This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
Q1— Section header —
1.1ENTRY TYPE DETAILS
1.1.1Skep 'n stel nuwe rekeninge vir GAZA. Kies File, New New Company Name : GAZA Klik op Start New Company Moenie die setup
1.1.2Gebruik die algemene grootboekrekeninge met die rekeningnommers en name wat verskaf is. Koppel elke rekening aan die korrekte report writer kategorie. ACC NR ACCOUNT NAME
1.1.3Gebruik die algemene joernaal om die saldo's wat in VRAAG
1.1.2op 28 Februarie 2022 gegee is, aan te teken. Gebruik TY22 as verwysing en Saldo as
1.1.4Moenie die algemene joernaallotinskrywings druk nie.
1.1.5Pos (werk by\ie algemene joernaal na die algemene grootboek.
1.1.6Maak 'n DRUKSTUK van die entry type detail van die algemene joernaal vir Februarie 2022. Show generated items Yes
1.2PASTELBEGROTING 1.
2.1Gebruik die budget assistant om 'n jaarlikse begroting (toon bedrae vir al die maande\slegs vir uitgawes vir die jaar eindigend 28 Februarie 2023 op te stel. 1.
2.2Kopieer hierdie jaar se werklike bedrae na volgende jaar se begroting. 1.
2.3Moenie op hierdie stadium verhoog of afrond nie. (6030186\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1.
2.4Verander die bedrae van die volgende individuele rekeninge vir die volgende jaar soos volg: (a\ (b\ (c\ (d\ Huuruitgawes sal met R5 500 per maand verhoog. Telefoon vir die jaar sal R74
1.2.5Verseker dat alle uitgawes bedrae vir al die maande toon.
1.2.6Moenie enige ander veranderinge aan hierdie begroting aanbring nie.
1.2.7Maak 'n DRUKSTUK van die begroting vir uitgawes vir volgende jaar. Print zero items es. (13\
1.3REPORT WRITER
1.3.1Gebruik die budget assistant weer en doen die begroting vir
Q1— Section header —
1.3.2Kopieer hierdie jaar se werklike bedrae (vir al die inkomstestaatrekeninge\a volgende jaar se begroting.
1.3.3Verhoog alle inkomstestaatrekeninge met 8%. Moenie afrond nie.
1.3.4Moenie enige ander veranderinge aan hierdie begroting aanbring nie. Dit moet nie in maande verdeel word nie.
1.3.5Moenie die begroting druk nie.
1.3.6
1.3.7Gebruik die report writer assistant om die verslag te druk (wat in
Q1— Section header —
1.4PREOFBALANS NA EXCEL
1.4.1Vertoon die proefbalans op 28 Februarie op die skerm in Microsoft Excel. Use sub accounts No Print zero items No Include opening balances Yes
1.4.2Die proefbalans moet nog nie gedruk word nie. (6030186\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.4.3Bring die volgende veranderinge aan die proefbalans in Microsoft Excel aan: (a\ (b\ (c\ (d\ Pas die kolomwydtes aan sodat die name van die rekeninge en die bedrae duidelik sigbaar is. Vertoon alle
1.4.4Moenie enige ander veranderinge aan die proefbalans aanbring nie. Moet dit nog nie druk nie.
1.4.5Gebruik die inligting in die proefbalans en/of die inligting wat in
Q1— Section header —
1.4.6Tik elke formule in woorde (+, , x en / mag gebruik word, en hoef nie voluit getik te word nie\
1.4.7Toon alle berekeninge in duidelike, logiese stappe.
1.4.8Toon die finale antwoorde korrek tot twee desimale. Dui aan of die finale antwoorde eenhede, rand, uur, dae, maande, tye of % is.
1.4.9As kopskrif, sleutel jou EKSAMENNOMMER (linksbelyn\en DRUKSTUK 4 (regsbelyn\
1.4.10Stoor die sigblad as ONTLEDING.
1.4.11Druk die proefbalans en berekeninge op EEN portretbladsy. (29\ [69] (6030186\ Kopiereg voorbehou Blaai om69
Q2— Section header —
2.1GELYKBREEKTABEL
2.1.1Skep die volgende tabel begin in sel A1: Aantal eenhede geproduseer 600 Vaste koste per eenheid R39 Totale koste per eenheid
2.1.2Gebruik die inligting op 31 Maart 2022 om die verkoopprys per eenheid en die veranderlike koste per eenheid in die tabel te bereken waar ?? verskyn. Dit is nie nodig om die berekeninge te toon nie, slegs die antwoorde in die korrekte selle, maar gebruik
2.1.8Voltooi die res van die tabel vir twaalf gelyke intervalle op grond van die aantal eenhede wat geproduseer is. Vertoon alle bedrae in die tabel as heelgetalle met 'n duisendeskeier. Voeg enige netjiese horisontale en vertikale lyne in.
2.2GELYKBREEKGRAFIEK
Q2— Section header —
2.2.2Toon slegs die twee strepe wat nodig is om die gelykbreekpunt te vorm. Geen ander lyne moet getoon word nie. (6030186\ 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
2.2.5Toon die aantal eenhede op die X as van die grafiek. Gebruik toepaslike titels vir die X en Y asse.
2.2.9Verwyder die legende uit die grafiek. Gebruik 'n tekshokkie langs elke ry op die grafiek en sleutel in elke tekshokkie in wat deur elke ry verteenwoordig word. Stoor die gelykbreekgrafiek as GRAFIEK. Druk die gelykbreekgrafiek op EEN afsonderlike landskapblad
2.3FORMULEBLAD
2.3.9Verander die sigblad
Q2— Section header —
Q3— Section header —
3.1ARBEIDSKOSTE
3.1.1
3.1.2Sentreer die opskrif van die klokkaart oor die breedte van die klokkaart in Ry 1. (6030186\ 12 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
3.1.13Omvou (wrap\die opskrifte in Ry 2 en sentreer horisontaal en vertikaal. Gebruik die datumfunksie om die datum in die datumkolom van die klokkaart en die opskrif van die betaalstrokie in 'n afsonderlike ry, in
3.1.15Stoor die sigblad as ARBEID. Druk die klokkaart en die betaalstrokie op EEN portretbladsy. (28\
3.2FORMULEBLAD
3.2.2Verander die
Q3— Section header —
3.2.6Verander die regterkopskrif na DRUKSTUK 9. Vertoon die ry (1, 2, 3...\en kolomopskrifte (A, B, C...\Moenie hierdie opskrifte insleutel nie. Stoor die veranderde sigblad as FORMULES2. Druk (met ry en kolomopskrifte\p EE
3.2.7Moenie die fit to page
Q4— Section header —
4.6Gebruik die gegewe inligting om die grondstofbegroting vir Mei 2022 in eenhede en in rand op te stel. Sleutel 'n begrotingsformaat in woorde in wat die aantal krale (as heelgetal\ en die hoeveelheid lyn (in meter, korrek tot een
Q5— Section header —
5.1
5.6Voeg enige netjiese horisontale en vertikale lyne in. Vertoon alle bedrae as heelgetalle sonder enige geldeenheidteken. As kopskrif, sleutel jou EKSAMENNOMMER (linksbelyn\en DRUKSTUK 11 (regsbelyn\ Stoor die kontrakkostestaat as KONTRAK.