Financial Management N6 — Document

June 2026 — N6 — Financial Management

N6 2026 Nated Business
↓ Download PDF Facebook X 📄 377.5 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 200 marks ⏱️ 3h 📄 15 pages 📝 112 items found 📚 1 topics
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

112
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1INVOERDETAIL ENTRY TYPE DETAILS
1.1.1Skep 'n nuwe stel rekeninge vir RAKA. Kies File, New New Company Name : RAKA MOENIE die setup assistent gebruik nie. Klik op
1.1.2Gebruik die volgende rekeningnommer en name om die gegewe algemene grootboek rekeninge op te stel. Koppel elke rekening aan die korrekte report writer
1.1.3Gebruik die algemene joernaal om die saldo's op 29 Februarie
Q1— Section header —
1.1.4Moenie die algemene joernaal lotinskrywings druk nie.
1.1.5Pos die algemene joernaal na die algemene grootboek. (6030186\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.1.6Maak 'n DRUKSTUK van die Entry Type Details van die algemene joernaal vir Februarie 2020. Show generated items Yes (21\
1.2PASTELBEGROTING PASTEL UDGET
1.2.1Gebruik die begrotingsassistent om die volgende begrote hoeveelhede vir die uitgawes vir die huidige boekjaar in te sleutel Let daarop dat hierdie bedrae vir die jaar en nie net vir een maand is nie. Salarisse
1.2.2Maak 'n DRUKSTUK van hierdie begroting slegs vir die uitgawes. Print zero items es (8\
1.3REPORT WRITER
1.3.1Gebruik die report writer assistent om die volgende UITGAWE ONTLEDING te skep. Skep 'n nuwe verslag van niks af. Gebruik die volgende verslagformaat.
1.3.2Gebruik die report writer assistent om die UITGAWE ONTLEDING
Q1— Section header —
1.4PROEFBALANS NA EXCEL GEDRUK
1.4.1Vertoon EEN proefbalans vir Maart 2020 op die skerm in MS Excel. Use sub accounts Print zero items es
1.4.2Moe nie die proefbalans nou druk nie.
1.4.3Bring die volgende veranderings in die proefbalans in MS Excel aan: (a\ (b\ Verstel die kolomwydtes sodat die name van die rekeninge en alle bedrae duidelik sigbaar is. Voeg netjiese horisontale en vertikale lyne in om die
1.4.4Moenie ander veranderinge aan die proefbalans aanbring nie, maar moet nog nie druk nie.
1.4.5Gebruik die inligting in die proefbalans om die volgende berekeninge onder die proefbalans te doen: (a\ (b\ Huidige verhouding ( current ratio Vuurproefverhouding ( acid test
1.4.6Tik elke formule in woorde in (:, +, , / en x mag gebruik word en hoef nie volledig getik te word nie\
1.4.7Toon alle berekeninge in duidelike en logiese stappe.
1.4.8Toon jou finale antwoorde korrek tot een desimale plek.
1.4.9Voeg jou EKSAMENNOMMER links as kopskrif en DRUKSTUK 4 regs as kopskrif in.
1.4.10Stoor die sigblad as CALC.
1.4.11Druk die proefbalans en berekeninge op EEN portretbladsy. (26\ [69]69
Q2— Section header —
2.1ARBEIDSKOSTE Pro Kid werk vir Imbewu Winkel en word weekliks betaal. Die volgende inligting is beskikbaar: 'n Normale werkweek is 8 uur per dag van Maandag tot Vrydag teen R220 per uur. Oortyd word teen een
2.1.1
2.1.2
2.1.3
2.14
2.1.5Tik die tyd in en tyd uit presies soos in die voorbeeld.
2.1.6Tik die woord, Ete, in vetdruk op die klokkaart (soos aangedui\ in en dui in die volgende oop sel aan dat Pro Kid gekies om elke dag 45 minute vir ete te neem. Verseker dat dit in tydformaat ingesleutel word om by die berekening van die ure per dag gewerk
2.1.7Gebruik formules en selverwysings om die ure wat gewerk is op die klokkaart te bereken. Gebruik absolute selverwysings korrek, waar nodig. Verseker dat hierdie ure nie in tydformaat vertoon word nie.
2.1.8Gebruik formules, selverwysings en die inligting op die klokkaart om die ure gewerk in die berekening van die bruto loon onder die klokkaart te toon. Let daarop dat die ure hier nie in tydformaat vertoon moet word nie. Vertoon korrek met 2 desimale.
2.1.9Vertoon die tarief en die hoeveelhede in die berekening van die bruto loon in rand met 2 desimale plekke onder die klokkaart.
2.1.10Voeg enige netjiese horisontale en vertikale lyne in.
2.1.11Voeg jou EKSAMENNOMMER links as kopskrif en DRUKSTUK 5 regs as kopskrif in.
2.1.12Stoor die klokkaart en bruto loon as KLOKKAART.
2.1.13Druk die klokkaart en bruto loon op EEN landskapbladsy. (26\
2.2FORMULEBLADSY
2.2.1Verander die sigblad
Q2— Section header —
2.2.2Verander die kopskrif regs na DRUKSTUK 6.
2.2.3Vertoon ry (1, 2, 3 ...\en kolomopskrifte (A, B, C ...\ Moenie hierdie opskrifte insleutel nie.
2.2.4Pas die kolomwydtes aan om die sigblad op EEN landskapbladsy te vertoon. Verseker dat alle inligting steeds sigbaar is (behalwe vir die tydformate, waar meer as DRIE desimale nie sigbaar hoef te wees nie\
2.2.5Moenie die fit to page opsie gebruik nie. Drukwerk kleiner as 100% Arial of Calibri 10 tot 12 pt is nie aanvaarbaar nie.
2.2.6Stoor die veranderde sigblad as FORMULE.
2.2.7Druk (met ry en kolomopskrifte\n EEN landskapbladsy. (17\ [43] (6030186\ 1143
Q3— Section header —
3.1GELYKBREEKBEREKENINGE BREAKEVEN CALCULATIONS
3.1.1Gebruik die inligting om die volgende berekeninge vir Oktober 2020 te doen: (a\ (b\ (c\ Veranderlike koste per eenheid Marginale inkomste per eenheid Gelykbreekhoeveelheid
3.1.2Tik elke formule in woorde in (:, +, , / en x mag gebruik word en hoef nie volledig getik te word nie\
3.1.3Toon alle berekeninge in duidelike en logiese stappe.
3.1.4Vertoon antwoorde as geldeenheid met 2 desimale, waar toepaslik.
3.1.5Voeg jou EKSAMENNOMMER links as kopskrif en DRUKSTUK 7 regs as kopskrif in.
3.1.6Stoor die berekeninge as BECALC.
3.1.7Druk hierdie berekeninge op EEN portretbladsy. (19\ (6030186\ 12 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
3.2GELYKBREEKTABEL BREAKEVEN TABLE
Q3— Section header —
3.2.2Voltooi die tabel vir 12 gelyke intervalle van 50 eenhede elk.
3.2.3Vertoon alle hoeveelhede as heelgetalle met duisendskeiers, maar geen geldeenheidteken nie.
3.2.4Voeg enige netjiese horisontale en vertikale lyne in.
3.2.5Voeg jou EKSAMENNOMMER links as kopskrif en DRUKSTUK 8 regs as kopskrif in.
3.2.6Stoor die tabel as TABEL.
3.2.7Druk die TABEL op EEN landskapbladsy. (14\
3.3GELYKBREEKGRAFIEK BREAKEVEN GRAPH
3.3.1Gebruik die tabel wat
Q3— Section header —
3.3.2Toon die twee lyne wat nodig is om die gelykbreekpunt te vorm, asook die lyn vir die vaste koste. Geen ander lyne moet getoon word nie.
3.3.3Toon die aantal eenhede op die X as van die grafiek.
3.3.4Voeg toepaslike titels vir die X en Y as in.
3.3.5
3.3.6Plaas die legende aan die bokant van die grafiek.
3.3.7
3.3.8Voeg nog 'n tekshokkie op 'n toepaslike plek onder die X as in en
Q3— Section header —
3.3.9Voeg EEN vertikale lyn op die grafiek vanaf die gelykbreekpunt na hierdie tekshokkie onder die X
Q3— Section header —
3.3.10Voeg jou EKSAMENNOMMER links as kopskrif in.
3.3.11Stoor die grafiek as LYN.
3.3.12Druk die grafiek op EEN afsonderlike landskapbladsy. (15\
3.4VERKOOPSBEGROTING SALES BUDGET
3.4.1Gebruik die inligting wat Brandy vir Oktober 2020 verskaf het om die verkoopsbegroting vir Oktober en November 2020 te toon. Brandy beplan om die verkoopprys per eenheid met 8% te verhoog en verwag om in November 10% meer eenhede te verkoop.
3.4.2Tik 'n begrotingsformaat in woorde wat die werklike (vir Oktober 2020\en verwagte (vir November 2020\ aantal eenhede, verkoopprys en totale verkoopswaarde toon.
3.4.3Toon berekeninge duidelik.
3.4.4Vertoon alle bedrae as heelgetalle in rand.
3.4.5Voeg jou EKSAMENNOMMER (DRUKSTUK 10\as gesentreerde voetskrif in.
3.4.6Stoor die begroting as VERKOPE.
3.4.7Druk die begroting op EEN portretbladsy. (14\ [62] (6030186\ 14 Kopiereg voorbehou62
Q4— Section header —
4.1
4.1.1Gebruik die volgende voorbeeld om 'n uittreksel uit die kontrakkostestaat in die boeke van We Build It Kontrakteurs op 31 Julie 2020 op te stel: Uittreksel uit die kontrakkostestaat: Materiaal Direkte arbeid
4.1.2Voeg jou EKSAMENNOMMER links as kopskrif en DRUKSTUK 11 regs as kopskrif in.
4.1.3Voeg enige netjiese horisontale en vertikale lyne in.
4.1.4Vertoon alle bedrae as heelgetalle, sonder geldeenheidtekens.
4.1.5Stoor die uittreksel uit die kontrakkostestaat as UITTREKSEL.
4.1.6Druk die uittreksel op EEN portretbladsy. (14\ (6030186\ 15 Kopiereg voorbehou
4.2FORMULEBLADSY
4.2.1Verander die sigblad in VRAAG
2.1om die formules wat gebruik is, eerder as die waardes, te vertoon.
4.2.2Sorteer die kontrakkostes alfabeties.
4.2.3Verskuil die ry wat die direkte bokoste uitgawes vertoon.
4.2.4Verander die kopskrif regs na DRUKSTUK 12.
4.2.5Vertoon ry (1, 2, 3 ...\en kolomopskrifte (A, B, C ...\ Moenie hierdie opskrifte insleutel nie.
4.2.6Pas die kolomwydtes aan om die sigblad op EEN landskapbladsy te vertoon. Verseker dat alle inligting steeds sigbaar is.
4.2.7Moenie die fit to page opsie gebruik nie. Drukwerk kleiner as 100% Arial of Calibri 10 tot 12 pt is nie aanvaarbaar nie.
4.2.8Stoor die veranderde sigblad as FORMULES.
4.2.926

Topics Identified

1
Forms of Ownership

Mark Allocation

Total200 marks
Sections69 + 43 + 62 + 26 = 200 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectFinancial Management
LevelN6
Document typeQuestion paper
Year2026
MonthJune
Pages15
Downloads6

Examination context

Decade2020s
Years ago0y
SeasonWinter (SH)
Start dayMonday
Exam periodJune 2026
Days since exam133

About Financial Management examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size377.5 KB
Pages15
Archived on8 September 2026
File age47d
ContributorFreeMode
Fingerprint0528D254C0DF

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.