Takelteorie Us N1 — Document

August 2021 — N1 — Takelteorie Us

N1 2021 Nated Engineering
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 3h 📄 7 pages 📝 57 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

57
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae verskaf. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\n die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Veiligheidshelms van harde vesel word oor die algemeen gebruik deur ... vroulike werkers alleen. manlike werkers alleen.
1.1.2'n Takelaar moet slegs ... alleen werk. saam met sy assistent werk. saam met die passers werk.
1.1.3Indien 'n masjien tegniese probleme ontwikkel wat wanfunksionering kan veroorsaak, moet dit ... gebruik word totdat 'n nuwe masjien opdaag. aan diens onttrek en vir onderhoud gestoor word.
1.1.4Om die las gebalanseerd te hou, is die veiligheidwenk ... om dit van links na regs te swaai. om 'n hoek van 30
1.1.5Om te verseker dat mense nie deur die las beseer word nie, moet mense 1 van die las af bly. mense nie onder die las wees nie.
1.1.6Wanneer 'n masjien afgeskakel is, moet ... die las hangende bly. die las op die grond neergelaat word. die las onder toesig wees terwyl dit hangende bly. die gebied afgebaken word.
1.1.7Die takelaar moet slegs sterk stroppe gebruik wat ... taai is.
1.1.8Wanneer die takelaar nie die las wat hulle ophys volledig kan sien nie, moet hulle ...
1.1.9'n Takelaar moet die ... van hulle masjien ken. koste fabrikaat
1.1.10
1.2
1.315
Q2— Section header —
2.1Teken 'n netjiese lynskets van 'n groot T naald priem (' needle spike'\wat vir lang splitsing ('long splicing'\ gebruik word. (2\
2.2Met behulp van 'n netjiese skets, verduidelik die versorging van 'n bolpenhamer ball peen hammer (4\
2.3Definieer die volgende ten opsigte van metale:
2.3.1Ferrometale
2.3.2
2.4Noem TWEE voorbeelde van nieferrometale on ferrous metals (2\
2.5Die verskillende seksies van materiaal wat vir gebruik in die industrie beskikbaar is, word in FIGUUR 1 hier onder aangedui. Dui aan watter van die sketse (A O\ in FIGUUR 1 die items verteenwoordig wat hier onder gelys
2.5.3is deur slegs die ooreenstem mende alfabetletters langs die vraagnommer (2.5.1
2.5.3\in die ANTWOORDBOEK te skryf. FIGUUR 1
2.5.1Hoekyster
2.5.2Kanaalyster
2.5.315
Q3— Section header —
3.1Verduidelik wat met die term, steierwerk , bedoel word. (3\
3.2Verduidelik die funksie van die volgende dele van steierwerk:
3.2.1Pype en koppelstukke (3\
3.2.2Klampe en buise (3\
3.2.3Voetplate of basisdomkragte ('base jacks'\ (2\
3.3Noem VIER tipes hout wat in die takelbedryf as steierplanke gebruik word. (4\ [15] (11041841\ Kopiereg voorbehou15
Q4— Section header —
4.1Tabelleer die verskille tussen natuurlikevesel tou natural vegetable fibre ropes en sintetieseveseltou synthetic fibre ropes
4.2Verduidelik die konstruksie en die plant waarvan die volgende natuurlikeveseltou verkry word:
4.2.1Manilla (3\
4.2.2Sisal (3\
4.3Beskryf die uitwerking van vog op sintetiese tou. (2\
4.4Dui aan wat met die volgende bedoel word:
4.4.1Voorafvorming ('pre forming'\
4.4.220
Q5— Section header —
5.1Verduidelik waarom kouse ('thimbles'\ gebruik word wanneer takelwerk aan kabels en stroppe gedoen word. (5\
5.2Noem DRIE tipes plat stroppe wat algemeen gebruik word. (3\
5.3Gee DRIE redes waarom splitsing aan tou gedoen word. (3\
5.4In 'n tabel, vergelyk draadtoustroppe ('wire rope slings'\ en kettingstroppe chain slings (4\ [15]15
Q6— Section header —
6.1Verduidelik die volgende tipes knope:
6.1.1Maswerkknoop ('clove hitch'\ (2\
6.1.2Kruisknoop ('reef knot'\ (2\
6.2
6.3
6.4Verduidelik die doel van terugflitsweerders flashback arresters (3\
6.520

Mark Allocation

Total100 marks
Sections15 + 15 + 15 + 20 + 15 + 20 = 100 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectTakelteorie Us
LevelN1
Document typeQuestion paper
Year2021
MonthAugust
Pages8
Downloads3

Examination context

Decade2020s
Years ago5y
SeasonWinter (SH)
Start daySunday
Exam periodAugust 2021
Days since exam1,898

About Takelteorie Us examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size321.1 KB
Pages8
Archived on8 September 2026
File age47d
ContributorFreeMode
FingerprintAEFCD57E4E2A

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.