskonstruksie examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size627.6 KB
Pages12
Archived on8 September 2026
File age45d
ContributorFreeMode
Fingerprint6ACD7B97AFB1

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.