This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verskillende opsies word gegee as moontlike antwoorde op die volgende vrae. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.5\die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Die funksies van die kte kantoor is die volgende:
1.1.2
1.1.3
1.1.4
1.1.5Watter een van die volgende is NIE 'n bron van Suid Afrikaanse staatsreg ('constitutional law'\ NIE
1.2Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woord of woorde langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.10\die ANTWOORDBOEK neer te skryf.
1.2.1
1.2.2Die staat kan slegs aanspreeklik gehou word vir 'n handeling of late van 'n beampte van die ...
1.2.3
2.4Buitelandse reg ('Foreign law'\ staan ook bekend as ...
1.2.5Die ... is ingestel kragtens die Grondwet om klagtes van die publiek teen staatsamptenare te ontvang en ondersoek.
1.2.6Besluite geneem deur administratiewe liggame is onderworpe aan ... hersiening.
1.2.7
1.2.8Interne regeringsverhoudings vind plaas tussen ...
1.2.9
1.2.10
1.3Kies 'n item uit KOLOM B wat pas by 'n beskrywing in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A \langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.5\ in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.3.5
1.4Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.4.1
1.4.5\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.4.1Alle howe is gebonde aan vorige uitsprake.
1.4.2
1.4.3Regterlike presedente is die beslissings van die laer howe.
1.4.4Meganiese administratiewe verrigtinge kan sonder magtiging gedelegeer word.
1.4.5
1.5Gee EEN woord of term vir elkeen van die volgende beskrywings: Skryf slegs een woord of term langs die vraagnommer (1.5.1
1.5.5\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.5.1Die voorsitten de beampte van die Hof vir Klein Eise
1.5.2Een regeringsorgaan het die gesag om die handelinge van 'n ander owerheid goed te keur
1.5.3Artikel 33 van die Grondwet
1.5.4
1.5.5
1.6Kies die korrekte woord of woorde uit di wat tussen hakies gegee w ord. Skryf slegs die woord of woorde langs die vraagnommer (1.6.1
1.6.5\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.6.1(Geregtelike/Wetgewende\ Judicial/Legislative'\ verrigtinge is die beslissings geneem deur wetgewende liggame om administratiewe optrede uit te voer.
1.6.2(' Mandamus/'n Interdik\ is 'n regs middel ('legal proceeding'\ ('leagl proceeding'\ waarin mens die hof vra om iemand te beveel om op 'n bepaalde wyse op te tree sodat daar nie met jou regte ingemeng word nie.
1.6.3Die (aanhef/lang titel\ verklaar die omstandighede en agtergrond van wetgewing.
1.6.4Die erfreg maak deel uit van (privaat /publiek \eg (13030136
1.6.5
1.7Watter hof het jurisdiksie om elke saak hier onder aan te hoor? Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (1.7.1
1.7.5\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.7.5Logan het 'n musieksentrum by Xavier Meubil eerders ten bedrae van R10 000 gekoop. Na 'n week besef hy dat die DVD foutief is en wil sy geld terugeis. Jean en Scott is reeds tien jaar binne gemeenskap van goed
Q2— Section header —
2.1.1Noem DRIE tipes publiek reg (3\
2.1.2Noem TWEE tipes privaatreg. (2\
2.2Onderskei tussen objektiewe sin en subjektiewe regte. (8\
2.3
2.4
2.4.1Verduidelik die beginsel van die oppergesag van die reg. (13\
2.4.2Wat is die omstandighede wat die staat in 'n noodtoestand moet oorweeg voor hy ka n optree of oorlog verklaar? (2\
2.5Bespreek kortliks die voor en nadele van regterlike/regsprekende ('judicial'\ presedente. (4\ [40] (1303013640
Q3— Section header —
3.1Lees die volgende gevallestudie en beantwoord die vrae. Dr Y het mev X behandel v ir komplikasies wat gespruit het uit sepsis in die maag en 'n sjirurgiese wond nadat 'n algehele histerektomie op 8 April 2018
3.1.1
3.1.2Watter regsf unksionaris sal die staat verdedig? (1\
3.1.3As mev X gronde het om 'n geding teen die staat in te stel, watter hof sal die aangeleentheid aanhoor? (1\
3.1.4Skryf 'n kort verduidelikende aantekening oor die verskil tussen straf en siviele sa ke. (4\
3.2Beskry kortliks die legaliteitsbeginsel en verduidelik die toepassing daarvan in administratiewe verrigtinge. (8\
3.3Bespreek wetgewing as 'n bron van administrati freg en al die komponente wat deel uitmaak van hierdie bron van adm inistratiefreg. (15\
3.440
Q4— Section header —
4.1Identifiseer die TWEE tipe administratiefregverhoudings en verduidelik elkeen kortliks by wyse v an voorbeelde. (6\
4.2Noem en bespreek die DRIE tipes delegasie binne administratiewe gesag. (14\
4.3Wanneer het 'n hof of tribunaal die bevoegdheid om 'n administratiewe handeling geregtelik te hersien? (10\
4.4
4.5Wat is die verskil tussen meganies administratiewe verrigtinge en beperkte diskresie? (2\ [40]40
Q5— Section header —
5.1
5.2No em en bespreek interne hulpmiddels met betrekking tot die uitleg van wette. (16\ [30] TOTAL AFDELING B: GROOTTOTAAL 150 20030