Publieke Administrasie N6 — Document

June 2018 — N6 — Publieke Administrasie

N6 2018 Nated Business
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 2 marks ⏱️ 3h 📄 5 pages 📝 35 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

35
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs waar of onwaar
1.1.4\in jou ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Die provinsiale wetgewer vaardig verordeninge uit.
1.1.2Regeringsregsadviseurs gee regsadvies aan staatsdepartemente.
1.1.3Beplanning behels dat die take gekies word wat uitgevoer moet word om die organisasie se doelstellings te bereik.
1.1.4
1.2Kies n item uit KOLOM B wat by n beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A G\langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.5\in jou ANTWOORDBOEK ne er.
1.2.5(5 x 2\
1.3Thuli Madonsela se termyn as openbare besker mer het op 14 Oktober 2016 ten einde geloop.
1.3.1Noem die persoon wat vir Thuli Madonsela opgevolg het. (2\
1.3.2Dui die ampstermyn van die openbare beskermer aan. (2\
1.3.3Bespreek die openbare beskermer se magte en funksies. (8\
1.3.4Gee redes vir die openbare beskermer se beheer oor uitvoerende (openbare\ instellings. (10\ [40]40
Q2— Section header —
2.1Tabuleer die verskil tussen privaatondernemingsbestuur en openbare instellings bestuu r. (10\
2.2Bespreek die ver houding tussen die sentrale regering en die provinsiale owerheid. (10\
2.3Beskryf opvoedkundige dienste as n lynfunksie. (10\
2.4Die openbare sektor kan besluit om private konsultante aan te stel of om sy eie persone el as werkstudiebeamptes op te lei. Verduidelik VYF nadele verbonde aan die aanstelling van private konsultante.
Q3— Section header —
3.1Verduidelik motor en ander vervoer as n instrumentele funksie. (10\
3.2Noem en bespreek VYF instrumen te wat gebruik word om produktiwiteit te meet. (10\
3.3Gee redes daarvoor dat die bevolking ingelig gehou word oor die bedrywighede van openbare instellings. (8\
3.4Noem SES spesifieke analitiese tegnieke wat gebruik word om prosedures en metode s om werk gedoen te kry, te verbeter. (12\ [40] 2101006640
Q4— Section header —
4.1Noem SES generiese administratiewe funksies. (12\
4.2Die plaaslike owerheidsverkiesing van 2016 het tot gevolg gehad dat die ANC van die metropolitaanse munisipaliteite, waaroor hy beheer uitgeoefen het, verloor het.
4.2.1Beskryf die verhouding tussen die Tshwane metropolitaanse munisipaliteit en die Gautengse provinsiale owerheid. (16\
4.2.2Wanneer munisipaliteite nie hul konstitusionele funksies kan verrig nie, kan ingr yping ingevolge artikel 139(1\b\an die Grondwet van die Republiek van Suid Afrika, 1996 nodig wees
Q5— Section header —
5.1Noem en verduidelik DRIE bestuurstyle. (15\
5.2Noem DRIE voorbeelde van semistaatnavorsingsinstellings. (6\
5.3Onderskei tussen programmeerbare en nieprogrammeerbare besluite. (4\
5.440

Mark Allocation

Total200 marks
Sections40 + 40 + 40 + 40 + 40 = 200 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectPublieke Administrasie
LevelN6
Document typeQuestion paper
Year2018
MonthJune
Pages5
Downloads3

Examination context

Decade2010s
Years ago8y
SeasonWinter (SH)
Start dayFriday
Exam periodJune 2018
Days since exam3,053

About Publieke Administrasie examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size250.5 KB
Pages5
Archived on8 September 2026
File age45d
ContributorFreeMode
Fingerprint705E92B84B10

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.