Regspraktyk N6 — Memo

November 2020 — N6 — Regspraktyk

N6 2020 Nated Business
Preparing document

📋 Document Analysis

📄 9 pages 📝 52 items found 🔑 1 key info
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

52
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1010
Q2— Section header —
2.510
Q3— Section header —
3.1020
Q4— Section header —
4.10
Q5— Section header —
5.1'n Persoon is bevoeg wanneer hy of sy oor handelingsbevoegdheid beskik om 'n kontrak aan te gaan. 'n Persoon is bevoeg wanneer hy of sy regte en verpligtinge volgens 'n kontrak kan bekom. (2 punte vir EEN van die bostaande beskrywings\
5.2.1Nie bevoeg nie. 'n Verkwister beskik slegs oor beperkte kapasiteit wanneer dit oor sy of hare bates handel.
5.2.3Nie bevoeg nie.
5.3.1Nie 'n geldige aanbod nie. Die aanbod moet volledig wees.
5.3.2Nie 'n geldige aanvaarding/kontrak nie. Aanvaarding moet onvoorwaardelik wees.
5.3.3Nie 'n geldige aanbod nie. Die aanbod moet 'n volledige aanbod wees.
5.3.4Nie 'n geldige aanvaarding nie. Die aanbod het verstryk (verloop van tyd\.
5.3.5
5.4.1Gebrekkige konsensus. Dit is 'n wanvoorstelling.
5.4.2Geen konsensus nie. Dit is 'n fout.
5.4.3Gebrekkige konsensus. Dit is metus of vreesaanjaging.
5.4.4Gebrekkige konsensus. Nalatige wanvoorstelling. (Aanvaar wanvoorstelling ook.\
5.4.5Nie 'n geldige kontrak of aanbod nie. 'n Advertensie is slegs 'n uitnodiging en nie 'n aanbod nie. (10 [30]30
Q6— Section header —
6.1Aktebesorging beteken die voorbereiding van dokumente en die proses om grond aan 'n nuwe eienaar oor te dra. (2\
6.2Die verkoper (1\
6.3
6.6Neem die artikel soos dit is met of sonder gebreke. (1\
6.7Die verkoper (1\
6.8Opskortende voorwaarde (1\
6.9Volmag Bewys van die betaling van die hereregte Bewys van die betaling van grondbelasting (belastingsklaringsertifikaat\ Verklaring van solvensie Statusverklaring Die bestaande eiendomsbewys (4\
6.10250 001 000 000 R80 500 + 11% van (R2 400 000 250 000 = R80
6.11Steven Makola ID 5808070038081 (enige fiktiewe ID\ (Buite gemeenskap van goed getroud\ (Indien die student die vrou se besonderhede ook verskaf, trek 1 punt af\ (3\ [30]30
Q7— Section header —
7.1.1Een kollektiewe (gesamentlike\ boedel bestaan. (2\
7.1.2Elke eggenoot het sy of haar eie boedel. Elke eggenoot hou sy of haar eie eiendom. (2\
7.1.3Elke eggenoot het sy of haar eie boedel, maar wanneer hulle skei word die aanwas bereken, die verskil bepaal en tussen die twee partye verdeel. (2\
7.1.4Die krediteure van die een eggenoot word ook die ander eggenoot se krediteure. Indien 'n onderneming wat in een van die eggenote se name geregistreer is bankrot raak, is die total e boedel verlore. Albei eggenote is verantwoordelik vir die ander se laste.
7.1.5Man Vrou Netto boedel voor huwelik R250 000 R500 Netto boedel na egskeiding 250 000 R900 000 Aanwas
7.2.2
7.2.4Plek en datum van ondertekening Naam en adres van die notaris Identifisering van die betrokke partye Beskrywing van die grond wat betrokke is Definisie van die serwituut Uitvoering (partye teken, twee
Q8— Section header —
8.1
8.3
8.4Die afkoeltydperk is beskikbaar waar 'n kontrak op 'n ander plek as 'n sakeperseel onderteken is. Die inisiatief moet van die verkoper af uitgaan (die kredietgewer\. Dit beteken dat die koper vyf werksdae het om die kontrak te kanselleer.
Q9— Section header —
9.1TRANSPORTAKTE HIERMEE WORD BEKEND GEMAAK Voor my, die REGISTRATEUR VAN AKTES te KAAPSTAD verskyn het, ... behoorlik daartoe gemagtig deur 'n olmag onderteken te PAROW op die 2de dag van Junie 2019 aan hom/haar verleen deur
9.2PROKURASIE OM TRANSPORT TE GEE Ek, die ondergetekende, aan, met mag van substitusie, om my wettige gevolmagtigde en verteenwoordiger te wees, om vir en namens my voor die En daar te verklaar dat ek op die 7de dag van Mei 2019
Q10— Section header —
10.1NIETIGE KONTRAK VERNIETIGBARE KONTRAK Geen konsensus is bereik nie. Dit is 'n defek in konsensus. Geen geldige kontrak nie. Kontrak is geldig totdat dit deur 'n hof as ongeldig verklaar word. Voorbeeld: 'n Fout
10.2
10.3Waar die goedere geweeg, afgemeet of getel moet word. Waar die kontrak voorwaardelik is. Waar die verkoper betyds moet lewer (mora debitoris\. Volgens 'n spesiale ooreenkoms (waar die risiko in die kontrak uitgesluit
10.4Simboliese lewering Die motor se sleutel word oorhandig. 'n Vragbrief oorhandig is. Traditio brevi manu of lewering met die kort hand Die artikel is reeds in besit van die persoon wat nou die artikel koop,

Mark Allocation

Sections10 + 10 + 20 + 10 + 30 + 30 + 30 + 30 + 30 + 30 = 230 marks

Key Information

Contact Number0807003808

Paper information

TitleMemo
SubjectRegspraktyk
LevelN6
Document typeMemorandum
Year2020
MonthNovember
Pages9
Downloads4

Examination context

Decade2020s
Years ago6y
SeasonSpring (SH)
Start daySunday
Exam periodNovember 2020
Days since exam2,170

About Regspraktyk examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size297.7 KB
Pages9
Archived on8 September 2026
File age46d
ContributorFreeMode
FingerprintB6A19DE0B35A

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.