This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1PROEFBALANS
1.1.1Skep 'n nuwe stel rekeninge met die naam, MAMA. Moenie die Setup Assistant gebruik nie. Selekteer, File New New Company Name : MAMA Klik
1.1.2
1.1.3Gebruik die
Q1— Section header —
1.1.4Moenie die algemene joernaal lot inskrywing druk nie.
1.1.5Pos (boek oor\ die algemene joernaal na die algemene grootboek.
1.1.6Maak EEN DRUKSTUK van die voorsluitingsoordragte proefbalans vir Maart 2019. Use Sub Accounts selekteer Yes Print Zero Items selekteer
Q1— Section header —
1.2REPORT WRITER
1.2.1Skep die volgende bateregister met Report Writer. (Skep 'n nuwe verslag van die begin af.\ Gebruik die volgende verslagformaat. VERSLAGOPSKRIFTE Lyn 1: MAMA (tik jou EKSAMENNOMMER hier\ Lyn 2: Bateregister op #S
1.2.2Gebruik die Report Writer Assistant om die bateregister (wat by
Q1— Section header —
1.3PASTEL BEGROTING MAMA wil weet hoe die bedryfsbates op die eerste dag van die nuwe jaar sal lyk indien die besigheid met 8% tydens hierdie jaar sou groei.
1.3.1Gebruik die Budget Assistant om 'n begroting slegs vir die bedryfsbates op te stel.
1.3.2Kopieer hierdie jaar se werklike bedrae na volgende jaar se begroting.
1.3.3Verhoog die bedryfsbates met 8% en rond af tot die naaste R10.
1.3.4Moenie enige ander veranderinge aan hierdie begroting aanbring nie.
1.3.5Maak 'n DRUKSTUK van hierdie begroting vir Maart 2020. Print Zero I tems es (8\
1.4ALGEMENE SLUITINGSOORDRAGTE JOERNAAL
1.4.1Gebruik die algemene joernaal om die sluitingsoordragte van die netto verlies, trekkings en aanvangsvoorraad op 1 Maart 2019 te joernaliseer. Gebruik CTR1, CTR2 en CTR3 onderskeidelik as verwysings en verskaf geskikte beskrywings.
1.4.2Druk die algemene joernaal lot inskrywing van die sluitings oordragte, met kontras, op 1 Maart 2019.
1.4.3Pos (boek oor\ die algemene joernaal na die algemene grootboek. (12\
1.5BEGROTING NA MS EXCEL GEDRUK
1.5.1Gebruik die Budget Assistant om volgende jaar se begroting vir
Q1— Section header —
1.5.2Moenie die begroting nou al druk nie.
1.5.3Doen die volgende in MS Excel voordat jy die begroting druk: (a\ Skrap die kolomme wat die maande van die jaar vertoon sodat slegs die kolomme met bedryfsbates en jaartotaal vertoon. (6030186\
1.5.4Moenie enige ander veranderinge in hierdie dokument aanbring nie.
1.5.5Stoor die begroting as PASTEL.
1.5.6Druk die begroting op EEN portretbladsy. (14\ [71] (6030186\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief71
Q2— Section header —
2.1GEVORDERDE EXCEL Jy is 'n werknemer in die finansiesdepartement van die Kwa Zulu Wildreservaat.
2.1.1
2.1.2Vertoon die hoofopskrif in ry 1 in vetdruk en gesentreerd oor die wydte van die sigblad.
2.1.3Vertoon die koste per nag per persoon in sel D3 as 'n heelgetal met die randgeldeenheidteken.
2.1.4Omvou die kolomopskrifte in ry 4 en sentreer horisontaal en vertikaal.
2.1.5
2.1.6Gebruik formules en selverwysings om die nagte wat oorgebly is en die totale koste in die relevante kolomme te bereken. Maak seker dat jy absolute selverwysings, waar nodig, korrek gebruik, en dat die formules op so 'n manier ingevoer word dat elke formule
2.1.7Bereken die totale koste as koste per nag per persoon vermenigvuldig met die aantal gaste vermenigvuldig met die aantal nagte wat oorgebly is.
2.1.8Sorteer die gaste se vanne in die besoekersboek alfabeties.
2.1.9Verskuil (hide\ kolom F (Totale koste\ (6030186\ 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
2.1.10Voeg enige netjiese horisontale en vertikale lyne in.
2.1.11Voeg jou EKSAMENNOMMER as linkskopteks en DRUKSTUK 6 as regskopteks in.
2.1.12Stoor die besoekersboek as LOG.
2.1.13Druk die besoekersboek op EEN landskapbladsy. (22\
2.2FORMULEBLADSY
2.2.1Verander die besoekersboek by
Q2— Section header —
2.2.2Ontskuil (unhide\ kolom F (Totale koste\
2.2.3Verskuil ry 3 (Koste per persoon per nag\
2.2.4Verander die regskopteks na DRUKSTUK 7.
2.2.5Voeg die volgende linksvoetteks in: 5 April 2020
2.2.6Voeg die volgende teks onderskeidelik in selle A12 en A13 in: 12 Kortste besoek 13 Langste besoek
2.2.7Voeg MS Excel formules in selle E12 en E13 in om onderskeidelik die kortste en langste besoeke te bepaal.
2.2.8Vertoon die ry (1, 2, 3 ...\en kolomopskrifte (A, B, C ...\Moenie hierdie opskrifte tik nie.
2.2.9Verstel die kolomwydtes sodat die sigblad op EEN landskapbladsy inpas. Verseker dat alle inligting duidelik sigbaar is.
2.2.10Moenie die Fit to 1 page opsie gebruik nie. Drukwerk kleiner as 100% Arial of Calibri 10 tot 12 is nie aanvaarbaar nie.
2.2.11Stoor die veranderde besoekersboek as FORMULES.
2.2.12Druk die sigblad (met ry en kolomopkskrifte\op EEN landskapbladsy. (19\ [41] (6030186\41
Q3— Section header —
3.1ARBEIDSKOSTE Mandela Producers verskaf die volgende inligting: Normale werksure 40 uur per week Normale loontarief R180 per uur Oortydloontarief Dubbel die normale loontarief Produksie
3.1.1Gebruik die volgende voorbeeld (presies soos aangedui\ om die loonontleding van P. Shabalala, wat onlangs getroud is maar nog nie kinders het nie, te voltooi. Moenie enigiets in die voorbeelde verander, uitlaat of byvoeg nie.
3.1.2Vertoon die hoofopskrift in vetdruk in TWEE rye.
3.1.3Gebruik formules en selverwysings om die loontontleding, wat die bykomende berekeninge en die werkgewer se bydrae insluit, te voltooi.
3.1.4Maak seker dat jy die toepaslike items onder Bykomende berekeninge voltooi voordat jy Oortyd, Produksiebonus en Inkomstebelasting bereken sodat hierdie bykomende items in jou berekeninge gebruik kan word.
3.1.5Gebruik 'n MS Excel formule om die aantal lotte wat voltooi is korrek af te rond en as heelgetal te vertoon voordat jy die produksiebonus bereken.
3.1.6Vertoon alle bedrae as randgeldeenheid met TWEE desimale.
3.1.7Vertoon oortydure en aantal lotte voltooi as heelgetalle.
3.1.8Voeg enige netjiese horisontale en vertikale lyne in.
3.1.9Voeg jou EKSAMENNOMMER as linkskopteks en DRUKSTUK 8 as regskopteks in.
3.1.10Stoor die loonontleding as LOON.
3.1.11Druk die loonontleding op EEN portretbaldsy. (22\ (6030186\ 13 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
3.2FORMULEBLADSY
Q3— Section header —
3.2.2Verander die regskopteks na DRUKSTUK 9.
3.2.3Vertoon ry (1, 2, 3 ...\ en kolomopskrifte. (A, B, C\ Moenie hierdie opskrifte tik nie.
3.2.4Verstel die kolomwydtes sodat die sigblad op EEN landskapbladsy inpas. Verseker dat alle inligting duidelik sigbaar is.
3.2.5Moenie die Fit to 1 page opsie gebruik nie. Drukwerk kleiner as 100% Arial of Calibri 10 tot 12 is nie aanvaarbaar nie.
3.2.6Stoor die veranderde loonontleding as FORMULES2.
3.2.7Druk (met ry en kolomopskrfte\op EEN landskapbladsy. (18\ [40]40
Q4— Section header —
4.1
4.1.1Gebruik die volgende voorbeeld (presies soos aangedui\ om die kontrakkostestaat vir die TWEE kontrakte in die boeke van Muvhango Builders op te stel: Kontrakkostestaat vir die jaar eidingend 30 April 202
4.1.2Voeg jou EKSAMENNOMMER as linkskopteks en DRUKSTUK 10 as regskopteks in.
4.1.3Voeg horisontale en vertikale lyne presies soos in die voorbeeld in.
4.1.4Vertoon alle bedrae as heelgetalle sonder enige geldeenheidteken.
4.1.5Stoor die kontrakkostestaat as KONTRAKTE.
4.1.6Druk die kontrakkostestaat op EEN portretbladsy. (33\
4.2PRODUKSIEBEGROTING Muvhango Builders het 'n filiaaldepartement wat Vibacrete blaaie en pale vir die oprigting van Vibacrete mure maak. Hulle verskaf die volgende inlgting: Blaaie Pale
4.2.1Gebruik die volgende voorbeeld om die produksiebegroting vir Muvhango Builders se filiaaldepartement vir Mei 2020 op te stel Tik jou EKSAMENNOMMER hier
Q4— Section header —
4.2.2Verseker dat jy duidelik aandui of die aanvangsvoorraad en sluitingsvoorraad bygetel of afgetrek moet word deur die woorde PLUS of MINUS op die korrekte plekke by die voorbeeld wat VRAAG
4.2.1gegee is, in te sluit.
4.2.3Stoor die produksiebegroting as BEGROTING.
4.2.448