This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Gee EEN term vir elkeen van die volgende beskrywings deur dit langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\die ANTWOORDBOEK neer te skryf.
1.1.1Inspeksie van reken ing ku ndige rekords en toets van interne beheerstelsels
1.1.2Belasting gegrond op markwaarde van eiendom
1.1.3Die beampte wat nagaan dat die belange van verskillende groepe in die plaaslike munisipaliteit erken en in ag geneem word
1.1.4
1.1.5Die persoon wat voorsit by alle raadsvergaderings
1.1Persoon wat as voorsitter optree wanneer geskille met werknemers bespreek word
1.1.7Geld wat deur plaaslike owerhede ingesamel word
1.1'n Manier om die publiek te bemagtig wat as 'n noodsaaklike aspek van demokratiese bestuur beskou word
1.1Iets wat gestruktureer word van die magtigste tot die mins magtige
1.1.10
1.2Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1. .1 1. .1 \in die ANTWOOR
1.2.1
1.2.2Burgers is die inwoners van 'n wyk.
1.2.3Die Employment Equity Act bevoordeel een geslag ten koste van die ander. .2.4 As die raad alle besluit outomaties goedkeur sonder om die
1.2.5Interne beheer is 'n proses wat ontwerp is om munisipale doelwitte te behaal. (21010086\ Kopiereg voor behou Blaai om asseblief
1.2'n Bestuurder kan al die funksies in sy direktoraat alleen behartig.
1.2'n unisipaliteit bestaan uit die politieke strukture, administrasie en die gemeenskap in die munisipaliteit.
1.2.8Die Nasionale Tesourie is nie daarvoor v erantwoordelik om regulasies voor te skryf wat unisipaliteite raak nie.
1.2
1.2
1.3Kies EEN term uit die lys hier onder vir elkeen van die volgende beskrywings en skryf dit langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.10
1.3.1'n Manier om uit te vind hoe lede van 'n gemeenska p voel oor kwessies wat hulle raak
1.3.2
1.3.3Die persoon wat daarvoor verantwoordelik is om die notule van 'n vergadering op te stel
1.3.4'n Proses vir die gereelde waardebepaling van eiendomsw aardes
1.3.5Die persoon wat verantwoordelik is vir die beplanning van uitgawes en voorbereiding van die begroting
1.3.6Aantal ure wat 'n werknemer per dag mag werk
1.3.7Iets wat 'n beampte op 'n sekere manier gedoen het wat egter tot on doeltreffendheid gelei het
1.3.8Die proses waarvolgens mense die publiek leer ken en hul standpunte en ondervindings deel
1.3.9Opleiding van mense om hul vaardighede te verbeter om hulle in staat te stel om hul werk beter te doen
1.3.10
1.4Kies 'n woord/fase uit KOLOM B om by 'n beskrywing in KOLOM A te pas Skr yf slegs die letter (A L\langs die vraagnommer (1.4.1
1.4.10\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.4.10Die bron van inkomste wat 'n wye veld dek van die sent rale en provinsiale regering Die totale vergoedings pakket wat 'n werknemer sal ontvang Die mees senior beampte in 'n
Q2— Section header —
2.1Identifiseer uit bogenoemde uittreksel VIER dienste wat die Polokwane munisipaliteit voorgestel het wat met ingang 1 Julie verhoog moet wor d.
2.2
2.3
2.5Wat is die verskil tussen interne beheer en interne oudit? 2.
Q3— Section header —
3.1
3.1.1
3.1.2
3.1.3
3.1.4Noem DRIE elemente van interne beheer oor die lewering van munisipale dienste. (3
3.1
3.2Wat is die munisipale bestuurder se rolle ten opsigte van werk prosedures en metodes? (4\
3.3
Q4— Section header —
4.1Noem SES funksies wat uitgevoer kan word by die bestuur van die daaglikse aktiwiteit van die Polokwane munisipaliteit. (6\
4.2Wat is die munisipale bestuurder se rolle ten opsigte van die volgende
4.2.1Werkprosedures en metodes
4.2.2Personeelverskaffing
4.3
4.4Noem VIER voordele wat die gebruik van die United of Unified personeelstelsel by die Polokwane munisipaliteit sal inhou.
4.5Noem VIER maniere wat die Polokwane munisipaliteit kan ebruik om die voorgestelde verhogings van dienste aan die publiek bekend kan maak. (4
Q5— Section header —
5.1Verduidelik stakings kortliks onder die volgende opskrifte:
5.1.1Stakings (beskermde en onbeskermde stakings\ (4\
5.1.2Protesoptrede (2\
5.1.3Wegbly optrede (2\
5.2Noem VIER probleme wat 'n munisipale bestuurder kan ondervind as hy of sy sy of haar pligte sou versuim. (4\
5.3Beskryf VIER aktiwiteite van raadbeheer ('council control'\ (4\
5.4Verduidelik verplasing kortliks onder die volgende opskrifte: 5. .1 Definisie (2
5.5
5.6