Radioteorie N1 — Document

April 2021 — N1 — Radioteorie

N1 2021 Nated Engineering
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 3h 📄 6 pages 📝 62 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

62
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.10\n die ANTWOORDBOEK neer te skryf.
1.1'n Atoom wat 'n elektron verloor het, word 'n negatiewe ioon genoem.
1.2'n Transistor het twee bene.
1.3
1.4Die onderdeel wat stroom beperk, word 'n diode genoem.
1.5Wanneer 'n resistor parallel verbind word, verminder die totale weerstand.
1.6Klankgolwe kan deur 'n vakuum beweeg.
1.7Alle magnete het 'n noord en 'n suidpool.
1.8'n Diode gelei as hy meevoorgespan is.
1.9Ossil ators genereer 'n frekwensie.
1.10Kapasitors kan as filters in elektriese bane gebruik word. (10 1\ [10]10
Q2— Section header —
2.1Noem en verduidelik die TWEE kragte wat op 'n baanelektron inwerk. (2 3\ (6\
2.2Wat is valensie elektrone? (2\
2.3Gee 'n kort beskrywing van 'n isolator (2\ [10]10
Q3— Section header —
3.1met 'n 10 V GS toevoer verbind.
3.1.1Teken en benoem die baandiagram. (2\
3.1.2Bereken die totale weerstand. (3\
3.1.3Bereken die totale stroom. (2\
3.1.4Bereken die spanningsval dwarsoor die 800 ohm weerstand. (1\
3.2Verduidelik die verskil tussen die EMK en die potensiaalverskil van 'n batterysel. (2\ [10] 1104085110
Q4— Section header —
4.1
4.2Maak 'n netjiese, volledig benoemde skets van twee staafmagnete om aan te toon hoe hulle mekaar aantrek. Toon die pole en die rigting van die magneetveld aan. (4\
4.3Verduidelik wat induktansie beteken. (3\ [10]10
Q5— Section header —
5.1Bereken die waarde wat van die omtakweerstand vereis word sodat die meter in staat is om 'n stroom van 100 mA te meet. (3\
5.2Maak 'n netjiese, benoemde skets van hoe die omtakweerstand met die draaispoelmeter verb ind is, en toon ook die rigting van alle strome in die stroombaan aan. (4\
5.310
Q6— Section header —
6.1Maak 'n netjiese, benoemde skets van 'n sinusgolf met 'n spits tot spitswaarde van 10 V. (4\
6.2Gee 'n definisie van frekwensie met betrekking tot radiogolwe. (2\
6.3Maak 'n netjiese, benoemde skets van 'n enkelvoudige wisselstroomgenerator. (4\ [10]10
Q7— Section header —
7.1Is radiogolwe langsgolwe of dwarsgolwe? (1\
7.2Maak 'n netjiese, benoemde skets van 'n enkelvoudige beweegspoelmikrofoon. (4\
7.3Waarvoor staan die akroniem AM? (2\
7.4Maak 'n netjiese, benoemde skets om aan te toon hoe 'n ionosfeergolf in die ionosfeer gebreek word. (3\ [10] 1104085110
Q8— Section header —
8.1Transistors kom in die meeste elektroniese toerusting voor. Noem die funksie van die basis, die kollektor en die emittor. (3\
8.2Beskryf kortliks die proses van holtevloei in 'n geleier. (3\
8.3Noem EEN toepassing van 'n diode. (1\
8.4Verduidelik dotering met verwysing na halfgeleiers. (3\ [10]10
Q9— Section header —
9.1Teken die IEK simbool van elk van die volgende onderdele:
9.1.1
9.1.2Spoel
9.1.3
9.2Die waarde van 'n weerstand is 560 ohm met 'n toleransie van 5%. Gee die kleurkode van hierdie weerstand. (4\
9.3Gee 'n ander woord vir 'n potensiometer (1\
9.4Noem TWEE toepassing van 'n transistor. (2\ [10] 1104085110
Q10— Section header —
10.1Benoem die stroombaan wat in die skets aangetoon word. (1\
10.2Wat is die funksie van die M1? (1\
10.3Wat is die funksie van die S1? (1\
10.4Benoem die onderdeel wat 100 nF gemerk is. (1\
10.5Verduidelik kortliks die funksie van weerstand. (2\
10.6Benoem elke been van die onderdeel wat T1 gemerk is. (3\
10.7
Q10— Section header —

Mark Allocation

Total100 marks
Sections10 + 10 + 10 + 10 + 10 + 10 + 10 + 10 + 10 + 10 = 100 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectRadioteorie
LevelN1
Document typeQuestion paper
Year2021
MonthApril
Pages7
Downloads2

Examination context

Decade2020s
Years ago5y
SeasonAutumn (SH)
Start dayThursday
Exam periodApril 2021
Days since exam2,018

About Radioteorie examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size236.3 KB
Pages7
Archived on8 September 2026
File age46d
ContributorFreeMode
FingerprintEDDBF640E3FB

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.