Munisipale Administrasie N6 — Document

November 2019 — N6 — Munisipale Administrasie

N6 2019 Nated Business
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 200 marks ⏱️ 3h 📄 9 pages 📝 72 items found 🔑 2 key info
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

72
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Iets wat van die meeste mag tot die minste mag gestruktureer is
1.1.2Geld wat oor die tydperk van n paar maande aan jou terugbetaa word, sou jy jou werk verloor
1.1.3ersameling en aantekening van inligting oor die werk wat in spesifieke veld gedo en moet word
1.1.4erkose raadslede en sommige amptenare wat vergader om planne vir dienslewering in die regsgebied te bespreek
1.1.5Mense se manier van werk, optree, bestuur en op mekaar reageer in n bepaalde werksplek of organisa sie
1.1.6
1.1.7
1.1.8ierdie wet maak voorsiening vir die gesondheid en veilig heid van mense in die werksplek
1.1.9
1.1.10
1.2Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs Waar of Onwaar
1.2.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.2.1Verlof om afwesig te wees is regsgeldige toestemming wat aan persoon of groep mense gegee word om afwesig te wees van iets waarby hulle veronderstel is om teenwoordig te wees.
1.2.2Bedryfsbesteding verwys na die koste daarvan om die plaaslike regering te bestuur.
1.2.3n Tender is n aanbod om iets gratis in jou eie tyd te verskaf.
1.2.4n Beleid is n groot, algehele plan deur die regering waaronder kleiner planne gemaak word. (21010086\
1.2.5Die munisipale bestuurder is die indiensnemingsgesag van plaaslike owerheid.
1.2.6Die skakelbeampte is daarvoor verantwoordelik om seker te maak dat die verhoudings tussen die publiek en die munisipaliteit vriendskaplik bly.
1.2.7Rolspel is n me tode wat jou help om jou eie tekortkominge te aanvaar en om jou meer bewus van ander mense se gedrag te maak.
1.2.8Die Wet op Gelyke Indiensneming bevorder respek vir geslagsgelykheid.
1.2.9Die onderhoud is deel van die keuringsfase in die aanstelling van n kandidaat in n pos.
1.2.10As die raad die gemeenskap as rubberstempel behandel, beteken dit dat dit nie die gemeenskap se opinie ernstig opneem nie.
1.3uit die lys hier onder te kies Skryf slegs die woor d of term langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.10\die ANTWOORDBOEK neer. aansporing; kontrak; aanspreeklikheid; staatskoerant ersoonlikheidstoetse; waardasielys; vertroulik; riool; wanadministrasie; vertikaal
1.3.1Die mate waartoe raadslede op hulle kiesers se behoeftes reageer en hulle optr ede aan die kiesers verduidelik
1.3.2Wanneer albei partye formeel instem om iets vir geld te doen
1.3.3Iets amptelik moes op n sekere manier gedoen gewees het, maar lei tot ondoeltreffendh eid, vermorsing of oneerlikheid
1.3.4Iets wat ons aan mense gee om hul le te motiveer om beter te doen
1.3.5Inligting wat slegs spesifieke mense mag sien of van mag hoor
1.3.6Die verwyderi ng van afvalmateriaal uit huise
1.3.7Bevordering betek en dat ... beweging plaasgevind het
1.3.8n Amptelike regeringspublikasie waarin alle wetgewing en ooreenstemmende regulasies gepubliseer word
1.3.9Toon hoe n kandidaat n spesifieke werksituasie kan hanteer.
1.3.10n Dokument met n lys van al die eiendomme in die munisipaliteit. (10 1\ (10\ (21010086\
1.4Kies term uit KOLOM B om by
1.4.10\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM KOLOM
1.4.10
Q2— Section header —
2.1Identifiseer die soorte inligting wat by die advertensie hier bo ingesluit is, en staaf jou antwoorde met praktiese voorbeelde. (10\
2.2Noem VIER eienskappe wat nodig is vir die munisipale bestuurder om sy/haar leie rskaprol behoorlik uit te voer. (4\
2.3Beskryf kortliks VIER verantwoordelikhede van die munisipale bestuurder in terme van personeelaanwending. (8\
2.4Verduidelik kortliks DRIE funksies wat deur plaaslike owerhede uitgeoefen word om uit te vind wat die publiek se mening is. (6\
2.5Noem VIER aktiwiteite van raadsbeheer. (4\
2.6Wat is die VIER besware wat aangeteken kan word met betrekking tot eiendomsbelasting? (8\ [40] (21010086\ Kopiereg voorbehou40
Q3— Section header —
3.1Noem DRIE metodes wat Newcastle unisipaliteit kan gebruik, sou dit kandidate intern werf. (3\
3.2Identifiseer ten minste VIER kwalifikasies wat nodig is om munisipale bestuurder as permanente amptenaar by Newcastle unisipaliteit aan te stel. (4\
3.3
3.4Noem VIER funksies van personeelbepalings. (4\
3.5Bespreek kortliks VYF dinge wat van die munisipale bestuurder verwag word met betrekking tot die nakoming van sy/haar pligte soos in die gedragskode uiteengesit word. (10\
3.6Die waardeerders speel n belangrike rol in die generering van inkomste vir die plaaslike owerhede. Beantwoord die volgende vrae rakende die pos van die waardeerder:
3.6.1Noem DRIE beperkinge wat in gedagte gehou moet word wanneer permanente amptenare as waardeerders aangestel word. (3\
3.6.2Verduidelik DRIE magte van die waardeerders wat hulle in staat stel om n behoorlike evaluering te doen. (6\ [40]40
Q4— Section header —
4.1
4.1.1Wet op Gelyke Indiensneming, nr. 55 van 1998 (3\
4.1.2Wet op Basiese Diensvoorwaardes, nr. 75 van 1997, soos gewysig in 2002 (3\
4.2Noem VIER soorte beheer wat deur die munisipale bestuurder uitgeoefen word. (4\
4.3
4.4Wat is die VIER faktore wat sal verseker dat daar n goed gemotiveerde erksmag in plek is by Newcastle unisipaliteit? (8\
4.5Verduidelik SES funksies wat deur die skakelbeampte in n plaaslike owerheid uitgeoefen word. (12\ [40] (21010086\40
Q5— Section header —
5.1Noem VIER vereistes waaraan 'n plaaslike regering moet voldoen wanneer daar vir goedere of dienste getender word, of wanneer n kontrak gesluit word. (4\
5.2
5.3Noem VIER tegnieke waarmee departementele beheer uitgeoefen kan word. (4\
5.4
5.5Noem VIER soorte onderhoude wat tydens die onderhoudfase gebruik kan word. (4\
5.6Beskryf VYF maniere waarop die raadslede die publiek se sienings kan bepaal wannee r beleide geformuleer word. (10\
5.7Verduidelik VIER aspekte wat n plaaslike munisipaliteit moet oorweeg as dit uitdagings in die pers wil kommunikeer. (8\ [40] TOTAAL AFDELING B: 160 GROOTTOTAAL:40

Mark Allocation

Total200 marks
Sections40 + 40 + 40 + 40 + 40 = 200 marks

Key Information

Contact Number034 328 7737
Websitewww.gpwonline.co.za

Paper information

TitleDocument
SubjectMunisipale Administrasie
LevelN6
Document typeQuestion paper
Year2019
MonthNovember
Pages9
Downloads3

Examination context

Decade2010s
Years ago7y
SeasonSpring (SH)
Start dayFriday
Exam periodNovember 2019
Days since exam2,534

About Munisipale Administrasie examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size371.7 KB
Pages9
Archived on8 September 2026
File age45d
ContributorFreeMode
Fingerprint0EC577E3AF5A

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.